XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Inskrywings vir die skiet op 22 November 2014 is al oop en besig om vol te raak. As jy nie die inskrywingsvorm gekry het nie of op die lys wil wees sodat jy dit in die vervolg eerste kry stuur asb jou epos adres vir my en ek stuur die inskrywings besonderhede en sit jou op die kontak lys.
Ons sien uit na lekker weer op die dag en om die skiet en die jaar af te sluit gaan ons 'n lekker spitrbraai hê.
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
Ons sien uit na lekker weer op die dag en om die skiet en die jaar af te sluit gaan ons 'n lekker spitrbraai hê.
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Goeie dag
Ek is opsoek na 'n skietpartner vir die 22ste November se xsssa.
Laat weet my asb of iemand belangstel. Wil baie graag gaan deelneem!
jason.mitchell15@yahoo.com
0834461265
Lekker dag
Jason
Ek is opsoek na 'n skietpartner vir die 22ste November se xsssa.
Laat weet my asb of iemand belangstel. Wil baie graag gaan deelneem!
jason.mitchell15@yahoo.com
0834461265
Lekker dag
Jason
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Daar is nog plek vir 4 spanne. Kom skiet vir oulaas die jaar saam en kuier lekker na die tyd.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Manne ek is steeds opsoek na 'n skietpartner!
Kontak my gerus as jy wil gaan xsssa skiet!
Lekker dag
Jason
Kontak my gerus as jy wil gaan xsssa skiet!
Lekker dag
Jason
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
So paar foto's gelaai
http://www.xsssa.co.za/gallery/gallery.html
http://www.xsssa.co.za/gallery/gallery.html
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Heads-up for those interested:
XSSSA Mpumalanga will be hosting their first shoot on 7 February 2015 between Bethal and Morgenzon.
XSSSA Western Cape will be hosting their next shoot on 7 March 2015 near Prince Alfred Hamlet.
https://www.facebook.com/XSSSA
XSSSA Mpumalanga will be hosting their first shoot on 7 February 2015 between Bethal and Morgenzon.
XSSSA Western Cape will be hosting their next shoot on 7 March 2015 near Prince Alfred Hamlet.
https://www.facebook.com/XSSSA
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Nice om te sien julle manne brei uit hier na Die hoeeveld toe Arnold.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Mastag - julle was sommer 'n lekker klompie manne bymekaar! Ek sal een van die dae ook die ding moet probeer, maar bewaar die een wat vir my lag as ek al die gonge misskiet met my standaard geweer en scopie!
Groetnis
Dawie
Groetnis
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Die manne in Mpumalanga moet seker maak hul gaan skiet hierdie kompitisie dus regtig lekker baie goed gereel en baie leersaam
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Kallie gaan ons spannetjie nie 'n kar vol maak en hier op ry nie!!Kallie wrote:Die manne in Mpumalanga moet seker maak hul gaan skiet hierdie kompitisie dus regtig lekker baie goed gereel en baie leersaam
Ek jy Corne en Frtz?
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Hi Arnold
Post vir ons die results op die web. Ek hoor Johan Kuhn het so goed gedoen, baie bly vir die ou. Wil sien hoe die res gevaar het.
Groete
C
Post vir ons die results op die web. Ek hoor Johan Kuhn het so goed gedoen, baie bly vir die ou. Wil sien hoe die res gevaar het.
Groete
C
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Hallo Carel, die resultate is vanoggend al op 
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Môre!
Thx, ek loer hulle hoeka nou.
Groete
C
Thx, ek loer hulle hoeka nou.
Groete
C
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Paul well done. Corné vertel ons meer van daai .243. Ek dog dit is 'n sukkel kaliber.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Julle kan die ander videos op ons youtube kanaal sien 
https://www.youtube.com/channel/UCihI9d ... PsWjWpLQBA
https://www.youtube.com/channel/UCihI9d ... PsWjWpLQBA
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Die twee manne op die "snappie" is Riaan en Stephan.Arnold wrote:
Riaan skiet met 'n standaard 6.5 en kom saam agste. Sy linker arm is net onder die elmboog ge-ampiteer na 'n klein ongelukkie in sy jeug met 'n tuisgemaakte "geraasmaker". Daarom skiet hy oor 'n x-bag.
Bell's vir Riaan en Stephan.
Corné en Kallie met hul 6mm roere draf ook saam met die groot honde
Geluk manne. Ek kies my vriende reg. Saam met Johan is daar darem 8 in die top 15.
Geluk Arnold. Julle is waarlik Pro's.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Wil julle net vriendelik waarsku! As Gawie geld wil leen, sorg dat julle goeie waarborge kry!Gawie(7mm) wrote:Die twee manne op die "snappie" is Riaan en Stephan.Arnold wrote:
Riaan skiet met 'n standaard 6.5 en kom saam agste. Sy linker arm is net onder die elmboog ge-ampiteer na 'n klein ongelukkie in sy jeug met 'n tuisgemaakte "geraasmaker". Daarom skiet hy oor 'n x-bag.
Bell's vir Riaan en Stephan.
Corné en Kallie met hul 6mm roere draf ook saam met die groot honde![]()
Geluk manne. Ek kies my vriende reg. Saam met Johan is daar darem 8 in die top 15.![]()
Geluk Arnold. Julle is waarlik Pro's.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA skiet - 22 Novemeber 2014
Ouens, ek wil net hier dankie sê vir Christo. Hy doen so baie vir ons en dit dra geweldig baie by tot die glad verloop van so 'n dag. Sonder Christo se bereidwilligheid en hulp sou XSSSA dalk nog net 'n droom gewees het. Hier wil ek nie sy vrou uitsluit nie, sy voorsien altyd vir ons ietsie om te eet en drink en dit is hierdie klein goedjies (wat altyd op tyd is) wat so dag 'n groot sukses maak!
Christo, baie dankie en dra dit ook asb so aan jou vrou oor
Christo, baie dankie en dra dit ook asb so aan jou vrou oor
