chronograaf
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
chronograaf
Weet iemand wie is die verspreiders/agente in SA vir Oehler chronograwe?
Dankie
Dankie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: chronograaf
Oehler chronograwe (die model 35P) se produksie is gestop nadat Ken Oehler (eienaar) besluit het om meer te konsentreer op die groter eenhede wat gebruik word deur die groot maatskapye.
Onlangs het hulle weer 'n "Run" gehad van die popul?re chronograwe omdat daar so 'n groot aanvraag was daarvoor. Ek weet egter nie of enige van daai chrongrawe die buiteland gaan bereik nie.Twyfel of daar 'n plaaslike agent sal wees, hopelik is ek verkeerd.
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... roduction/

Biltongjagter
Re: chronograaf
CED M2 chronograaf wat vrylik beskikbaar is in die RSA, is 'n uiters betroubare instrument - kan enige tyd in dieselfde klas as Oehler staan.
Shooting Stuff is die amptelike verspreiders -
012 654 3346 (Pta)
info@shootingstuff.co.za
Ook die verspreiders van Dillon Precision herlaai toerusting.
Shooting Stuff is die amptelike verspreiders -
012 654 3346 (Pta)
info@shootingstuff.co.za
Ook die verspreiders van Dillon Precision herlaai toerusting.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: chronograaf
Thomast - Ek het ook gehoor van die ekstra "run" en dis juis hoekom ek hoop dat, as hulle agente hier het, ons ook die model 35P sal kan koop.
Biltongjagter - CED is my 2de keuse. Ek stel egter belang in die Oehler omdat dit, volgens wat ek kon raaklees, die enigste chronograaf is wat 2 lesings met elke skoot neem. Die 2 lesings word dan dadelik met mekaar vergelyk en indien die verskil te groot is, word die lesing gegee as "error". Miskien is dit 'n foefie of net "sales talk", maar dit klink vir my baie aanvaarbaar. Die "reviews" wat ek gelees het stel die Oehler as die Rolls Royce wat chronograwe aan. Omdat dit 'n optiese instrument is, is my gevoel dat mens maar net een maal moet huil (die prys). Die goed lyk my kan maar baie kopsere gee.
Maar nou ja --- as ons hom nie kan kry nie
, sal dit die CED wees.
Biltongjagter - CED is my 2de keuse. Ek stel egter belang in die Oehler omdat dit, volgens wat ek kon raaklees, die enigste chronograaf is wat 2 lesings met elke skoot neem. Die 2 lesings word dan dadelik met mekaar vergelyk en indien die verskil te groot is, word die lesing gegee as "error". Miskien is dit 'n foefie of net "sales talk", maar dit klink vir my baie aanvaarbaar. Die "reviews" wat ek gelees het stel die Oehler as die Rolls Royce wat chronograwe aan. Omdat dit 'n optiese instrument is, is my gevoel dat mens maar net een maal moet huil (die prys). Die goed lyk my kan maar baie kopsere gee.
Maar nou ja --- as ons hom nie kan kry nie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: chronograaf
madako, ons is/was in dieselfde bootjie!
Ek het toe maar vir my die CED Millenium gekoop sowat 3 jaar terug (deur Shooting Stuff) - myne het nog die "serial ports " as jy data wil aflaai na jou rekenaar (iets wat ek eerlikwaar nog nooit gedoen het nie).
Ek het die chrongraaf inlyn met 'n Oehler opgestel by my skietklub en was baie beindruk met die akkuraatheid en konstantheid van die CED: spoed was deurmaal sowat 3fps vinniger as die Oehler, in my boek is dit olraait.
Die nuwe CED Millenium II chronograwe lyk my is meer gevoeliger en ek het al 'n paar keer die fenomeen gesien dat indien jy op 'n skietpunt is met ander skuts langs jou dat die "muzzle blast" van hulle gewere telkemaal op die chronograaf registreer en dan vir jou vals lesings kan gee, iets wat baie frustrerend is as jy lading ontwikkeling doen, terwyl my ouer chronograaf nie so erg daardeur geaffekeer word nie (het al een keer 2 vals lesings gekry toe 'n skut met 'n kortloop 20duim lawaaier langs my geskiet het)
Selfs blinde mense kan hom gebruik, want hy het 'n luidspreker wat jou spoed sal uitlees!

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: chronograaf
Thomast
Weet jy dalk wat die prys van so n CED chrony nou is.....
Mooi loop
Francois
Weet jy dalk wat die prys van so n CED chrony nou is.....
Mooi loop
Francois
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: chronograaf
Jammer Francois, ek het myne destyds gekoop vir so rondom R2000.00, skat hulle sal nou 'n bietjie meer wees.
Bygelas:
Was nou op Shooting Stuff se webwerf en hulle kos wragtig nog R1990.00 vir die MII. Dan moet daar nog posgeld bykom. Lyk my die manne neem tog die sterker rand in ag!
http://www.shooting-stuff.co.za/

Last edited by THOMAST on Fri Dec 24, 2010 10:47 am, edited 1 time in total.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: chronograaf
Thomast
Dankie vir die info, dit is wragtig nie baie nie het jare terug vir my Pro-chrono meer as dit betaal.
Mooi loop
Francois
NS Sal bietjie daar by hulle gaan loer.
Dankie vir die info, dit is wragtig nie baie nie het jare terug vir my Pro-chrono meer as dit betaal.
Mooi loop
Francois
NS Sal bietjie daar by hulle gaan loer.
-
Biltongjagter
Re: chronograaf
madako, as jy s?:
Maar daardie koe?l trek net eenmaal tussen daardie twee stelle chronograaf stafies deur, wat bepaal wat die tydsduur was vanaf die eerste tot tweede stel stafies, en dit dan verwerk tot die lesing in vps wat weergee word.
Al meet die Oehler bv. aan albei kante (links en regs) waar die koe?l tussen die eerste en tweede stel stafies deurtrek, behoort die twee lesings presies dieseflde te wees - koe?l trek net een spoed daar deur.
Klink vir my al te veel na 'sales talk' !
Thomast, ek het nog nooit ervaar dat die ou langs my se 'muzzle blast' my CED M2 se lesings be?nvloed nie.
Maar dit hang seker af van hoe naby aanmekaar die skiettafels is. Die baan waar ek my CED M2 gebruik se skiettafels is ook maar redelik naby aanmekaar - sou raai dat daar op die meeste so drie kwart meter spasie tussen hulle is - mens kan sonder om dwars te moet draai tussen hulle deur loop.
Francois, ek het verlede jaar R 2 850.00 vir my CED M2 betaal.
Groete,
Koos.
NS Bogenoemde prys het die 'heavy duty' tri-pod ingesluit.
Huidig kos die twee items saam R 3 190.00 ? 'n 12% prysstyging.
stem ek saam dat dit goed 'klink' !!!Ek stel egter belang in die Oehler omdat dit, volgens wat ek kon raaklees, die enigste chronograaf is wat 2 lesings met elke skoot neem. Die 2 lesings word dan dadelik met mekaar vergelyk en indien die verskil te groot is, word die lesing gegee as "error". Miskien is dit 'n foefie of net "sales talk", maar dit klink vir my baie aanvaarbaar
Maar daardie koe?l trek net eenmaal tussen daardie twee stelle chronograaf stafies deur, wat bepaal wat die tydsduur was vanaf die eerste tot tweede stel stafies, en dit dan verwerk tot die lesing in vps wat weergee word.
Al meet die Oehler bv. aan albei kante (links en regs) waar die koe?l tussen die eerste en tweede stel stafies deurtrek, behoort die twee lesings presies dieseflde te wees - koe?l trek net een spoed daar deur.
Klink vir my al te veel na 'sales talk' !
Thomast, ek het nog nooit ervaar dat die ou langs my se 'muzzle blast' my CED M2 se lesings be?nvloed nie.
Maar dit hang seker af van hoe naby aanmekaar die skiettafels is. Die baan waar ek my CED M2 gebruik se skiettafels is ook maar redelik naby aanmekaar - sou raai dat daar op die meeste so drie kwart meter spasie tussen hulle is - mens kan sonder om dwars te moet draai tussen hulle deur loop.
Francois, ek het verlede jaar R 2 850.00 vir my CED M2 betaal.
Groete,
Koos.
NS Bogenoemde prys het die 'heavy duty' tri-pod ingesluit.
Huidig kos die twee items saam R 3 190.00 ? 'n 12% prysstyging.
Last edited by Biltongjagter on Fri Dec 24, 2010 11:20 am, edited 1 time in total.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: chronograaf
Koos
Het sopas SS se site deurgekyk, sien daar is ook alle extras vir die CED M2, soos skyscreens en fittings,dit is ook goed om te weet.
My pro chrono se sky screen's is nou gedaan, na seker 15 jaar, het iemand dalk n idee waar ek van dit kan kry??
Mooi loop
Francois
Het sopas SS se site deurgekyk, sien daar is ook alle extras vir die CED M2, soos skyscreens en fittings,dit is ook goed om te weet.
My pro chrono se sky screen's is nou gedaan, na seker 15 jaar, het iemand dalk n idee waar ek van dit kan kry??
Mooi loop
Francois
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: chronograaf
Koos, die Oehler het 3 sensors of "skyscreens" in series, die middelste een dien as die eindsensor van die eerste sensor, en as beginsensor van die derde sensor. So in effek het jy twee stelle sensore in serie wat die spoed van die projektiel meet en dan vergelyk met mekaar. As die sped variasie te groot is gooi hy die lesing uit as foutief. Baie lekker stelsel.Biltongjagter wrote: Maar daardie koe?l trek net eenmaal tussen daardie twee stelle chronograaf stafies deur, wat bepaal wat die tydsduur was vanaf die eerste tot tweede stel stafies, en dit dan verwerk tot die lesing in vps wat weergee word.
Al meet die Oehler bv. aan albei kante (links en regs) waar die koe?l tussen die eerste en tweede stel stafies deurtrek, behoort die twee lesings presies dieseflde te wees - koe?l trek net een spoed daar deur.
Klink vir my al te veel na 'sales talk' !
Die CED millenium sal dan ook 'n lesing aangee as foutief indien die spoedlesing teveel verskil van die voorafgemete lesings.
Last edited by THOMAST on Fri Dec 24, 2010 11:43 am, edited 1 time in total.
-
Biltongjagter
Re: chronograaf
Thomast dankie, nou maak dit sin dat Oehler dan mo?t twee lesings neem! Moet s? dit is iets nuuts vir my.
Iets pla my nogtans oor die Oehler manier van doen.
'n Koe?l versnel deur die lengte van die geweerloop en nadat die koe?l die loop verlaat het, versnel die projektiel slegs vir ongeveer 6 koe?l lengtes nog, waarna die snelheid begin afneem.
Nou staan die Oehler s? tien tre? weg van die geweer se tromp af - mos nou juis om jou eie geweer se 'muzzle blast' en gaswolk effek wat by die koe?l verby trek op die tydstip wat die loop verlaat word - uit te skakel.
Met bogenoemde in gedagte, m??t die koe?l dus stadiger deur die tweede en derde 'skyscreens' trek.
My vraag is nou, watter % spoed verskil laat die Oehler toe voordat hy die twee lesings as te verskillend van mekaar beskou en as 'error' uitgooi?
Iets pla my nogtans oor die Oehler manier van doen.
'n Koe?l versnel deur die lengte van die geweerloop en nadat die koe?l die loop verlaat het, versnel die projektiel slegs vir ongeveer 6 koe?l lengtes nog, waarna die snelheid begin afneem.
Nou staan die Oehler s? tien tre? weg van die geweer se tromp af - mos nou juis om jou eie geweer se 'muzzle blast' en gaswolk effek wat by die koe?l verby trek op die tydstip wat die loop verlaat word - uit te skakel.
Met bogenoemde in gedagte, m??t die koe?l dus stadiger deur die tweede en derde 'skyscreens' trek.
My vraag is nou, watter % spoed verskil laat die Oehler toe voordat hy die twee lesings as te verskillend van mekaar beskou en as 'error' uitgooi?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: chronograaf
Koos
Hierdie op die Oehler site gekry....
http://www.oehler-research.com/specs.html
Mooi loop
Francois
Hierdie op die Oehler site gekry....
Of gaan lees self hier......ACCURACY:
The expected error on any one shot depends on both velocity and screen spacing. Typical errors are shown in the table. The table assumes good light conditions, dark bullets, exact screen spacing, and shooting through the center of the Skyscreen III window. Actual errors under your shooting conditions will be reliably indicated by the PROOF CHANNEL
1 FT 2 FT 4 FT 8 FT
1000 FPS 5 fps 3 fps 1 fps 1 fps
2000 FPS 10 fps 5 fps 3 fps 2 fps
3000 FPS 16 fps 8 fps 4 fps 2 fps
4000 FPS 21 fps 10 fps 5 fps 3 fps
You will typically see the above errors as differences between the primary and proof channels of a Model 35P as you shoot under "normal" conditions.
Note: It's easy to claim fantastic accuracy with a chronograph measuring only one velocity. Who checks the claims? You know your accuracy only with the PROOF CHANNEL, or by using two chronographs on each shot. We know our chronographs are more accurate and more reliable, so we invite you to check each shot.
PROOF CHANNEL:
The system alerts you with a flashing display and printed asterisk if there is a significant difference between the two velocity readings. Differences which trigger the alert are shown for typical velocities and screen spacings.
1 FT 2 FT 4 FT 8 FT
1000 FPS 42 fps 21 fps 10 fps 5 fps
2000 FPS 83 fps 42 fps 21 fps 10 fps
3000 FPS 125 fps 63 fps 31 fps 16 fps
4000 FPS 166 fps 83 fps 42 fps 21 fps
http://www.oehler-research.com/specs.html
Mooi loop
Francois
-
Biltongjagter
Re: chronograaf
Dankie Francois, insiggewend - so leer mens.
Hoekom sou Oehler die produksie van so 'n goeie produk soos die 35P staak?
En ook hierdie op hul webwerf:
Iets klop mos nie lekker hier nie - veral met puik produk!
Nou ja, elke outjie maak maar soms 'n foutjie
Intussen doen CED MII glad nie sleg vir sy prys nie - VSA $ 199.99.
Hoekom sou Oehler die produksie van so 'n goeie produk soos die 35P staak?
En ook hierdie op hul webwerf:
Sien op Oehler se webwerf dat die huidige produksie lopie se 35P's verkoop vir VSA $ 575.Oehler is making a special run of the Model 35P. Deliveries will begin in late summer, 2010.
Production of the Model 43 remains suspended.
Production of industrial equipment and technical support for all Oehler equipment continues. You can still get warranty service and parts.
Iets klop mos nie lekker hier nie - veral met puik produk!
Nou ja, elke outjie maak maar soms 'n foutjie
Intussen doen CED MII glad nie sleg vir sy prys nie - VSA $ 199.99.
Last edited by Biltongjagter on Fri Dec 24, 2010 5:45 pm, edited 1 time in total.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: chronograaf
Thomast
Ja, ek het ook so ding, maar wil nie my 308 meet nie. Probeer my dood, maar bly error gooi en kom toe agter dat die spoed so erg afneem van die middelste sensor na verste ene dat hy maar dit as error reken!

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: chronograaf
:-*TAFFIE 
Dis so mooi dag en nou moet ke jou teregwys regtsellings aanbeveel,Jy moet dalk die cronie net 90 grade draai, Jy moet in die lengte deurskiet nie dwars nie.
Daai digtale display is vir jou om te lees en nie vir die ou wat langs die chronie sit nie..
Seenwense
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: chronograaf
Taffie
Mooi loop
Francois
Gaan nou nie weer hieroor praat nie, jy moet ophou die 308's afkraak....kom toe agter dat die spoed so erg afneem van die middelste sensor na verste ene dat hy maar dit as error reken!
Mooi loop
Francois
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: chronograaf
Lol Taffie!! Jy krap alweer waar dit nie jeuk nie, maar ek dink dit is nogal heel oorspronklik van jou 
S & O se prys vir die CED M2 is R2500 met tripod by lyk my, maar hulle het nie vooraad nie.
Ek weet nie hoe lank ek nog moet soek vir 'n Oehler in SA nie, want my g@t jeuk nou vir 'n chronograaf!!
S & O se prys vir die CED M2 is R2500 met tripod by lyk my, maar hulle het nie vooraad nie.
Ek weet nie hoe lank ek nog moet soek vir 'n Oehler in SA nie, want my g@t jeuk nou vir 'n chronograaf!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: chronograaf
Dawie
Daai CED M2 is n goeie kopie by SS, as jy gou maak is kersfees noggie verby nie

Mooi loop
Francois
Daai CED M2 is n goeie kopie by SS, as jy gou maak is kersfees noggie verby nie
Mooi loop
Francois
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: chronograaf
Frans
......sorry man!Gaan nou nie weer hieroor praat nie, jy moet ophou die 308's afkraak....
.............maar Frans, dit is net my 308 wat so maak!maar wil nie my 308 meet nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: chronograaf
Francois Marais wrote: Dawie
Daai CED M2 is n goeie kopie by SS, as jy gou maak is kersfees noggie verby nie![]()
Mooi loop
Francois
Uit ondervinding wil ek net byvoeg. Maak seker hy het 'n "memory" of 'n printer. Ek raak weggevoer en dan vergeet ek skoon om te skryf en moet alles gewoonlik oor doen.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Gerard
Re: chronograaf
Laat dit vir jou 'n les wees. Dit is wat gebeur as mens 300gr koe?ls skiet in 'n 308. Kry 'n bietjie spoed op daardie ding en hy sal 'n ander deuntjie sing.kom toe agter dat die spoed so erg afneem van die middelste sensor na verste ene dat hy maar dit as error reken!
Voorspoed vir 2011 almal.
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: chronograaf
Frans
As jy dalk op n chronie afkom en een bestel ek soek ook een,een van daais wat wat die goed kan print want ek vergeet altyd pen by huis of vergeet om drie van die vyf te skryf dan is alles verniet
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave