More manne
Ek het uiteindelik besluit om ook self te begin laai en is maar dom.
Ek het 'n Remington ADL in 30.06 met die 22" loop en sou baie graag by julle wat ken, inligting aangaande begin ladings (min tot maks) wou verneem en beste kruit. Ook die spoed waarna ek veilig kan/behoort te behaal op die Chrony. Ek het Barnes TSX punte in 180gr, asook GS Custom in 195gr en nuwe Lapua doppe, ook Remington gebruikte dope.
Dankie sover.
Herlaai data vir 30.06 met 22" loop
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Herlaai data vir 30.06 met 22" loop
Vir 'n begin lading sal ek kyk na so 45gr s355 en max spoed van 2650fps met die barns 180gr.
Met die gs custom 195gr sal ek begin met 42gr en max spoed van 2540fps. Gaan kyk onder quickload, en lees watter data ons benodig dan help ons jou tot op n node
Met die gs custom 195gr sal ek begin met 42gr en max spoed van 2540fps. Gaan kyk onder quickload, en lees watter data ons benodig dan help ons jou tot op n node
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai data vir 30.06 met 22" loop
Hopelik is die Barnes nie te lank vir jou groefdraai nie - dit is selfs langer as die 220gr PMP. Ek sou liefs S365 aanbeveel - Lot 76 sal goed werk en beter dopvulling as S355 gee.
GS maak nie 'n 195gr koeël in .30 kaliber waarvan ek weet nie.
GS maak nie 'n 195gr koeël in .30 kaliber waarvan ek weet nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br