Frontier Spartan 180gr lading vir 300WM

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2599
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Frontier Spartan 180gr lading vir 300WM

Post by JohanvB »

Kan iemand dalk help...ek soek 'n lading vir bognoemde met 24"loop, en laai S365..

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Frontier Spartan 180gr lading vir 300WM

Post by tripodmvr »

Om veilig te begin gebruik 'n lading van 59gr S365. As jy die Lot nommer verskaf kan ek die' lading miskien aanpas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2599
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Frontier Spartan 180gr lading vir 300WM

Post by JohanvB »

072
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Frontier Spartan 180gr lading vir 300WM

Post by tripodmvr »

Jy kan dit dan aanpas na 62gr wat 'n meer bruikbare spoed sal begin gee.