Wild Dog Kolwe - Australi
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Wild Dog Kolwe - Australi
Het enigeen van julle manne al te doen gehad met die sintetiese kolwe soos gebou deur Wild Dog in Australi??
http://www.wilddog.com.au/
Ek stel nogal belang in die manne se Thumbhole Tactical - dit wil lyk asof die outjie links en regs om kan werk - sal bietjie my broer vra om by die manne in Brisbane te gaan draai as hy weer daar is.
Al wat sleg is is dat hul pryse nie regtig beter lyk as Mcmillan se pryse nie....my jack jeuk reeds lankal vir 'n nuwe A5

Dont tell me, show me......
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Jaco
Mooi loop
Francois
Nu praat jy, daai moet seker een van die beste all round kolwe wees wat n man kan koop, maar die prysie, ai tog.......my jack jeuk reeds lankal vir 'n nuwe A5
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Jaco
Het jy daai magasyn conversion op die HOWAS gesien?? Man hy gaan mooi loop, so n 10 skoot enetjie....
Wonder of hulle sal ship na ons toe..............
Mooi loop
Francois
Het jy daai magasyn conversion op die HOWAS gesien?? Man hy gaan mooi loop, so n 10 skoot enetjie....
Wonder of hulle sal ship na ons toe..............
Mooi loop
Francois
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Francois,
Maak bietjie daar 'n foto van daai conversion? Daai klink nogal interresant.
Hein
Maak bietjie daar 'n foto van daai conversion? Daai klink nogal interresant.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Hein
Hiers hy...... So 400 Aussie dollars, laas wat ek gekyk het was ons so 5/1 met hulle, met die sterker rand is dit heel moontlik nu minder.....

Mooi loop
Francois
Hiers hy...... So 400 Aussie dollars, laas wat ek gekyk het was ons so 5/1 met hulle, met die sterker rand is dit heel moontlik nu minder.....

Mooi loop
Francois
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Daai gaan volgende jaar se budget weer. 
Hein
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
$400.00 Aus = R2711.00 teen vandag se wisselkoers.Francois Marais wrote: Hein
Hiers hy...... So 400 Aussie dollars, laas wat ek gekyk het was ons so 5/1 met hulle, met die sterker rand is dit heel moontlik nu minder.....
Mooi loop
Francois
Ek hou baie van die tactical kolf...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
FM,
Sal daai magasyn conversion werk op die 204 en 223 Howa?
Hoekom ek vra is want die 223 Howa is mos maar n standaard aksie wat net n spacer in die magasyn kas het en daai conversion lyk bietjie groot vir die 223 dop.
Wat dink jy?
So Howa sal darem lekker gooi met so 10 skoot magasyn.
Groete

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Pieta
Ja, hy lyk soos n standaard kaliber magasyn, 243,308.
Stuur hulle bietjie mail en vra??
Mooi loop
Francois
NS Werk jy dan nou nog?? Vrou is dan al lankal kla.
Ja, hy lyk soos n standaard kaliber magasyn, 243,308.
Stuur hulle bietjie mail en vra??
Mooi loop
Francois
NS Werk jy dan nou nog?? Vrou is dan al lankal kla.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Ja Ouboet,Francois Marais wrote: Pieta
Ja, hy lyk soos n standaard kaliber magasyn, 243,308.
Stuur hulle bietjie mail en vra??
Mooi loop
Francois
NS Werk jy dan nou nog?? Vrou is dan al lankal kla.
Ek werk nog maar ons sal seker nou nou toe maak en dan is ek met verlof, begin dan eers die 12de weer werk. Ons is hier rond tot die 3de toe en dan gaan ons bietjie Henties toe vir n paar dae.
Ek sal volgende jaar bietjie vir hulle n mail stuur en hoor hoe werk daai magasyn-kas ding, miskien is ons gelukkig en kry iets reg met hulle. Sal jou op hoogte hou.
Julle moet lekker krismis hou ek hoor julle het ook amper die hele familie by mekaar, dis net ons 1 Broer wat kort.
Soet wees en mooi loop.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Piet
Ek het hulle mail gestuur, sal laat weet as/wat hulle antw.
Mooi loop
Francois
Ek het hulle mail gestuur, sal laat weet as/wat hulle antw.
Ja,ja......dis net ons 1 Broer wat kort.
Mooi loop
Francois
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
So wat julle twee broeders vir my wil se is dat ek op 'n 223 Howa aksie 'n 308 lengte kaliber kan bou?
FM,
Daai Remington kort aksie nog beskikbaar?
Maak mooi
Hein
FM,
Daai Remington kort aksie nog beskikbaar?
Maak mooi
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
M?re Hein
Vra bietjie vir Narra om sy nuwe 223 Howa te sien - dan vergelyk jy hom met die aksie vir die 260Rem.
Dit wil dan nou vir my al lyk asof Howa dieselfde aksie vir die 223 en die 308 familie gebruik.
Mater, ek was eergister by S&O en dit lyk asof die manne 'n goeie kersseisoen gehad het - hul rakke is amper leeg gekoop!
Hoop hulle bring vir ons 'n klompie interesante goed in met die nuwe besending. Ek moet nou net my ouditeur gaan sien - daar is 'n klompie goed wat ek "nodig" het....

Sit tans op die terras en kyk so uit oor die see....die mis l? dik en dit misre?n soms so liggies, maar dit bly beter as die rooi stof.
Geseende Kersfees vir jou en die gesin.
Jaco
Vra bietjie vir Narra om sy nuwe 223 Howa te sien - dan vergelyk jy hom met die aksie vir die 260Rem.
Dit wil dan nou vir my al lyk asof Howa dieselfde aksie vir die 223 en die 308 familie gebruik.
Mater, ek was eergister by S&O en dit lyk asof die manne 'n goeie kersseisoen gehad het - hul rakke is amper leeg gekoop!
Hoop hulle bring vir ons 'n klompie interesante goed in met die nuwe besending. Ek moet nou net my ouditeur gaan sien - daar is 'n klompie goed wat ek "nodig" het....
Sit tans op die terras en kyk so uit oor die see....die mis l? dik en dit misre?n soms so liggies, maar dit bly beter as die rooi stof.
Geseende Kersfees vir jou en die gesin.
Jaco
Dont tell me, show me......
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Het so iets verstaan volgens die artikel in die Magnum.
Sal seker maak ek bel jou een oggend as ek by die see is en jy bu die stof
Geniet dit, sien volgende jaar.
Maak mooi.
Sal seker maak ek bel jou een oggend as ek by die see is en jy bu die stof
Geniet dit, sien volgende jaar.
Maak mooi.
Last edited by KSV on Fri Dec 24, 2010 10:45 am, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
So ver ek weet kan jy dit doen, jy sal dalk net die magasyn plaat bo moet vervang, die 223 se plaatjie is bietjie korter oor hy die spacer in het. Verder dink ek hulle is dieselfde.KSV wrote: So wat julle twee broeders vir my wil se is dat ek op 'n 223 Howa aksie 'n 308 lengte kaliber kan bou?
FM,
Daai Remington kort aksie nog beskikbaar?
Maak mooi
Hein
JM het n 243 Howa en die 2 aksies lyk dieselfde, soos gese dis net die magasyn kas wat so bietjie verskil.
(n Man se geld kan op raak solank jou planne net nie op raak nie.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Piet,
Man moet maar al jou opsies oophou, jy weet nooit wat loop oor jou pad nie.
Planne is oor as genoeg, kan nou net nie se die finansies is altyd genoeg vir al die planne nie.
Maak mooi.
Hein
Man moet maar al jou opsies oophou, jy weet nooit wat loop oor jou pad nie.
Planne is oor as genoeg, kan nou net nie se die finansies is altyd genoeg vir al die planne nie.
Maak mooi.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Vryf dit maar lekker in.243Songdaug wrote: Sit tans op die terras en kyk so uit oor die see....die mis l? dik en dit misre?n soms so liggies,
Skolla
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Oom Kobus,
Hy kan partykeer so 'n ou hanswors wees, die vark!
Maak mooi.
Hein
Hy kan partykeer so 'n ou hanswors wees, die vark!
Maak mooi.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Hein
Mooi loop
Francois
Die slotte verskil, uit die aard van die saak, die bolt face, maar die huls, is dieselle, die kleiner/korter kalibers het net spacers in die magasynkas, die 22-250 het ook in.So wat julle twee broeders vir my wil se is dat ek op 'n 223 Howa aksie 'n 308 lengte kaliber kan bou?
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Jaco
Geniet die see mater, hier in Nam se binneland is die besigheid maar warm, sien darm die wolke kom aan, hoop hy gooi so bietjie in die volgende dae.
Kobus
Nu is die ou nie n bietjie "met verlof" nie, of spaar jy dit vir April??
Mooi loop
Francois
Geniet die see mater, hier in Nam se binneland is die besigheid maar warm, sien darm die wolke kom aan, hoop hy gooi so bietjie in die volgende dae.
Kobus
Nu is die ou nie n bietjie "met verlof" nie, of spaar jy dit vir April??
Mooi loop
Francois
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
FrancoisFrancois Marais wrote: Nu is die ou nie n bietjie "met verlof" nie, of spaar jy dit vir April??
Ek het darem plek gekry in Mariental vir die groot dae, moes net al n jaar terug bespreek.
Ek het darem n week in November en toe laas week n bietjie rondgeloop in die noorde, n maat loop help met bietjie oes van die groot goete.
Dit is vir my beter as verlof en ja ek spaar bietjie want ek hoor mos van Myl 108 en skietdae in die RSA.
Skolla
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
FrancoisFrancois Marais wrote: Jaco
Geniet die see mater, hier in Nam se binneland is die besigheid maar warm, sien darm die wolke kom aan, hoop hy gooi so bietjie in die volgende dae.
Kobus
Nu is die ou nie n bietjie "met verlof" nie, of spaar jy dit vir April??
Mooi loop
Francois
Laat wet maar as dit klaar gereen het by julle ,want dan kan ek hom hier in die Hantam verwag.
Hulle se mos die Nossop moet eers loop dan kry ons hier reen.
Voorspoed vir julle manne en n geseende kersfees.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wild Dog Kolwe - Australi
Wolf
Sal jou laat weet, hoop dit is sommer gou-gou.
Mooi loop
Francois
Sal jou laat weet, hoop dit is sommer gou-gou.
Mooi loop
Francois