Lisensies

Post Reply
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

Wag nou 4 weke vir kaartjie
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

Nou net sms gekry van sapd af. 29 Aug tot 18 Nov
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Baie geluk
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by JacoW »

Ai die volk darem, aansoek al die 30ste Oktober ingegee nou uitgevind hy le nog by "Provincial"... >:(
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser

"Everything happens for a reason"
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Kom ons hou duim vas. Gister by Dfo n nuwe aansoek ingedien.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Ek het maandag n nuwe aansoek vir bevoegdheid ingedien. Hopelik is dit hier voor die geweer hier is.
User avatar
RudolphP
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am

Re: Lisensies

Post by RudolphP »

So te se 4 maande later het ek Vrydag oggend bevestiging gekry dat alles goed gekeur is vir my CZ 550 Lux .308. Nou wag ons net vir die kaartjie
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: Lisensies

Post by CarelG »

Dink ek was ook gelukkig, het van Junie maand af 4 Lisensies ingedien almal op verskillende tye. Vandat ek ingedien het tot en met goedkeuring het almal so 7 weke gevat, dan moes ek wag vir die kaartjies enige iets tussen n week en 5 weke. So die langste een het 12 weke gevat en die kortste een 8 weke....dink nie dis te bad nie ++>:
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Kom een van julle deur na die CFR toe?

Ek hou nou al die laaste 2 dae net aan en aan en aan.... Gisteraand en vanoggend 6uur was die sisteem af...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

DWB wrote:Kom een van julle deur na die CFR toe?

Ek hou nou al die laaste 2 dae net aan en aan en aan.... Gisteraand en vanoggend 6uur was die sisteem af...

CFR het gister 11h00 bevestig dat my vrou se 375 Ruger op die 24ste goedgekeur is en op die 26ste gedruk is nou is sy die eienaar van n 375 Ruger (haar eerste nuwe geweer). Nou jik sy darm erg!!!Moet se ek het 6 minute aangehou voor iemand antwoord
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Ek het gister twee keer meer as 15 minute aangehou.

Vandag na 20 min opgegee
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Nou net wer bevesitg die stelsel is offline en hulle twyfel of hy vandag online gaan wees.....

Nou deurgekom na 2 minute.

Seker die 5de probeerslag vandag.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Winchester 25-06 Rem se aansoek ingedien 21 November, na 2 weke se le by die stasie het ek vandag sms ontvang CFR werk aan die aansoek. Glo ek sal seker einde Jan begin Feb goeie nuus kry
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Wil_7
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Nov 20, 2014 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Wil_7 »

More Manne

Wou maar net my bietjie goeie nuus met julle deel. Het vandag gehoor my 308 se lisensie is goedgekeur nadat hy 27Oktober ingehandig is. Dis darem nou wragtig n baie lekker vroee kers geskenk. Sal maandag by Safari & Outdoor in Stellies n draai gaan maak en die teleskoop laat mount. Moet darem net se Durbanville se DFO is puik. Hulle werk vinnig en help soveel hulle kan om so vinnig moontlik n mens se liksens te kry.

Groete en sterkte vir die wat nog wag. Hoop julle kry ook so lekker bederf.
"What lies behind you and what lies in front of you, pales in comparison to what lies inside of you" - Ralph Waldo Emerson
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Lisensies

Post by Plaashaas »

Ek vind dit die beste om Sondag aande te bel. Ek glo ook "In process" beteken dieselfde as "Ons het nog niks gedoen nie"

Ek haat die wag!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5149
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

Het gister 7x64 aansoek ingegee. Kom ons kyk hoe lank vat hy.
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by JacoW »

Myne le nou al 3 weke by CFR nadat hy vir 'n maand by Provincial gele het... Ai party mense kry maar gelukkies en die res van ons sit maar en werk aan die geduld faktor...
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Het die 15de Desember my 6.5 x 55 se lisensie ingegee by DFO toe hy vir my se dat hulle 3-4 maande agter is by CFR en toe se ek vir hom ek is 'n toegewyde jagter geen rede dat myne lank moet vat nie. Sal maar sien.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

My .22 se aansoek le nou al n maand by my DFO. Nog nie eers profinsiaal toe nie. My 303 se aansoek is darem goedgekeur. Was so 5maande...
Voeg in die nuwe jaar moet daar 8x57 en n 220Swift aansoek ook in... Sal maak kyk. Waneer maak die CFR kantore toe??
Groetnis
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5149
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

Sovêr ek eeet werk hulle net op skeletom staff masr maak nie toe nie
Een van ny vorige waprns was al tussen kersdag en nuwejaar goedgekeur.
User avatar
Cornelius
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm

Re: Lisensies

Post by Cornelius »

My lisensie ook twee weke gele by stasie en selfde dag wat ek stasie bel om te hoor wanneer hulle hom aanstuur wysig hulle status na "sent to provincial" - nou wonder ek of hy werklik gestuur is en of hulle my maar net wou gelukkig maak. Al vanaf 9 Des in die status
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Dankie Peet. Hoop maar vir die beste!

Groetnis
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Lisensies

Post by Beer (Christo) »

:-[ My 300wm se lisensie is al 15 Oct goedgekeur en ek wag nou nog vir die kaart.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Myne is uit eindelik na 3 maande en 2 dae goedgekeur!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Deon, baie geluk maar nou moet jy nogsteeds vir die roer wag laat hulle die klaar bou.
Hoop dit en die kaartjie gebeur spoedig.
Post Reply