Wat moet ek gebruik in my 243Win?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Ek kyk op die oomblik na koels vir my 243win. Ek wil dit gebruik vir Blesbok en kleiner wild. My kortlys is as vlog-
Hornady interbond 85gr - R630/100
Rhino solid shank 85gr - R620/100
Swift scirrocos 90gr -R590/100
My kop staan na die swifts se kant toe! Gee my julle menings en redes daarvoor!
groete
Hornady interbond 85gr - R630/100
Rhino solid shank 85gr - R620/100
Swift scirrocos 90gr -R590/100
My kop staan na die swifts se kant toe! Gee my julle menings en redes daarvoor!
groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Gerard
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
GS Custom 75gr HP teen R564 / 100 BTW en posgeld ingesluit. Kan ook gekoop word per 50 vir R282.00
http://www.gsgroup.co.za/orderhpsa.html
Maca Arms het dalk voorraad. Andr? Horak 041 992 4780.
Hulle sal betroubaar opmaak van so laag as 1600vps impak, bymekaar bly teen impakte tot by 2600vps en, al skeur die hele holpunt af, nog steeds net 12% gewig verloor. Penetrasie is reguit en wondkanale is van ordentlike volume maar nie morsig nie.
http://www.gsgroup.co.za/orderhpsa.html
Maca Arms het dalk voorraad. Andr? Horak 041 992 4780.
Hulle sal betroubaar opmaak van so laag as 1600vps impak, bymekaar bly teen impakte tot by 2600vps en, al skeur die hele holpunt af, nog steeds net 12% gewig verloor. Penetrasie is reguit en wondkanale is van ordentlike volume maar nie morsig nie.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Oom Gerard sal ek die koels direk van jou af kan bestel soos in die verlede? Sal ek s365 saam met daai 75gr kan gebruik? Na watse trompsnelheid kyk mens met daardie koel?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Ek stem saam met Oom Gerard.
Andersins sou ek die Rhino's gebruik het.
Scirocco hou ek nie van nie, het een dag 'n baie jong vlakvarkie met hulle en 'n 30-06 geskiet, die koeel het nie eers deur gegaan nie.
Andersins sou ek die Rhino's gebruik het.
Scirocco hou ek nie van nie, het een dag 'n baie jong vlakvarkie met hulle en 'n 30-06 geskiet, die koeel het nie eers deur gegaan nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
M?re Harris
EK persoonlik sou die Hornady Interbands's gekies het. Die Interbond koe?ls is baie goed aanmekaar gesit en hul bonding tussen die lood en die koper is uitstekend.
Het voorverlede jaar 'n Swartwildebees met 168 Supremacy se 7mm Rem op 38 tre? geskiet(139gr Interbond @ ?3300fps) - die koe?l het perfek gemushroom en gladnie opgebreek nie. Enige koe?l wat teen ?3300fps afgevuur word en bymekaar hou is in my boek 'n baie goeie produk.
Die belangrikste oorweging egter is die BESKIKBAARHEID van die produk wat jy kies - daar is niks so frustreerend soos om al die moeite te doen met ladingontwikkeling en dan kan jy nie weer van die produk wat jy gekies het aan die hande kry nie! My raad aan jou - koop 'n 1000+ op 'n slag aan en sodra jy die 400 metk nader bestel jy jou volgende 1000.
Hornady het die afgelope jaar ons sleg gedrop met hul produkte, maar ek sal aanhou om die Interbond te skiet - dit is 'n fantastiese produk.
As die kostes jou so bietjie seermaak kan jy 85gr Sierra Gamekings gebruik vir oefening en kompitisies en dan jou Interbonds reserveer vir jou jagte.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Harris
As jy nie die GSC n go gee nie, sou ek na die Rhino's gekyk het, ek skiet hulle in 30, 375, en 50 kal, en reken dis van die mees under rated punte wat daar is.
Mooi loop
Francois
As jy nie die GSC n go gee nie, sou ek na die Rhino's gekyk het, ek skiet hulle in 30, 375, en 50 kal, en reken dis van die mees under rated punte wat daar is.
Mooi loop
Francois
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Francois ek het lank Rhinos gebruik, onlangs is die kwaliteit beheer nie so hot nie. ouens in ons skiet club het rhinos gekry wat undersize was in 308 en in 375 het hulle twee pakkies gekry sonder lood in dit! ek persoonlik nog nooit n slegte ondervinding met die rhinos gehaad nie! Die gsc koels lyk vir my of hulle lekker plat kan skiet!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Harris
Ek het net gister n lading gekry wat in die laaitie se 22-250 skiet, 40gr GSC met 36gr S335@4150ft/sec. Het nog niks geskiet nie, maar sien dit gee n 291m PBR op n 4" teiken. Kannie wag om iets te klap nie, vier van die vyf gaatjies raak aan mekaar op 100m.
Ek dink jy gaan n mooi lading kry met daai 75gr punte, ek het vir lank al 75gr punte in my 243 geskiet, en dis n ander wereld as jy n 100gr 243 gewoond is.
Mooi loop
Francois
Baie jammer om te hoor, ek het seker so 3 jaar laas gekoop, ek is ook een van daai manne wat glo as jy iets kry wat werk, koop genoeg davan. Ek het ook n storie GEHOOR dat NORMA n reeks wou uitbring met RHINO punte, hulle het wel n klomp gelaai maar was ook nie tevrede met Rhino se quality controll nie, Rhino aan die anderkant het egter nie die nodigheid gesien om hulle QC op te skerp nie en sodoende die NORMA bid verloor. Hoe dom kan n man wees, as die storie waar sou wees.onlangs is die kwaliteit beheer nie so hot nie. ouens in ons skiet club het rhinos gekry wat undersize was in 308 en in 375 het hulle twee pakkies gekry sonder lood in dit!
Ek het net gister n lading gekry wat in die laaitie se 22-250 skiet, 40gr GSC met 36gr S335@4150ft/sec. Het nog niks geskiet nie, maar sien dit gee n 291m PBR op n 4" teiken. Kannie wag om iets te klap nie, vier van die vyf gaatjies raak aan mekaar op 100m.
Ek dink jy gaan n mooi lading kry met daai 75gr punte, ek het vir lank al 75gr punte in my 243 geskiet, en dis n ander wereld as jy n 100gr 243 gewoond is.
Mooi loop
Francois
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Hi Francois! jammer was bietjie weg! ek gan nou 100 van die 75gr gsc koels bestel! sal jou laat weet hoe hulle maak!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Nico
OK, doen so, wag vir jou reply.
Mooi loop
Francois
OK, doen so, wag vir jou reply.
Mooi loop
Francois
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Het nou rond geshop- kon net 85gr Hornady interbonds gekry! het toe maar n pak bestel! ek gebruik winchester doppe en in my ondervinding gebruik hulle bietjie meer kruit om dieselfde spoed as pmp doppe te kry! het enige iemand vir my n lekker lading as n begin punt met s365?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Harris
Jy kan veilig op 42.5 begin en sal maksimum in die omgewing van 44.5grein kry met S365. Spoed behoort so 3250fps te wees.
Jy kan veilig op 42.5 begin en sal maksimum in die omgewing van 44.5grein kry met S365. Spoed behoort so 3250fps te wees.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Gerard
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Techfund het 69gr 243 HV in voorraad. 9.3 230gr ook.
http://www.techfund.co.za/GSCHVOrderForm.asp
Andre by Maca het 75gr HP in voorraad teen R564.00 per 100.
041 992 4780
http://www.techfund.co.za/GSCHVOrderForm.asp
Andre by Maca het 75gr HP in voorraad teen R564.00 per 100.
041 992 4780
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Middag oom Gerhard.
Ek ontvoer so bietjie die post, maar ek is seker Harris gaan my vergewe - ek wil hoor of Oom dalk SP koe?ls in 6mm kaliber in voorraad het?
Watter koe?ls sal oom voorstel moet ek in my 243 skiet? - die 70 of die 80greiners in SP formaat?
My inligting is as volg:
Doel: Piepierskiet
Maksimum afstand: 750m(Tans)
Groefdraai: 1:8
Tipe loop: Super Match grade Stainless Steel
Vervaardiger: Pac-Nor
Loop lengte: +30 duim
Laat hoor gerus van Oom.

Jaco,
Ons het nie in voorraad nie en daar is ook nie by een van die handelaars nie. 'n 8 Duim spiraal in 6mm is 'n skaars item maar baie lekker. Die 81gr SP is ontwerp vir 8" en gee 'n stabiliteitsfaktor van net meer as 1.2 by die tromp. In 'n standaard 243 met 24" loop kyk jy na 3400vps en in 30" seker nog 150vps daarby. Subsonies gebeur om en by 850m, afhangende van atmosferiese toestande. Die 108gr Berger, Lapua 105 en die 107gr Sierra is die vergelykbare loodkerns.
Ons het nie in voorraad nie en daar is ook nie by een van die handelaars nie. 'n 8 Duim spiraal in 6mm is 'n skaars item maar baie lekker. Die 81gr SP is ontwerp vir 8" en gee 'n stabiliteitsfaktor van net meer as 1.2 by die tromp. In 'n standaard 243 met 24" loop kyk jy na 3400vps en in 30" seker nog 150vps daarby. Subsonies gebeur om en by 850m, afhangende van atmosferiese toestande. Die 108gr Berger, Lapua 105 en die 107gr Sierra is die vergelykbare loodkerns.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Dankie oom Gerard! ek sal beslis in die nuwe jaar van jou koels kry!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Oom Gerhard.
Dankie vir die vinnige antwoord - ek gaan beslis in die 81greiners bel? - sodra Oom weer in voorraad het.
Ek skiet tans 107 Sierra MK's @ so 3070fps. Saammet 'n Nightforce en die RSA aksie is dit een ongelooflike langafstand speelding. My maters spot my lekker met die dat die 243 die gonge net laat "lui", maar skaars beweeg. Ons hoor die trefslag duidelik, maar die gonge wikkel net so effens - tot groot vermaak van Wynand met sy 7mm Rem wat amper die gonge van hul rubbers afskiet!
Laat hoor gerus indien Oom weer SP's op voorraad het.
Groete.
Jaco
Dankie vir die vinnige antwoord - ek gaan beslis in die 81greiners bel? - sodra Oom weer in voorraad het.
Ek skiet tans 107 Sierra MK's @ so 3070fps. Saammet 'n Nightforce en die RSA aksie is dit een ongelooflike langafstand speelding. My maters spot my lekker met die dat die 243 die gonge net laat "lui", maar skaars beweeg. Ons hoor die trefslag duidelik, maar die gonge wikkel net so effens - tot groot vermaak van Wynand met sy 7mm Rem wat amper die gonge van hul rubbers afskiet!
Laat hoor gerus indien Oom weer SP's op voorraad het.
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Het nou gou gaan ladings toets- maar net vir velocity. ek will die 85gr koeltjie skiet teen 3300ft/s. so ek toets 3 van elke lading tot ek die spoed kry wat ek ek wil he dan speel ek met die tpl om hulle lekker te laat group! dis wat ek gekry het-
dop-winchester
kruit-s365
primer-cci200
koel-85gr hornady interbond
tpl-87.2mm
1-44gr-3300ft/s
2-45gr-3317ft/s
3-46gr-3400ft/s
4-47gr-3468ft/s(primer is plat en ek kan voel die slot is stywer as gewoonlik)
gan nou more n paar laai mey 44gr en sien wat hulle maak. as ek .5 van duim op honderd meter kry dan is ek happy.
groete
dop-winchester
kruit-s365
primer-cci200
koel-85gr hornady interbond
tpl-87.2mm
1-44gr-3300ft/s
2-45gr-3317ft/s
3-46gr-3400ft/s
4-47gr-3468ft/s(primer is plat en ek kan voel die slot is stywer as gewoonlik)
gan nou more n paar laai mey 44gr en sien wat hulle maak. as ek .5 van duim op honderd meter kry dan is ek happy.
groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Middag Nico.
Jou sisteem lyk reg - omrede 'n 243 maar vol dinge is omtrent seating depth maak ek as volg:
Ek kry eerstens 'n paar ladings wat naastenby die spoed gee wat ek soek,
dan skiet ek groepe van 3 en
kies die lading wat die minste variasie tussen die hoogste en die laagste spoed gee.
(Ek probeer om 'n variasie van minder as 10 voet per sekonde te kry)
As ek nou my lading gekry het laai ek vir my 'n klompie patrone - 3 van 'n bepaalde lengte.
Ek begin op op maksimum lengte(punt net-net weg van die lands) en seat dan elke groep van drie so 0.1 duim korter.
As ek dan weer op die baan kom skiet ek groeperings op 200m en die lengte(s) wat die beste groepering gegee het word gemerk. Hierna laai ek vir my 'n klompie patrone op die bepaalde lengt(s) en toets hulle weer - net om seker te maak dat hulle werk.
Dit werk vir my.
Geniet daai 243.

dis presies wat ek nou gaan doen! die eerste paar wat ek gaan toets het ek nou een mm van die lands af geseat! as hulle nie werk nie sal ek stadig korter en korter gan!
groete
groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
KALFIE
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Harris30-06 wrote: Het nou gou gaan ladings toets- maar net vir velocity. ek will die 85gr koeltjie skiet teen 3300ft/s. so ek toets 3 van elke lading tot ek die spoed kry wat ek ek wil he dan speel ek met die tpl om hulle lekker te laat group! dis wat ek gekry het-
dop-winchester
kruit-s365
primer-cci200
koel-85gr hornady interbond
tpl-87.2mm
1-44gr-3300ft/s
2-45gr-3317ft/s
3-46gr-3400ft/s
4-47gr-3468ft/s(primer is plat en ek kan voel die slot is stywer as gewoonlik)
gan nou more n paar laai mey 44gr en sien wat hulle maak. as ek .5 van duim op honderd meter kry dan is ek happy.
groete
hi wat is jou loop lengte?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
22duim
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Manne
Wat jy in jou 243 Win laai hang ma net af wat jy wil doen met hom......
Ek skiet jare al met een, en het ma altyd vasgeklou aan die normale 100 gr punte... internet het egter my lewe baie bree gemmek en vandat ek gelees het wat die yanks maak met 75gr V-max punte, en ek hulle ook beginne gebruik het, het my 243 in n heel nuwe geweer ontaard.....for the better.
Skiet bietjie die 78-87gr V-Max'e in julle 243's, selfs in die 1-10 twist lope, en julle sal aangenaam verras wees.....

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
Manne, julle oortuiging oor die 243 as gepaste jakkalas roer het gemaak dat 2 ander manne hul nekke baie v?r gerek het en 2 Remington SPS Varminters, in die kaliber, aangeskaf het. Juis besig met die motiveering en SAPS aansoek form. Hier is genoeg herlaai data op die forum en ek brand om die lading ontwikkeling te doen as die geweer amptelik oorhandig word.
Nou moet daar nog besluit word oor scope en knal demper.
Nou moet daar nog besluit word oor scope en knal demper.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wat moet ek gebruik in my 243Win?
FreekmanFreek wrote: Nou moet daar nog besluit word oor scope en knal demper.
Ek sit presies daar, aansoek word gefinaliseer die week en dan Maandig in by Poliste
Ek het die volgende op besluit vir my HOWA1500:
Terminator Knaldemper
Leopold VX3 6.5-20x40mm Varmint kruishaar
Die geld wat ek op gespaar het om die HOWA te koop sit ek nou in n ordintlike scope op.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus