75Gr V max lading vir 25-06
-
Philip Crous
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sat Jun 01, 2013 12:25 pm
75Gr V max lading vir 25-06
HI, ek het raad gekry om 75Gr V Max punte te gebruik vir 'n 25-06. Is daar iemand wat met die tipe punte skiet en wat is jou llading. Dankie
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: 75Gr V max lading vir 25-06
Hi Phillip,ek skiet nou met hulle en my lading is 52.8 gr S365 met n tpl van 79.2mm,Fed 210 primer. Spoed is so 3600fps. Werk baie goed op jakkals en rooikat. Geno skiet ook met 75 v max,het myne hoeka by hom gekry. Ek sou voorstel dat jy by 52 gr begin en opwerk. Groete Jaco
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 75Gr V max lading vir 25-06
Daai is dodelik. Netnie lekker vir sensitiewe kykers nie. Hulle ruk n ding in n ander shape in 
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: 75Gr V max lading vir 25-06
Ronald,wats jou lading ?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 75Gr V max lading vir 25-06
Eish Jaco
Ek laai vir baie kalibers, kan nou nie onthou nie, sal eers moet check en my herlaai plek is aan die anderkant van my koue nat grasperk. Ek weet egter hulle loop so by die 3700f/s
Sal jou laat weet!
Ek laai vir baie kalibers, kan nou nie onthou nie, sal eers moet check en my herlaai plek is aan die anderkant van my koue nat grasperk. Ek weet egter hulle loop so by die 3700f/s
Sal jou laat weet!
-
Philip Crous
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sat Jun 01, 2013 12:25 pm
Jakkalse met kleintjies
Ek soek hulp asb, my buurman het gevra of ek by hom n draai sal maak om die jakkalse te skiet. Hy het laas donderdag aand n jonk jakkals gevang in n yster. Die reen en teef met nog 2 kleintjies is daar. Hoe sal julle ervare manne die situasie benader. Veral met die roep metode ek het nog nooit gejag waar jonk jakkalse by was nie.
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: 75Gr V max lading vir 25-06
Hi Philip
Ek skiet self 75grn v-max uit my Rem700 25-06.
55grn -S385 en hy stamp n jakkals of kat bietjie baie hard.
Het n gekweste eland koei een oggend by n boer so op 180m net agter linker oor gevat en horing uit haar kop uit geskiet.
Philip het jy al n kursus gedoen wat is jou ondervinding en hoeveel aande het jy al op jou eie probleemdiere gejag.
Indien jy op enige van hierdie vra nee of minder as 50 antwoord is jy nog nie reg vir daai jakke nie en ek se dit met grootse respek want ek wil he jy moet sukses behaal en n gelukkige boer
agter laat by wie jy vir die res van jou lewe jakkalse gaan skiet.
Ok ten opsigte van jou buurman se jakkals probleem stel ek voor jy vra een van die professional manne wat naby jou bly om te help en glo my hulle sal.
Vat n gesoute jakkalse jagter saam !!!!
Dit waarborg jou 100% sukses en dis n wen wen vir almal ,want die boer se probleem word uit gesort, jy doen ondervinding op wat geld nie kan koop nie, die probleemdiere jagter kom tot sy reg.
Ek hoop jy kom reg my maat.
Groete
Sniper
0724127062
Ultimate Varminting
provarminthunter@gmail.com