Boyd's tacticool kolf

User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Ons kan maar net nog duim vas hou...

Myne het al 'n Maand terug afgevrot van swak bloedsomloop ;)
Jannie Welman
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Lyk my die mense het nou vuur onder hulle agterend. My kolf vanoggend 09h17 ingeboek by Doeane en 15h20 alweer klaar uit en nou op pad Kaap toe. Het ook al 'n plaaslike II...ZA tracking nommer.
Jannie Welman
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13652
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Capt. Yoda »

My goed le nou al amper weer 2 weke by my poskantoor, nou is daar weer nie mense in die kantoor nie :-(
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Al enige nuus by julle ander manne? My kolf nou eers in Kaap aangekom by Capemail... so naby!
Jannie Welman
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Capemail wil nie my kolf oorhandig aan my. Blykbaar moet ek nou 'n ITAC permit en Formal Clearance in plek hê vir 'n Boyds kolf.

Het julle die al ervaar? En hoe nou gemaak?
Jannie Welman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Geno »

Is hy gemerk as Tacticool of Pro Varmint?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Pro Varmint
Jannie Welman
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by 243Songdaug »

JTM, ekt gister my eerste kolwe vanaf Boyds ontvang - saammet 'n ou boetetjie vanaf Doane. Was 'n eerste, maar darem het ek my kolwe - nou moet die res nog net deurkom.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Ai nou hoe word ek dan met so slap riem gevang. En so vêr het nog geen clearing agent belang gestel om my te help nie.
Jannie Welman
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Het nou met 'n maatskapy gepraat. Hulle fooi is R385 om namens my aansoek te doen vir die ITAC permit en dan vir my die Clearance te doen. Blykbaar is die permit verniet en ook geldig vir 12 maande en neem 3-5 werksdae om uitgeryk te word. Dit beteken dan dat ek vir die volgende 12 maande nog kolwe kan inbring. Blykbaar is dit nuwe vereistes alhoewel die poskantoor nog nie tot nou toe dit toegepas het nie. Ek hoop by julle ander manne op ander plekke in die land is die poskantoor nog nie wys genoeg oor die regulasies nie.
Jannie Welman
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JPS »

Presies wat is ITAC permit?
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2174
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Johan Nel »

JTM,
Bel 0861843384. Dis die Directorate: Import and Export Control. Vra vir 'n "APPLICATION FOR PERMIT TO IMPORT
GOODS FOR PERSONAL USE" vorm. of stuur my 'n e-pos by jhnnel01 at gmail dot com. Ek het die proforma op PDF, dan stuur ek dit vir jou aan. Ek is nie seker of die proforma nog die regte een is nie, ek het dit in 2011 afgelaai.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2174
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Johan Nel »

JPS wrote:Presies wat is ITAC permit?
ITAC staan vir International Trade Administration Commission of South Africa.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2174
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Johan Nel »

Hier is die proforma wat ek het om aansoek te doen vir die nodige dokumente. Ek self het egter nog nooit die proses deurloop nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by spekieries »

Ek het al twee Boyds kolwe ingebring en ITAC was nooit ter sprake nie. Iemand het gesien die manne koop die kolwe en nou wil "hulle" al weer 'n "cut" hê. Ek stry die goeie stryd om net te probeer positief bly.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Het van een Clearance agent gehoor dat as dit as Hout item verklaar is jy niks hoef te doen nie. As dit as geweer part verklaar is moet jy permit hê.

Ek wonder nou of hulle reken dat kolf nie hout is nie aangesien dit geverf is. Dit dalk hoekom gewone boyds kolwe altyd dergekom het sonder permitte.
Jannie Welman
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Dwight375 »

Naand manne

Kan n mens so kolf in bring wat dan ge "inlet" kan word vir n RSA aksie ?

Dankie en groete
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Ja jy kry dit sonder inletting. Gaan kyk op hulle weblad en soek onder die geweer vervaardigers vir Boyds self en dan Pro Varmint. Ek glo nie jy sal issues soos ek hê om dit in te bring nie.
Jannie Welman
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

My kolf uiteindelik tuis! Amper R2800 uitgewerk hierdie kant geland.
Jannie Welman
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JPS »

Hi JTM,

Myne georder 21 November en vandag opgetel by jhb mail centre.

My so R388 geslaan daar so in totaal het myne uitgewerk R2250.

Vir die moeite wat ek aangegaan het sou ek met graagte eerder Safari of g&g gekoop het teen R2500. Hulle het net nie my aksie in vooraad nie.

Groete
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Rasmus »

Ek het iewers n voëltjie hoor fluit dat Formalito nou Boyds agente is.. Weet nie of dit dalk iets te doen het met die permitte nie?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by PWV »

JTM wrote:My kolf uiteindelik tuis! Amper R2800 uitgewerk hierdie kant geland.
Wat van 'n foto, Jannie?
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Boyd's tacticool kolf

Post by Francoisv »

Rasmus wrote:Ek het iewers n voëltjie hoor fluit dat Formalito nou Boyds agente is.. Weet nie of dit dalk iets te doen het met die permitte nie?
As formalito die agente raak gaan on die wet van Transvaal moet begin gehoorsaam....
Francois Vogel
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by 243Songdaug »

Oom Pwv - ek het vir Gawie 'n paar fotos gestuur van die 1ste 1 wat ek gefit het. Praat net met hon
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Ek moet sê dat die fit en finish van die Pro Varmint nie so netjies is soos die Varmint Thumbhole kolf wat ek eers gehad het nie. Ek dink die kolf sal baie mooier lyk in Pepper hout met hulle gewone afwerking eerder as die growwe verf. Ook weet ek nie hoekom hulle die kolwe se treklengte so kort maak nie. Die gleuf vir die slot is ook effe te nou en maak dat die voorkant van die slot arm teen dit skuur.

So ek het dus werk nog om te doen. Die bedding en treklengte verandering is eerste op die lys.

Ek sal so vinnige foto vanaand posit voor ek begin verander. Die potensiaal is beslis daar om 'n baie lekker kolf te word.
Jannie Welman
Post Reply