Teleskoop vir 416 Rigby
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Sully
Dink jy daai S&B is twee en half keer beter as die VX6?
Groetnis
Wout
Dink jy daai S&B is twee en half keer beter as die VX6?
Groetnis
Wout
- gs23139
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Albert, Ek het by S&O na hom staan en kyk nadat Benand hom vir my aanbeveel het. Hy is baie netjies.
Gerhard
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
My gat jeuk vir Rigby se double square bridge 416. Dan sal ek daai Trjicon oor gooi van die 375 af op die 416. Miskien vir Kersfees een van daai "van my, aan my" geskenke.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
WoutWouter Roets wrote:Sully
Dink jy daai S&B is twee en half keer beter as die VX6?
Groetnis
Wout
Die VX6 kos nou R15k en die S&B is n volle R10k duurder, dam nie 2,5x nie.
Bang for your buck is die Leupold verseker die beter koop, ek stry nie. MAAR, die 1-8 is dam n baie groot voordeel bo die 1-6 plus die glas se kwaliteit is darem so bietjie in n ander klas. Ek gaan wel byvoeg dat die VX6 se glas vir ons Jan Allemanne glad nie terugstaan teenoor van die groter name in die glas-bedryf nie... So, in kort, ek verstaan die prysverskil en aanvaar dit. Nodig vir n gewone man se 416? Nee ek glo nie. (Maar ons kan seker die selfde argument voer met n petrol Land Cruiser ne? hehe)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
AlbertAlbert84 wrote:My gat jeuk vir Rigby se double square bridge 416. Dan sal ek daai Trjicon oor gooi van die 375 af op die 416. Miskien vir Kersfees een van daai "van my, aan my" geskenke.
Ek en Willem het tans sulke Trijicons op ons roere, ek op my 450Rigby en Willem op sy 458 Lott. Regtig baie smart scopes!
Ek kan so klein testimonial hier gee vir wat dit werd is? Ek is met myne van hier (ingestel op Irene) op n vliegtuig Perth toe, vandaar nog n vliegtuig tot in Melbourne. Geweer ry in n SKB geweertas. Zero is gecheck daar en POI het glad nie geskuif nie. Terug die kant toe, twee vlugte tot by ons skietdag, DGS in Pretoria. Zero is geckeck, nog 100%
Stuur die roer af vir die Kaap se DGS en RAM couriers karwei hom soontoe, slegs in n sak met n geweerboks om, nie in n tas nie. Check die zero die oggend voor die skiet en steeds is hy mooi in die kol. Ek dink dit se nogals baie van die teleskoop...
Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Stefan, terwyl jy die argumente nou so mooi logies voer, dan is die Lynx 1-6×24 teen R10k mos by verre die beter koop. Ook 1-6 zoom, verligte kruisdraad en optika dieselfde of beter as Leopold s'n. Voeg daarby 'n lewenslange plaaslike waarborg (diens binne 2 weke en nie 2 maande soos Leopold nie) en jy het n wenner. Jy het ook al een gebruik tydens een van julle DGS kompetisies en ek kan nie negatiewe kommentaar van jou onthou nie.
Last edited by Hercules Louw on Sat Nov 15, 2014 10:49 am, edited 1 time in total.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
More Hercules
Al hoekom ek nie die Lynx met die Leupold sal vergelyk nie is die betroubaarheid/gevestigheid/bekendheid van die "brand". Daar is geen manier wat mens die twee kan vergelyk nie. Daarmee se ek nie dat die Lynx n swak brand is nie, ek se dat hulle nie in dieselfde liga speel nie. Soos om TATA met Toyota te vergelyk.
Leupold bou al vir meer as n honderd jaar teleskope, wonder of Lynx 30 jaar oud is?
Leupold & Stevens Inc. is naas die handelsmerk BOEING die tweede grootste aluminium verbruiker in die VSA.
Glo nie dis regverdig om die twee te vergelyk nie.
Tussen R10k vir n Lynx en R15k vir n Leupold gaan dit vir my n maklike keuse wees. Dis my persoonlike opinie.
Groete
Al hoekom ek nie die Lynx met die Leupold sal vergelyk nie is die betroubaarheid/gevestigheid/bekendheid van die "brand". Daar is geen manier wat mens die twee kan vergelyk nie. Daarmee se ek nie dat die Lynx n swak brand is nie, ek se dat hulle nie in dieselfde liga speel nie. Soos om TATA met Toyota te vergelyk.
Leupold bou al vir meer as n honderd jaar teleskope, wonder of Lynx 30 jaar oud is?
Leupold & Stevens Inc. is naas die handelsmerk BOEING die tweede grootste aluminium verbruiker in die VSA.
Glo nie dis regverdig om die twee te vergelyk nie.
Tussen R10k vir n Lynx en R15k vir n Leupold gaan dit vir my n maklike keuse wees. Dis my persoonlike opinie.
Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Hallo Stefan
Ek aanvaar dat jou opinie of argumente dan ook dieselfde ten opsigte van die 100 jarige Leopold en die 20? jarige Japanees vervaardigde Nightforce gaan wees? Tog gebruik die VSA weermag die Nightforce teleskope algemeen vir hulle snipers. En die Lynx teleskope kom uit dieselfde Japanese fabriek as Nightforce. So ek dink nie jou Tata Toyota vergelyking is geldig nie.
Op die einde moet jy na die hele pakkie kyk wat waarborge, diens, gehalte, spesifikasies, eienskappe en veral waarde insluit, en jou nie net teen 'n naam/brand vasstaar nie.
My opinie.
Groete
Ek aanvaar dat jou opinie of argumente dan ook dieselfde ten opsigte van die 100 jarige Leopold en die 20? jarige Japanees vervaardigde Nightforce gaan wees? Tog gebruik die VSA weermag die Nightforce teleskope algemeen vir hulle snipers. En die Lynx teleskope kom uit dieselfde Japanese fabriek as Nightforce. So ek dink nie jou Tata Toyota vergelyking is geldig nie.
Op die einde moet jy na die hele pakkie kyk wat waarborge, diens, gehalte, spesifikasies, eienskappe en veral waarde insluit, en jou nie net teen 'n naam/brand vasstaar nie.
My opinie.
Groete
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Sully
Magtag maar die pryse het geklim!
Ek is 100% met jou. n Mens kan eintlik geen scope in die wereld vergelyk met Leupold nie. Die lewenslank waarborg is net in n klas van sy eie as n mens die grootte van die firma in ag neem. Natuurlik gaan daar nou mense wees wat voorbeelde hier kom rondgooi maar dit is die geval met elke brand. In die greater sceme of things dink ek nie daar kan fout gevind word met die stelling nie.
Ek dink ook die Linx het n paar uitstekende teleskope teen baie goeie pryse en die 1-6x24 van hulle is n weneer, maar ek weet die waarborg of beter gestel die grootte van die maatskapy wat die waarborg dra laat n paar voornemende kopers eerder gaan vir die groter name. Hercules ek bedoel niks negatief hiermee nie maar lig net my denke.
Die S&B is verseker huidig die scope van keuse in die reguit buis teleskope. Die 1-8 zoom maak hom verseker baie aanpasbaar vir verskillende gebruike.
Groetnis
Wouter

Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
How does the Lynx compare to the VX-6 in terms of Brightness and Clarity?
I was going to put a VX-R or VX 3 1.25-4/1.5-5x20 on my 450/400, but the difference in clarity and brightness compared to the Schmidt & Bender Zenith 1.1-4x24 was obvious and that was just looking through it in the Gunshop. Luckily I didn't settle for the Leupold and the next day, S&O had their Huntex Cape Specials so I could buy the Schmidt for the same price as the VX-R. Yes the VX-R has an illuminated cross hair, but the red dot doesn't help much if you can't see what you're actually aiming at. Older Lynx models ( I have not seen the new ones) I think would compare optically with the VX-R. However the VX-6 is definitely a step up in quality, and for the price, I doubt there is a better value for money product. Better quality, yes, but then you're talking Zeiss Victory, Swaro Z6 and Schmidt & Bender Exos Range, which is significantly more expensive.
To the original poster, I would suggest to save up and get the VX-6 1-6. In other words "Einmal Ordentlich" which is the German way of saying, Do it once, properly.
Sorry was going to type in Afrikaans, but my brain isn't functioning on that frequency on a Saturday morning.

"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
6 of these, half a dozen of the other... Jy gaan vir jouself lieg as jy se jy sien n beduidende verskil.Umshwati Boy wrote:How does the Lynx compare to the VX-6 in terms of Brightness and Clarity?
Die koper hoef dus nie daaroor te komkommer nie, daar is ander faktore wat die besluit baie meer gaan beinvloed, soos n klomp manne hierbo al gese het met hulle keuse van teleskoop.
Ek wil net byvoeg, ek het die Lynx se scope getoets op my 450Rigby met n DGS en was aangenaam verras. Baie nice scope.
Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Albert,
Ek sien Craig Boddington gebruik ook die Trijicon op sy dvd "tracks thoughout africa". Alhoewel jy kan aanvaar dat dit n ge-borgde teleskoop is, behoort dit ook al boekdele te spreuk.
Ek sien Craig Boddington gebruik ook die Trijicon op sy dvd "tracks thoughout africa". Alhoewel jy kan aanvaar dat dit n ge-borgde teleskoop is, behoort dit ook al boekdele te spreuk.
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Michiel,
Ek het juis vandag een van sy DVDs gekyk en dit opgemerk. Ek begin nou al dink as ek die geld spandeer vir n Rigby 416, moet ek dalk gan met n z6i 1-6 x 24. Dit gan darem net mooier lyk en dis mos net een keer per jaar Kersfees.

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Boddington het baie goed gedoen wat hom die reputasie van n Pondoro van vandag laat kry het. Trijicon was maar bloot die brand wat die skurk die meeste betaal het vir hulle produk. Hy sou n pers dildo op sy geweer gemount het, as dit hom meer verniet jagplek en geld in die sak gebring het...MichielC wrote:Albert,
Ek sien Craig Boddington gebruik ook die Trijicon op sy dvd "tracks thoughout africa". Alhoewel jy kan aanvaar dat dit n ge-borgde teleskoop is, behoort dit ook al boekdele te spreuk.
Nou praat jy. Die nuwe Rigby .416 met sy QD sisteem is werklik dit waardig, om n top duitse of oostenrykse teleskoop met elegante lyne op te kry. Hetsy Schmit und Bender, Zeiss of Swarovski. Selfs Kahles.Albert84 wrote:Michiel,
Ek het juis vandag een van sy DVDs gekyk en dit opgemerk. Ek begin nou al dink as ek die geld spandeer vir n Rigby 416, moet ek dalk gan met n z6i 1-6 x 24. Dit gan darem net mooier lyk en dis mos net een keer per jaar Kersfees.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Vertel so bietjie meer, ek is nie bewus van "pondoro" reputasie nie.Pappabeer wrote:Boddington het baie goed gedoen wat hom die reputasie van n Pondoro van vandag laat kry het. Trijicon was maar bloot die brand wat die skurk die meeste betaal het vir hulle produk. Hy sou n pers dildo op sy geweer gemount het, as dit hom meer verniet jagplek en geld in die sak gebring het...MichielC wrote:Albert,
Ek sien Craig Boddington gebruik ook die Trijicon op sy dvd "tracks thoughout africa". Alhoewel jy kan aanvaar dat dit n ge-borgde teleskoop is, behoort dit ook al boekdele te spreuk.
Teen vandag se pryse en as dit enigsins sal help, is die kanse dat ek met n pers dildo op my geweer sal jag ook seker daar.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Michiel
Solank daai dildo n verligte kruishaar het en n 30mm deursnee is die Kaap Hollands.
Groetnis
Wouter
PS Ek het n draad begin oor mense se vereistes vir gevaarlike wild teleskope so deel gerus julle gevoelens daar.
Solank daai dildo n verligte kruishaar het en n 30mm deursnee is die Kaap Hollands.
Groetnis
Wouter
PS Ek het n draad begin oor mense se vereistes vir gevaarlike wild teleskope so deel gerus julle gevoelens daar.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Net bly die een is nie gesluit en efgevee nie!Wouter Roets wrote:
PS Ek het n draad begin oor mense se vereistes vir gevaarlike wild teleskope, so deel gerus julle gevoelens daar.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Soek maar rond en vind uit oor Mnr Boddington se reputasie en skelmstreke by van die grootste operateurs in die bedryf in Suider en Oos Afrika, en waar hy nie meer welkom is nie.
Wat die Trijicon betref het ek nie enige kennis oor hom nie.
Wat die Trijicon betref het ek nie enige kennis oor hom nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Al wat ek weet Craig het n mooi dogter! Gee n paar skakels Pappabeer.
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Hi manne,
Baie dankie vir al die raad , en idees. Ek het besluit op die Leupold VX6 1-6*24 German#4 , en die is reeds oppad
, nou moet die cfr net roer met die 416 Rigby lisensie.
Groete,
Michiel
Baie dankie vir al die raad , en idees. Ek het besluit op die Leupold VX6 1-6*24 German#4 , en die is reeds oppad
Groete,
Michiel
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Goeie Keuse!
Ja die 404 se aansoek is ook nou 2 weke kort van 3 maande in....
Ja die 404 se aansoek is ook nou 2 weke kort van 3 maande in....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Dankie DWB,
Die gewag is frustreerend , myne het 14dae gevat to by "received @ CFR" en nou le hy stil van die 19de Nov af.
Die gewag is frustreerend , myne het 14dae gevat to by "received @ CFR" en nou le hy stil van die 19de Nov af.
- rudib
- Hero Member

- Posts: 755
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
spot on!Pappabeer wrote:Boddington het baie goed gedoen wat hom die reputasie van n Pondoro van vandag laat kry het. Trijicon was maar bloot die brand wat die skurk die meeste betaal het vir hulle produk. Hy sou n pers dildo op sy geweer gemount het, as dit hom meer verniet jagplek en geld in die sak gebring het...MichielC wrote:Albert,