Op soek na Pivot

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Beeskraal (BK)
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:29 pm

Op soek na Pivot

Post by Beeskraal (BK) »

Dag se!

Ek is opsoek na tweedehandse Centre Pivots/Spilpunte.
Verkieslik nie ouer as 8 jaar nie. Enige Valley, Agrico, Zimatic of soort gelyk.
Maak ni saak of dit in n werkende toestand is nie.

Groete
BK
-----------------------------------------------------------------------------------------

Groete
BK
"Belowe my...die beloofde land !...of is dit klaar hier...aan die ander kant !!!"
-Die Heuwels Fantasties
Post Reply