Bakkies

Post Reply
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Bakkies

Post by Christo »

Raven wrote: Manne,
Ek het lank gewag en baie gesweet om uiteindelik my bakkie te kry, en nou is ek bankrot!!!!

Louis, Ek moes mos darem die ou rimpies bysit, jy verstaan mos  ;D

Image

Raven
Baie mooi Raves. Daai rims is gr?nd. Gaan hy visvang April ?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Bakkies

Post by Louis102 »

Raven wrote: ... Louis, Ek moes mos darem die ou rimpies bysit, jy verstaan mos  ;D ...
Norton, bly om te sien die bullbar en tralies is darem nog nie ge-chrome nie.  Wanneer kom die freeflow op en die GROOT speakers / sound system - ons moet darem mos kan hoor as Norton aankom? ... ;) ;D ... Nee, my maat, dit is spoggerig, ek's lekker jaloers.  Geluk met die bakkie, hoop nie nou dat jy in 'n nuwe klas inbeweeg het, sal jy jou ou armgat vriend vergeet nie ...

Mooiry
Louis

Ns. Sal ons maar boek vir Aprilmaand, soos Christo s??
Goeie dade oortref goeie woorde.
krisie

Re: Bakkies

Post by krisie »

OUENS.
Ek wil ook net gou bietjie bre?k wat ek vir krismis kry, (bakkiekie). Image

Lekker dag.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Bakkies

Post by Biker »

Raves Of is dit nou Revs ;D
Welkom in die wereld van CRUISERS -nie so vinnig nie maar daarom is daar goed soos [glow=red,2,300]BIKES[/glow]
Geniet hom.
Groete Biker
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Bakkies

Post by Biker »

Krisie
Bietjie groot vir my MAAR daai modelletjie met die wit dakkie en swart wiellietjies langsaan sal my revs mooi laat loop ;D
Groete Biker
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Bakkies

Post by Boertjie »

Biker
Jy bly ook net by die poppies.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Bakkies

Post by Biker »

Boertjie
N man moet mos  afleiding he of wat sal my bulle dan van hulle baas dink ???
Groete ou maat
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Bakkies

Post by Boertjie »

Biker
As jy jouself met jou bulle wil vergelyk sal jy n paar poppies nodig he!
Hoop jy sal kan by bly? ;D

Boertjie
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Bakkies

Post by CHRIS »

Biker/Boertjie

handige vroutjie wees daai, sal sommer onder kaste ook kan vee, verder weet ek nie of sy sal kan saamry nie, smaak man het vliegtuig liksens v die bakkie nod ;D ;D

groete Chris
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkies

Post by Raven »

Louis, Christo

Die see wag vir ons, daar is nie 2 stories nie, ons moet gaan.
Ek wil reeds op dieselle spot gaan staan met die Cruiser, waar Oom Frikkie sommer daai eerste dag al "Hallo" gese het vir Sam se manne....hehehehehe.

Louis,  die bankbestuurder het my nou behoorlik aan my knaters beet, maar dit is 'n lekker eina as die Revs so bo 3000 klim  ;D  ;D  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkies

Post by Raven »

Louis102 wrote: vriend vergeet nie ...
Mooiry
Louis
Louis, vriende en familie is vir my baie meer belangriker as die aardse goed ou maat  ;)

Geniet Jakkalssputz...moet jou net nie uit woed nou al nie, want as jy nie April kom nie, loop haal ek jou self op Kuduberg  ;D

Norts
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
krisie

Re: Bakkies

Post by krisie »

HALLO OUENS.

My BAKKIEKIE het toe verander in hierdie modellietjie.[img width=800 height=600]http://i1228.photobucket.com/albums/ee4 ... age153.jpg[/img]

`N lekker jag en visvang karetjie.

LEKKER AAND.
KRISIE.
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Bakkies

Post by CHRIS »

krisie

te mooi, sien is dubbelkajuit en 4X4

groete chris
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Bakkies

Post by Robert »

Krisie

Nou waar pas die skietstoel dan nou op of gooi jy sommer oor die rugleunings en handels  ;) ??? ;)

Robert
Oorwining deur opleiding
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Bakkies

Post by Stefan764 »

met die regte bipod gan n man somme so oorie stuurwiel kan gooi!!!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Bakkies

Post by theedge »

Netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkies

Post by Raven »

Ek het die naweek vir my besig gehou met 'n spraygun op die plaas.

Die ou WIT Landy het vrydagaand vir my besig gehou tot 2 uur Saterdagoggend, en toe my broer en Pa opstaan Saterdag more, toe lyk hy sooo....  ;D

Image


Image


Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkies

Post by BLOK »

Raven

Maar daai nuwe bakkie lyk nou al te pragtag, dink jy nie hy is nou blink nuut nie. Lyk so nekies jakkals kan sy hare in daai blink kam ;D. Ek is net bekommerd vir jou lewe, as jy uit daai stoel uit val weet ek nie of jy dan die drie verdieping val gaan oorleef nie. ;D ;D ;D

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Bakkies

Post by Biker »

Vrinne
Het enige van julle die URI voertuie ??? Wat kos hulle en hoe vind julle dit ???
Ek het op hulle web/s gaan kyk en n pryslys aan gevra maar nog niks ontvang nie.
Groete Biker
herley

Re: Bakkies

Post by herley »

Raven
Ek stem saam, die landy lyk sommer bakgat maar wil saam stem met blok oor die hoogte, dis hard val as Boetieman n draai te skerp vat. ;D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkies

Post by Francois Marais »

Biker

Die manne wat die URI's gebou het, het hulle patente verkoop, as ek dit nie mis het nie word dit nu in Pretoria gebou..........

Skakel +26481414781ses  of....
+2646325264een

Werdus Smit, sy pa het aanvanklike URI's gebou, hy sal jou dalk meer kan vertel. In die Koes omgewing sal jy niemand iets slegs van n URI kan vertel nie, die manne het later maar die goete ook al groter en later ook 4X4 beginne maak, aanvanklik URI's was 2X4 en baie klein ligte bakkies wat hulle baie mobile gemaak het.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkies

Post by Raven »

Blok / Bradley,

Dit is vrek hoog daarbo, maar ai ek sien so lekker ver, en jakkie kan nie maklik agter die bosse wegkruip nie. Bradley jy weet mos hoe dik die bosse is by my, so ek het nie veel keuse nie   ;D
Ek sal miskien vir my hierdie ren jaer safety belts moet mount op daai stoel  ;D. en 'n valhelmet moet kry.  ;D

Blok, Die Landy het sommer Saterdag al vol skrape uit die veld terug gekom.

Biker, Hier in Windhoek staan een Uri total uitgerig met jagtralies en baie ekstras vir R160 000 2nd hand. Dieselfde groen kleur ook, maar ek dink die prys is bietjie hoog, alhoewel die Uri nog in goeie kondisie is...lees mooi opgepas.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ambessa

Re: Bakkies

Post by Ambessa »

Hallo Raven
Raven wrote:...sal miskien vir my hierdie ren jaer safety belts moet mount op daai stoel  ;D. en 'n valhelmet moet kry.  ;D
...valskerm sal ook nie juis help nie, oorweeg eerder hoge rollbars... ;D

...sien die landielorrietjie word weer hoog aangeskryf...


Ambessa
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Bakkies

Post by Biker »

Raven/FM
Dankie snuffel maar so bietjie
Groete Biker
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Bakkies

Post by Wouter Roets »

Krisie
Waar het jy daai outjie gekry? Prys? Bladdie oulik!!!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply