2014 Transvaal Roepkursus

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply

Kies asb 'n venue

Bosparadys - Magaliesburg
22
69%
Kommandonek - Vredefort
10
31%
 
Total votes: 32

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Waglys

1. Willie Geldenhuis
2.Wium v d walt
3.Johan v d walt
4.Ettienne Spaumers
5.Dewie(cobb)
6. Tiaan (NicoSmit)
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Jassie »

CHALETS

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Riaan Kriel (Duracell)
2.Jakes

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Arno Uitenweerde (uitenwaj)
2. Jan-Hendrik Pretorius[Hier of n 2-sleeper saam iemand][Erste TAFFIE kursus]

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Katefbessie
2. Marno Muller

4 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1.Chrisjan
2.Michiel(MCR)
3.Jassie
4.

4 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Dawie Malan
2. Schalk van den Berg
3. Reggie Gerber
4. Blok


4 Slaaper Chalet - Afgelee naby Bass dam
1. Geno
2. G-Force
3. Taffie
4. Adrian Rosslee

6 Slaaper Chalet - Afgelee naby Bass dam
1. Eddie Cik
2. Willem Potshot Pelser
3. Rossouw Joubert
4. Roland Risi
5. Ivan de Jager
6. Christiaan de Beer

KAMP:

1. Pierre Brno
2. Cobus Cobb
3. PJS
4. Jaco Swart
5. Theo Englezakis
6. Nico Smit
7. Kobus Swart
8. Henniec
9.Magroffel
10.Naas Rautenbach
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Dankie manne vir jul samewerking met die indeling van verblyf.
Dit is nou dus tyd vir die volgende stap en tyd om jou plek te bevestig dmv 'n deposito.

Soos vroer op die draad genoem is die totale kursus gelde en deposito's betaalbaar as volg:

Eerste Taffie kursus gangers met verblyf in Chalets - R2000, Deposito R1000
Eerste Taffie kursus gangers wat kamp - R1800, Deposito R900

Reeds 'n Taffie kursus bygewoon kursus gangers met verblyf in Chalets - R500, Deposito R500
Reeds 'n Taffie kursus bygewoon kursus gangers wat kamp - R300, Deposito R300

Die deadline vir depositos is 10 Desember 2014

Indien jou deposito nie ontvang word voor of op 10 Desember nie sal jou plek opgegee word vir 'n man op die waglys.

Indien jy 'n probleem het met betaling kan jy my mail en reeling tref op die onderstaande epos adres.

Bank besonderhede vir depositos en/of volle betalings:
Rekening naam: Ingulube Farming
Rekening tipe: FNB Business Cheque
Rekening nommer: 623 1307 5592
Tak kode: 251 345 (Brooklyn)
Verwysing: Jou naam soos hy op die Kursus gangers lys verskyn
Bewys van betaling: jackalcontrol@gmail.com

Manne stuur asb jul betalings verwysing na daardie epos adres, indien daar enige probleme is kan jul dit ook mail na daardie adres en ek sal terugvoer via email gee.

Indien moontlik is jul meer as welkom om jou volle kursus geld te betaal en dit oor en verby te kry.

Dankie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Dep betaal ek sit heel voor in die middel.
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by SNIPER »

Waglys:
1.Willie Geldenhuis
2.Wium v d walt
3.Johan v d walt
4.Ettienne Spaumers
5.Dewie(cobb)
6. Tiaan (NicoSmit)
7. Sniper(Pierre)
deon762
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Tue Jun 17, 2014 7:17 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by deon762 »

CHALETS

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Riaan Kriel (Duracell)
2.Jakes

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Arno Uitenweerde (uitenwaj)
2. Jan-Hendrik Pretorius[Hier of n 2-sleeper saam iemand][Erste TAFFIE kursus]

2 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Katefbessie
2. Marno Muller

4 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1.Chrisjan
2.Michiel(MCR)
3.Jassie
4.

4 Slaaper Chalet - Op hoof dam
1. Dawie Malan
2. Schalk van den Berg
3. Reggie Gerber
4. Blok


4 Slaaper Chalet - Afgelee naby Bass dam
1. Geno
2. G-Force
3. Taffie
4. Adrian Rosslee

6 Slaaper Chalet - Afgelee naby Bass dam
1. Eddie Cik
2. Willem Potshot Pelser
3. Rossouw Joubert
4. Roland Risi
5. Ivan de Jager
6. Christiaan de Beer

KAMP:

1. Pierre Brno
2. Cobus Cobb
3. PJS
4. Jaco Swart
5. Theo Englezakis
6. Nico Smit
7. Kobus Swart
8. Henniec
9.Magroffel
10.Naas Rautenbach
11.Deon762
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18
Groete Deon
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Dankie manne vir jul samewerking met die indeling van verblyf.
Dit is nou dus tyd vir die volgende stap en tyd om jou plek te bevestig dmv 'n deposito.

Soos vroer op die draad genoem is die totale kursus gelde en deposito's betaalbaar as volg:

Eerste Taffie kursus gangers met verblyf in Chalets - R2000, Deposito R1000
Eerste Taffie kursus gangers wat kamp - R1800, Deposito R900

Reeds 'n Taffie kursus bygewoon kursus gangers met verblyf in Chalets - R500, Deposito R500
Reeds 'n Taffie kursus bygewoon kursus gangers wat kamp - R300, Deposito R300

Die deadline vir depositos is 10 Desember 2014

Indien jou deposito nie ontvang word voor of op 10 Desember nie sal jou plek opgegee word vir 'n man op die waglys.

Indien jy 'n probleem het met betaling kan jy my mail en reeling tref op die onderstaande epos adres.

Bank besonderhede vir depositos en/of volle betalings:
Rekening naam: Ingulube Farming
Rekening tipe: FNB Business Cheque
Rekening nommer: 623 1307 5592
Tak kode: 251 345 (Brooklyn)
Verwysing: Jou naam soos hy op die Kursus gangers lys verskyn
Bewys van betaling: jackalcontrol@gmail.com

Manne stuur asb jul betalings verwysing na daardie epos adres, indien daar enige probleme is kan jul dit ook mail na daardie adres en ek sal terugvoer via email gee.

Indien moontlik is jul meer as welkom om jou volle kursus geld te betaal en dit oor en verby te kry.

Dankie.

_________________
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Cobus(Cobb) »

1.Cobb....R300 paid
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Kampies »

Dit lyk my asof ons sal moet kamp. Sterkte met die reelings en ons sal deposito's betaal.

KAMP:

1. Pierre Brno
2. Cobus Cobb
3. PJS
4. Jaco Swart
5. Theo Englezakis
6. Nico Smit
7. Kobus Swart
8. Henniec
9.Magroffel
10.Naas Rautenbach
11.Deon762
12.Kampies
13.Jacques Smit
14.
15.
16.
17.
18
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by kwagga »

KAMP:

1. Pierre Brno
2. Cobus Cobb
3. PJS
4. Jaco Swart
5. Theo Englezakis
6. Nico Smit
7. Kobus Swart
8. Henniec
9.Magroffel
10.Naas Rautenbach
11.Deon762
12.Kampies
13.Jacques Smit
14. Kwagga
15.
16.
17.
18
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by kwagga »

KAMP:

1. Pierre Brno
2. Cobus Cobb
3. PJS
4. Jaco Swart
5. Theo Englezakis
6. Nico Smit
7. Kobus Swart
8. Henniec
9.Magroffel
10.Naas Rautenbach
11.Deon762
12.Kampies
13.Jacques Smit
14. Kwagga
15.
16.
17.
18
nightro suppressors
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sat May 04, 2013 1:19 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by nightro suppressors »

Kan my maar opsit vir kamp
.22 Anschutz
.222 Anschutz
.30-06 Brno
12 gauge side by side Brno
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Manne die betalings lyk bitter sleg. nog net 2 manne het betaal! ons wil nie graag die kursus afstel nie. Asb betaal julle gelde, as daar 'n probleem is of jy sal graag 'n reeling wil tref.. email my gerus.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by PJS »

1.Cobb R300 paid
2.Magroffel R900 paid
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

1.Cobb R300 paid
2.Magroffel R900 paid
3.NicoSmit R900 bet
Schalk.vdB
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Schalk.vdB »

1.Cobb R300 paid
2.Magroffel R900 paid
3.NicoSmit R900 bet
4.243RSA R2000 bet
SR = M
Solid rest is equal to meat
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by uitenwaj »

1.Cobb R300 paid
2.Magroffel R900 paid
3.NicoSmit R900 bet
4.243RSA R2000 bet
5. Arno Uitenweerde (uitenwaj) R500 Bet
Shaker
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Shaker »

Hi, Kan ek my op die waglys sit asb?

Waglys:
1.Willie Geldenhuis
2.Wium v d walt
3.Johan v d walt
4.Ettienne Spaumers
5.Dewie(cobb)
6. Tiaan (NicoSmit)
7. Sniper(Pierre)
8. Shaker (Burnie)

Moet ek solank deposito betaal?


Groete
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Goeiemore Shaker.
Tans is daar vir die manne op die lys 'n afsny datum gegee van 10 Desember om hul depositos te betaal. Indien die manne nie teen die 10de hul deposito betaal of met my 'n reeling getref het nie sal die manne op die waglys in die manne se plek gesit word en ook laatweet word.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Kampies »

Ek hoop jy het my twee inbetalings gesien. Kampies en Jacques Smit.

Dankie
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Kampies »

Kan ons nie maar so paar ekstra mense laat saamkom nie? 'n Ekstra bakkie om te gaan skiet behoort eintlik nie 'n probleem te wees nie ? Sterkte met die reelings.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Dagse manne,

Weens administratiewe reelings word die afsny datum van depositos betaalbaar vervroeg na 5 Desember 2014

Let asb ook daarop dat indien jou gelde nie teen die 5de betaal is nie, jou plek gevul sal word deur die manne op die waglys.

Indien jy weet jy kan nie meer die kursus bywoon nie wees asb so gaaf om vroegtydig dit so deur te gee.

Baie dankie vir die wat reeds hul depositos betaal het, sover het ek die volgende manne se betalings, indien jou naam nie op is nie en jy het reeds betaal laatweet my asb. Baie dankie

1. 243RSA
2. Arno Uitenweerde
3. Jacques Smit
4. Kampies
5. Magroffel
6. Nico Smit
7. Roland Risi
8. Cobus Cobb
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Jaco Swart »

Ruan
Gaan ongelukkig nie meer kan bywoon nie
Gaan bietjie langer in Sodwana bly so kom eers daai Sondag terug

Theo gaan USA toe vir die jag skou so hy gaan ook nie kan maak nie
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Jaco Swart wrote:Ruan
Gaan ongelukkig nie meer kan bywoon nie
Gaan bietjie langer in Sodwana bly so kom eers daai Sondag terug

Theo gaan USA toe vir die jag skou so hy gaan ook nie kan maak nie
Dankie vir die laatweet maater.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Raait, die volgende 2 manne van die waglys het nou plek op die kursus
Wium v d walt
Johan v d walt

Wium en Johan jul het plek op die kampterein, laatweet my asb of jul gaan kom bywoon.

Die waglys orde lyk dan nou soos volg:

1.Ettienne Spaumers
2.Dewie(cobb)
3. Tiaan (NicoSmit)
4. Sniper(Pierre)
5. Shaker (Burnie)
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Post Reply