Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by alecjohnson »

Die ou het 'n squib load gehad, toe probeer hy om die een wat vas sit uit te skiet ::)
10377438_809691895761067_8077146620617472069_n.jpg
Daar is nie pille vir hulle nie :laugh:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by ruaanb »

Eish....
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by Daneel »

Een 357 in sy M%$r
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by JacoW »

Aanhouers wen blykbaar nie altyd nie...
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser

"Everything happens for a reason"
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by gillie »

Dalk 'n dom vraag, maar sou iets nie al teen daai tyd ontplof het nie ?
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by Hein (Haan) »

Daai eerste een was amper uit ;D
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by wlm »

gillie wrote:Dalk 'n dom vraag, maar sou iets nie al teen daai tyd ontplof het nie ?

Die gas ontsnap seker tussen die rol en die loop.
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by GERT vd M »

Hau batoe, eish!!!
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by pietbak »

Nie baie slim nie maar baie braaf.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by henning »

pietbak wrote:Nie baie slim nie maar baie braaf.
Nee wat, braaf is nie deel van hierdie storie nie, net onkunde of sommer net dom.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by Hein (Haan) »

Lyk my as jy n skoonmaak stok saam vat baan toe raak die gevaarlik.
Behalwe nou vir loop inbreek van julle n skoonmaak stok saam baan toe?
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by alecjohnson »

Ek neem stok saam, vir die moontlike dip wat in die kamer sit, of vir daardie keer wat groepe verswak en net 'n bitjie skoonmaak benodig.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by Riaan Kriel »

Dit is weer probeer en weer en weer en weer en weer en weer....... Daar is nie pille vir daai siekte nie :(
User avatar
SuperVos
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Oct 21, 2013 3:03 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by SuperVos »

alecjohnson wrote:Die ou het 'n squib load gehad, toe probeer hy om die een wat vas sit uit te skiet ::)
10377438_809691895761067_8077146620617472069_n.jpg
Daar is nie pille vir hulle nie :laugh:
Haha! :laugh: baie baie dom...
Sako 243; TRG-22 (308); AR-15 (300 Blackout), Glock 19, 34 (9mmP), Benelli M4... met 'n 375HH/Ruger in die kous.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by Willie »

Nou wat is die regte veilige manier om 'n lewendige ronde uit die kamer te kry as die slot dit nie wil uit trek nie ?
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by Riaan Kriel »

Nie soos die ou dit gedoen het nie....

Los wapen eers vir 'n paar minute om seker te maak dis nie 'n delayed ignition van die slagdop nie.
Maak wapen veilig, maw verwyder ander rondtes in rol/magasyn.
Maak wapen so ver moontlik uitmekaar uit - probeer om loop heeltemal uit te kry, nie so maklik moontlik met 'n rewolver nie, maklik met pistool
Vat 'n handwapen skoonmaakstel se cleaning-rod en druk dit voor in die loop in totdat dit teen die rondte/koeëlpunt druk (Moenie voor jou gesig hou nie, hou in veilige rigting vir indien iets ontplof)
Stamp liggies en probeer die rondte/Koeëlpunt uitdruk.
Indien nie werk nie, vat 'n rubberhammer en tik liggies totdat die blokkasie uit is.
Wanneer die blokkasie uit is, sit wapen aanmekaar en geniet die dag verder. ;)
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by Willie »

Duracell wrote: Stamp liggies en probeer die rondte/Koeëlpunt uitdruk.
Indien nie werk nie, vat 'n rubberhammer en tik liggies totdat die blokkasie uit is.
Die klink nog steeds baie gevaarlik >:D
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Hoe jy nie 'n koeël uit loop haal nie!

Post by MEERKAT »

Presies soos Duracell verduidelik het ek probeer om rondte wat vassit uit te stamp , rondte het afgegaan met katastrofiese gevolge, seker die mees gevaarlike manier om so patroon uit te haal.

Groetnis
MEERKAT.
Post Reply