Lynx 8x56, iluminated green cross

Post Reply
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Lynx 8x56, iluminated green cross

Post by Dwight375 »

Naand manne,

n bietejie raad asb, ek het n 243 howa met n klomp goed by gekoop vir n steel van n prys.

Ek kan n Lynx 8x56 met n iluminated groen kruis koop vir R3500, die geweer sal vir algemene jag gebruik word asook om jakkalse te skiet, ek sal wel seker eers by die pros moet leer.

Dink julle dit is n goeie opsie en koop ?

Wardeer die insette.

Dankie en groete
User avatar
phb
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm

Re: Lynx 8x56, iluminated green cross

Post by phb »

Is dit die nuwer model met die 30mm tube of die vorige model met die 25mm tube? Ekt vir baie jare met die 25mm model geskiet (non illuminated) , hoofsaaklik aand skiet en dan gewone jag, was baie tevrede, goeie waarde vir geld. Dit was ook op my 243
Post Reply