Teleskoop vir 308 Howa
-
lucas
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Feb 05, 2014 7:36 pm
Teleskoop vir 308 Howa
Dag se,
Ek soek bietjie raad hoop julle kan help, julle manne al lank in die game.
Ek is nog nuut in die game van gewere, ek het onlangs vir my die Howa 308 gekoop. Dits nou tyd vir teleskoop te soek ens. Ek wil nou nie grootste klomp stront onder die son gaan koop nie en n arm en n been vir een betaal nie.
Wat sal julle voorstel? Sal gebruik vir jag en tekein skiet.
Baie dankie
Lucas

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Kry vir jou stewige bassise en ringe, betaal maar in die omgewing van 800-1400 rand vir bassise en so 1000-1600 vir ringe, onthou jou teleskoop is net so goed soos jou monterings. Ek sou voorstel Warne of thor of leopold, dis maar my persoonlike opinie.
Dan moet jy besluit wat jou budget is, maak net seker jy koop 'n teleskoop wat se dis FULLY MULTYCOTED dit laat beter lig deur.
uit persoonlike ervaring sal ek 'n Vortex of lynx a.g.v naverkoops diens
3-9x44/50 vir tot en met 200m
4-16 vir bitjie wyer skiet, maar steeds naby skiet
as jy net skote vat van 150m+ kry 'n 6-24 x50 of 8-32x50 maar dan raak dinge erg duur
Die is maar my persoonlike opinie, dan moet jy besluit opo 'n kruishaar ek hou baie van die taktiese goed met die klomp lyne vir baan en bene rek, maar vir jag laaik ek mildot of BDC kruishare.
Dit als gese, as ek nou vir my 'n 308 kry is dit of 'n Vortex Diamondback 4-12x40 Dead Hold BDC(+-R3500), 'n vortex Viper 6.5-20x50 Dead Hold BDC(+-R8000) of Lynx LX2 2.5-14x50 met die rangefinder reticle (+-R10k)

Last edited by alecjohnson on Sun Nov 09, 2014 5:52 pm, edited 1 time in total.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Lucas, Alec gee goeie raad. Ek sal met hom saamstem dat die 4-16X of iets in daai orde die regte keuse sal wees.
Die Howas is so akuraat dat jy gou gaan wil vêrder as 200m skiet en dan gaan die 9X scopes nie meer die pyp rook nie, veral op papierskiet.
Wat die fabrikaat betref sal jy meer volgens jou budget moet besluit.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Pvdw is reg as hy sê dat jy kort voor lank oor langer afstande met die Howa 308 sal wil skiet. Ek trek nou by 500 meter en as daai ghong klap, kry jy hoendervleis.
Sit daarom van die begin af 'n 20MOA "picatinny rail" op en monteer jou teleskoop daarop.
Met die teleskoop kan ek jou nie eintlik help nie. Daar is soveel goeies. Die groot ding wat my teleskoopkeuse bepaal, is maar my begroting!
Groetnis
Sit daarom van die begin af 'n 20MOA "picatinny rail" op en monteer jou teleskoop daarop.
Met die teleskoop kan ek jou nie eintlik help nie. Daar is soveel goeies. Die groot ding wat my teleskoopkeuse bepaal, is maar my begroting!
Groetnis
-
lucas
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Feb 05, 2014 7:36 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Hi
Dankie manne, wat dink julle van burris scopes en Nikon monarch.
Ek wil ook eendag oor die 500 meter kan skiet.
Dankie manne, wat dink julle van burris scopes en Nikon monarch.
Ek wil ook eendag oor die 500 meter kan skiet.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
lucas wrote:Hi
Dankie manne, wat dink julle van burris scopes en Nikon monarch.
Ek wil ook eendag oor die 500 meter kan skiet.
Ek het nie ervaring met hulle nie, een van my vriende het een en hou niks daarvan nie dit gee hom net kopsere op sy 223. en 'n ander ou JohanvB het een op sy 375 as ek dit nie mis het nie en hy is dood gelukkig.
Ek hou nie van Burris nie, waarom weet ek ook nie. Dit is egter 'n goeie produk.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
4-16x50 Nikon is 'n puik scope. Bly weg van die 5-20x42 Monarch. Hy raak dof as jy sterker as 16x bedin stel.
Burris is net so betroubaar. Die FFII 4.5-14x42 is een opsie en dan ook die 6-20x50(dink dis 6)
Burris is net so betroubaar. Die FFII 4.5-14x42 is een opsie en dan ook die 6-20x50(dink dis 6)
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Burris is regtig baie goeie waarde vir geld. Al wat my bietjie afsit van die wat ek hom my gewere het is die die AO, waar meeste scopes Side focus het deesdae. Die Veracity het side focus maar teen 2keer die prys en in alle eerlikheid is die 6.5-20 se beeld baie helderder op alle afstande.
Nikon is net so goed en dan hoor ek baie goeie goed van die Redfield scopes ook. As jy sou belangstel het ek vir jou 'n Lynx 4-16x42 met step reticle wat ek nie gebruik nie. Laat weet maar as jy sou belangstel.
Nikon is net so goed en dan hoor ek baie goeie goed van die Redfield scopes ook. As jy sou belangstel het ek vir jou 'n Lynx 4-16x42 met step reticle wat ek nie gebruik nie. Laat weet maar as jy sou belangstel.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Step reticle?, neem aan dis die Rangefinder reticle? Lyk hy so? of hoe lyk die step reticle?Rudie wrote:Burris is regtig baie goeie waarde vir geld. Al wat my bietjie afsit van die wat ek hom my gewere het is die die AO, waar meeste scopes Side focus het deesdae. Die Veracity het side focus maar teen 2keer die prys en in alle eerlikheid is die 6.5-20 se beeld baie helderder op alle afstande.
Nikon is net so goed en dan hoor ek baie goeie goed van die Redfield scopes ook. As jy sou belangstel het ek vir jou 'n Lynx 4-16x42 met step reticle wat ek nie gebruik nie. Laat weet maar as jy sou belangstel.
http://outdoordepot.co.za/media/catalog ... ato_rf.jpg
baie lekker reticle daai.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
nee sorry Alec dit is nie hy daai nie, ek weet nie of hulle sy benaming so bietjie verander het nie maar daai lyk amper soos die ou Nato van Lynx. Ek het so een ook gehad. Dit is die Milstep
http://www.lynx.co.za/index.php/catalog ... -4-16x42d/
http://www.lynx.co.za/index.php/catalog ... -4-16x42d/
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Ek het 'n Burris Eliminator III op my Remington .308 en dit is 'n fantastiese scope. Dan het ek 'n Nikon Monarch 6-24x50 op my .300WM en is vreeslik gelukkig met hom. Die Nikon is natuurlik helfte van die prys van die Eliminator maar jy kan nie verkeerd gaan met enige een van die twee nie.lucas wrote: Wat dink julle van burris scopes en Nikon monarch. Ek wil ook eendag oor die 500 meter kan skiet.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Jy kan gerus ook kyk na Nikon Monarch 3. Iets soos 4-16 x 42. Die na verkope diens is puik. Ek hou van die feit dat beide my Nikons hulle zero baie goed hou.
Maak 'n verskil
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Teleskoop vir 308 Howa
Ek het die Nikon Prostaff 5 met BDC kruishaar illumination in 3.5-14 x 50 vir my .308. Een woord "fantasties" vir die prys!
Gaan loer ook na Vixen (Camdix hou hulle aan)
Gaan loer ook na Vixen (Camdix hou hulle aan)
"the more I practice, the luckier I get'