.308 Bisley ladings
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
.308 Bisley ladings
Ek het met n paar manne gesels ivm ladings vir my geweer. Dit is n bisley geweer wat omskep is in n F-TR geweer.
Ekt nuwe lapua doppe aangeskaf en gan more bietjie laai.
Geweer het n 30" loop met n twist van 1:13
Ekt gedink om by die volgende te begin -
S335 42gr
CCI 200 primers
Sierra Palma 155gr ( die nuwe soort, bc van .504)
Wat dink julle?

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 Bisley ladings
Kyk ook ernstig na S355.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .308 Bisley ladings
Wonder of 140 gr koele nie beter gaan doen met 'n 1:13 twist nie?
Vra maar net!
Vra maar net!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .308 Bisley ladings
Die 155's behoort baie goed te werk in die 1:13 loop. Jy kan gerus ook S355 probeer, maar net in ingevoerde doppe. Die plaaslikes se kapasiteit is te min. Kry sommer Lapua's van die begin af.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: .308 Bisley ladings
1-13 is gemaak vir 155 gr of kort 165greiners. Onthou die gewig us nie die issue nie maar die lengte van die koel.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .308 Bisley ladings
Sal graag hierdie tabelle wil sien wat aandui watter kaliber met watter "twist" gemaak is vir 'n bepaalde gewig of lengte koeël.Dries101 wrote:1-13 is gemaak vir 155 gr of kort 165greiners. Onthou die gewig us nie die issue nie maar die lengte van die koel.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: .308 Bisley ladings
Ek self sou my al baie geld gespaar het. Ek het self n 1-13 twist en na baie lees kom ek toe agter dat palma lope 1-13 is en spesifiek vir 155 greiners bedoel is. Ek sukkel om party 165 greiners te stabiliseer soos nosler en berger wat relatief lank is. Hornady sst us nie n probleem nie. Met mono koels is selfs 150 greiners nie vir my n opsie nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .308 Bisley ladings
Sal hulle nie stabiliseer as jy hulle vinnig genoeg skiet nie? Ek het al tot met 180gr geskiet in n 1:12 twist 26" loop so met 30" behoort jy darem genoeg spoed te kry al is dit 1:13. Kyk miskien na die berger hybrid target 168gr ook S&O het nou stock.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: .308 Bisley ladings
Man as ek dinge reg verstaan uit daai fancy formules uit speel spoed n rol maar nie so veel soos n mens sal dink nie. Duidelik onder n sekere spoed val dinge uitmekaar maar jy kan ook oor stabiliseer wat dan akuraatheid beinvloed. Ek glo elke twist het maar n optimale spoed/ lengte kombinasie wat beste werk. In my geval werk kort 165 greiners mooi en die meeste 150 greiners.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
archer
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Fri Sep 20, 2013 12:43 pm
Re: .308 Bisley ladings
I have a 1-13 broughton 28" barrel and have no problem shooting bullets up to 180gr even
sierra 180gr gameking which is quiet long. Anyway my load for 155gr match bullets is 43.5gr of
s 321 works a treat is cheaper and I believe kinder on the barrel.
sierra 180gr gameking which is quiet long. Anyway my load for 155gr match bullets is 43.5gr of
s 321 works a treat is cheaper and I believe kinder on the barrel.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 Bisley ladings
Vir so spesifieke toepassing sou ek die groefdraai baie presies bepaal en dan die programme gebruik wat die koeël vervaardigers voorsien (www.bergerbullets.com). Daarvolgens is sommige van die 155gr koeëls weens hul lengte, maar marginaal in 'n 1 : 13 loop by seevlak. Hoogte bo seëspieel speel hier 'n groot rol.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
archer
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Fri Sep 20, 2013 12:43 pm
Re: .308 Bisley ladings
I will steer away from s355 as its better suited to the heavier bullets, plus you will not
get velocity due to lack of case capacity.
get velocity due to lack of case capacity.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .308 Bisley ladings
I managed to get 2950 fps from a 28" barrel using S355, PMP 155 Palma Match bullets and Highland cases. Accuracy was quite decent too. Neck sizing also helps to maximize the available case capacity. It can be done.archer wrote:I will steer away from s355 as its better suited to the heavier bullets, plus you will not
get velocity due to lack of case capacity.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: .308 Bisley ladings
I went to Krokodilspruit on sat morning. Was very pleased with the results. Not too bad for the first time out with this setup. I will keep you guys updated as progress happens.
Next step will be to chrony to get the velocity spot on. Must be between 2920fps and up to 2980fps.
Next step will be to chrony to get the velocity spot on. Must be between 2920fps and up to 2980fps.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: .308 Bisley ladings
Ok, ek het n koeel gemeet. Ek kry n totaal van 75mm met die Sierra Palma punte. 1mm van die landings af. Hoe klink dit?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .308 Bisley ladings
IanSangoma (IAN) wrote:Ok, ek het n koeel gemeet. Ek kry n totaal van 75mm met die Sierra Palma punte. 1mm van die landings af. Hoe klink dit?
Ek skat die 75mm is seker die lengte van 'n rondte (patroon)?
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: .308 Bisley ladings
Ja totale lengte van patroon
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .308 Bisley ladings
koeël
http://www.sinclairintl.com/userdocs/skus/p_749008323_1.jpg
Dop
http://shop.outdoorguru.co.za/images/Lapua%20Rifle%20Cases.jpg
Dryf middel
http://i1332.photobucket.com/albums/w619/TacShac/somchempowders_zpse7eb959d.jpg
Primer
http://steveswholsalenz.net/store3/images/stories/virtuemart/product/gerneral_Primers.jpg
Patroon
http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/5/53/9.3X62-30-06-8X57-6.5X55-308.JPG
Gerweer
http://www.hayabusa.org/forum/attachments/random-thoughts/255711d1351906172-what-308-rifle-should-i-buy-308.jpg
Nar
http://www.atozkidsstuff.com/images/socialm/clown.jpg

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: .308 Bisley ladings
Jou chop!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .308 Bisley ladings
Ek verstaan dat die primer dalk 'n slagdoppie kan wees, maar nog nooit van 'n gerweer gehoor nie! 
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: .308 Bisley ladings
HA HA HA , Ons almal weet Kaptein is baie spesiaal....PWV wrote:maar nog nooit van 'n gerweer gehoor nie!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .308 Bisley ladings
lmga ja slim vang sy baas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 Bisley ladings
Sangoma, hoeveel van die koeël se skag is in die dopnek in - volgens QL het jy op 75mm slegs 1mm wat in die nek ingaan. Volgens QL is 70mm TPL waarna jy moet mik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .308 Bisley ladings
Dit is sekerlik 'n uiters belangrike aspek wat jy hier noem, Marius. Met die 168 gr Hornady Match-koeëls wat ek laai, is my TPL 71.7mm.tripodmvr wrote:Sangoma, hoeveel van die koeël se skag is in die dopnek in - volgens QL het jy op 75mm slegs 1mm wat in die nek ingaan. Volgens QL is 70mm TPL waarna jy moet mik.
-
archer
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Fri Sep 20, 2013 12:43 pm
Re: .308 Bisley ladings
Yes 75mm sounds much to long.