Brandspoed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Gerard
Daai .223 voorbeeld hou nie water nie 24.4gr 335 is 'n vol dop ek sal later vandag albei diselfde gooi en self toets
Vroeer in die post het jy my gevrae of ek die ladings self getoets het nou gee jy data uit laaitabele?
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Johannic
Daai variasie van 5" kry jy dit net met sferiese kruit of met silindriese kruit ook?
Ek het vir jare S371 gebruik en vir die doel wat ek dit gebruik het nooit probleme ondervind nie ek het wel nooit op baie warm dae op die skietbaan gaan le nie maar het wel op baie kou aande geoes.
Ek weet almal beweer dit is baie hitte senstief maar dit gee ook beter loop lewe dit het ek self beleef.

-
Gerard
Re: Brandspoed
Raynie,
Die 223 voorbeeld van 24.4gr S335 is Somchem se voorbeeld. nie myne nie. Wees versigtig as jy dit probeer, dit was 'n maksimum lading in Somchem se toetsloop.
Ek het nie in hierdie bespreking gevra of jy ladings self getoets het nie maar hoekom is dit 'n probleem as ek Somchem se eie laboratorium resultaat aanhaal?
Dink jy my eksperiment, soos ek dit beskryf bo aan die bladsy, kan werk?

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Brandspoed
Raynie
Nee ek praat net van S321,en dit is spesifiek wat ek vir Somchem gevra het of S321 hittesensitief is en die antwoord was JA al die balkruit is.
Gerard ek kan nie vir jou se jy is reg of verkeerd nie,ek doen wat vir my werk
Wat ek wel kan se is vergeet van Alaska en Arizona,hoekom skiet party manne se primers hier by ons uit op n warm somersdag,maar dieselfde lading ge geen probleem in die winter nie?
Hoekom sal dit die dop wees? ek weet nie
Hoekom sal dit die primer wees? ek weet ook nie
Hoekom sal dit die koeel wees???? hoe kan dieselfde koeel jou druk gee?raak hy groter?
Hoekom sal dit die S321 wees ? want Somchem se so?
groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Brandspoed
Gerard - om jou vraag te antwoord oor die eksperiment - nee jy sal niks logies daaruit wys word nie, want soos baie van hierdie argumente is daar partymaal net te veel veranderlikes om regtig 'n sinvolle afleiding te maak.
Maar dis mos wat jy eintlik wil s? nog die heeltyd!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Brandspoed
Johan
Ek het op 'n staduim gesukkel met 'n lading vir die 222. Ek het druk gekry op 23gr. Ek het toe met Somchem gesels en hulle het die volgende ges?:
" jy kan 'n lading op 'n dag skiet en geen probleme h? nie, skiet nou op 'n warm dag en jy kry druk-probleme met dieselfde lading"
In die 222 se geval is dit S321.
Ek dink Oom Gerard se eksperiment sal baie dinge duidelik maak.

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Gerard
Ek dink die temp verskil sal 'n invloed he,maar dink met beide sferies en silindriese kruit dit sal interesant wees om die verskil tussen beide te meet.
Onder die .308NM ladings het jy my gevra of ek dit getoets het toe die data anders as joune was
24.4gr is heel waarskynlik nie 'n maks druk lading nie maar 'n vol dop lading
3025 /24.4 lewer 123.97 fps/grein S335
3245 /25.2 lewer 128.76 fps/grein S321
In my boek maak dit S321 'n vinneger kruit as S335
Ek dink die temp verskil sal 'n invloed he,maar dink met beide sferies en silindriese kruit dit sal interesant wees om die verskil tussen beide te meet.
Onder die .308NM ladings het jy my gevra of ek dit getoets het toe die data anders as joune was
24.4gr is heel waarskynlik nie 'n maks druk lading nie maar 'n vol dop lading
3025 /24.4 lewer 123.97 fps/grein S335
3245 /25.2 lewer 128.76 fps/grein S321
In my boek maak dit S321 'n vinneger kruit as S335
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Brandspoed
Raynieraychell wrote:
24.4gr is heel waarskynlik nie 'n maks druk lading nie maar 'n vol dop lading
3025 /24.4 lewer 123.97 fps/grein S335
3245 /25.2 lewer 128.76 fps/grein S321
In my boek maak dit S321 'n vinneger kruit as S335
Ek is nuut op jaracal, my eerste post, maar hou dit al 'n lang ruk dop.
Jou aanname dat 24.4gr S335 'n vol dop lading is, en nie 'n maks druk lading, is heeltemal korrek. Terloops, in die dae toe Johan Loubser nog by Somchem was, het hul 85% van Pmaks van 'n kaliber se druk spesifikasie beskou as die maksimum druk lading wat hul in die herlaai handboek sou aangee, vir verskeie redes soos lot tot lot variasies, wapen, TPL en komponent verskille, om Somchem self te beskerm, ens. Saamgeperste ladings was ook beskou as onaanvaarbaar.
Die v/c (fps/gr) verhouding is 'n geskikte algemene aanvaarbare manier vir die herlaaier om verskillende dryfmiddels se brandspoed met dieselfde komponente en wapen stelsel te vergelyk. Onthou egter dat die verhouding dinamies van aard is, dit mag verskil van kaliber tot kaliber, en selfs in 'n spesifieke kaliber met verskillende gewig koeels.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Gerard
Re: Brandspoed
Raynie,
Ek het twee 223 ladings gebruik in my voorbeeld. Hoekom gebruik jy verskillende kalibers?
Jy kan ook nie vps/grein gebruik om te verklaar een kruit is vinniger of stadiger as 'n ander nie. As dit so was en ons kyk na die vps/grein vir byvoorbeeld 'n 30-06 met 'n 150gr koe?l en S365, dan is die beginlading 47.3 vps/grein en die maksimumlading is 52.3 vps/grein. S365 is dus vinniger en stadiger as S365 self.
Dieselfde redenasie bepaal dan ook dat, in 'n 308 met 'n 180gr koe?l, is S335 stadiger as S321. Dit is toevallig reg maar die metode om dit te bewys is verkeerd.
Die enigste vergelyking wat mens kan maak is om drukvlakke dieselfde te hou en te vergelyk: As dit meer dryfmiddel vat om dieselfde druk te kry en die spoed is ho?r, is die dryfmiddel stadiger.
Is 'n 223 lading.3025 /24.4 lewer 123.97 fps/grein S335
Is 'n 222 lading.3245 /25.2 lewer 128.76 fps/grein S321
Ek het twee 223 ladings gebruik in my voorbeeld. Hoekom gebruik jy verskillende kalibers?
Jy kan ook nie vps/grein gebruik om te verklaar een kruit is vinniger of stadiger as 'n ander nie. As dit so was en ons kyk na die vps/grein vir byvoorbeeld 'n 30-06 met 'n 150gr koe?l en S365, dan is die beginlading 47.3 vps/grein en die maksimumlading is 52.3 vps/grein. S365 is dus vinniger en stadiger as S365 self.
Dieselfde redenasie bepaal dan ook dat, in 'n 308 met 'n 180gr koe?l, is S335 stadiger as S321. Dit is toevallig reg maar die metode om dit te bewys is verkeerd.
Die enigste vergelyking wat mens kan maak is om drukvlakke dieselfde te hou en te vergelyk: As dit meer dryfmiddel vat om dieselfde druk te kry en die spoed is ho?r, is die dryfmiddel stadiger.
Somchem s? ook dat balkruit uitermate hitte sensitief is en dat S395 'n werklikheid is. As balkruit meer hitte sensitief was, waarom is milit?re ammunisie vir dekades met balkruit gelaai?Hoekom sal dit die S321 wees ? want Somchem se so?
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Gerard
Jammer ek het die verkeerde tabel gekyk
Selfde verskil
3278/25.9 126.56vt/s per grein
S321 steeds vinniger
Nee Gerard Jy het die twee ladings aangehaal om te probeer bewys dat 335 vinniger is as 321 en aangeneem dat dit maks Druk ladings is terwyl dit nie is nie.
Nie een van ons het die toerusting om drukvlakke te meet nie ,SOMCHEM dui dit ook nie aan nie daarom is dit die norm om spoed vlakke wat gemeet kan word deur lede te gebruik .Dit is waarom ek altyd waarsku as daar spoed gepost word wat baie hoog is want dit gaan noodwendig gepaart met druk wat te hoog word daarom sal 'n slagdop "pop" op 'n warm dag die druk is al klaar onanvaarbaar hoog.
Aangaande die .308 is ek seker daar is lede wat dit al getoets het en data kan voorsien
Raynie
Jammer ek het die verkeerde tabel gekyk
Selfde verskil
3278/25.9 126.56vt/s per grein
S321 steeds vinniger
Nee Gerard Jy het die twee ladings aangehaal om te probeer bewys dat 335 vinniger is as 321 en aangeneem dat dit maks Druk ladings is terwyl dit nie is nie.
Nie een van ons het die toerusting om drukvlakke te meet nie ,SOMCHEM dui dit ook nie aan nie daarom is dit die norm om spoed vlakke wat gemeet kan word deur lede te gebruik .Dit is waarom ek altyd waarsku as daar spoed gepost word wat baie hoog is want dit gaan noodwendig gepaart met druk wat te hoog word daarom sal 'n slagdop "pop" op 'n warm dag die druk is al klaar onanvaarbaar hoog.
Aangaande die .308 is ek seker daar is lede wat dit al getoets het en data kan voorsien
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Brandspoed
Gerard
Het jy al militere ammo geskiet op n warm dag,groepe op 300m?
swc-tr(welkom schalk)
Weet jy dalk hoe konstant weermag ammo skiet?
Groete johan
Het jy al militere ammo geskiet op n warm dag,groepe op 300m?
swc-tr(welkom schalk)
Weet jy dalk hoe konstant weermag ammo skiet?
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Gerard
Re: Brandspoed
Raynie,
Somchem dui saamgeperste of vol dop ladings aan met 'n sterretjie en 'n nota. Daar is geen nota by die S335 lading nie. Hoe dit ookal sy, stem jy saam dat, indien mens meer dryfmiddel kan gebruik en meer spoed kan kry, vir dieselfde drukvlak, dat daardie dryfmiddel dan die stadiger een is?
Johan,
Ja ek het en ek praat nie net van die SA weermag ammunisie nie, ek praat van ander weermagte ook. Lees die skakels wat ek gegee het en besef dat jou voorbeeld van een nie statisties werk nie.
Somchem dui saamgeperste of vol dop ladings aan met 'n sterretjie en 'n nota. Daar is geen nota by die S335 lading nie. Hoe dit ookal sy, stem jy saam dat, indien mens meer dryfmiddel kan gebruik en meer spoed kan kry, vir dieselfde drukvlak, dat daardie dryfmiddel dan die stadiger een is?
Johan,
Ja ek het en ek praat nie net van die SA weermag ammunisie nie, ek praat van ander weermagte ook. Lees die skakels wat ek gegee het en besef dat jou voorbeeld van een nie statisties werk nie.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Gerard
Ek stem daarmee saam mits die dop kapasiteit toelaat dat die stadiger kruit tot dieselfde druk gelaai kan word! die voorbeeld wat jy egter gebruik is nie hier van toepassing nie.
Verder is die data vir die .308NM vir nuwe S361 ook verskillend as wat jou tabel aandui
69.5gr S361 2927vps
71gr S385 2784vps
Met die data wat gemeet is hoe sal jy S361 en S385 rang?
Volgens my is S385 stadiger

Last edited by raychell on Fri Dec 17, 2010 4:27 pm, edited 1 time in total.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Brandspoed
Gerard
Ja ek besef wat jy se ,wat ek vra is hoe het die weermag ammo gevaar met die balkruit en die hitte,was dit konstant, of was dit ook maar n gemors soos wat ek dit ervaar het,het jy dit ook op n warmdag gecrony?,en wat was die bevinding met die balkruit?
Ja ek besef wat jy se ,wat ek vra is hoe het die weermag ammo gevaar met die balkruit en die hitte,was dit konstant, of was dit ook maar n gemors soos wat ek dit ervaar het,het jy dit ook op n warmdag gecrony?,en wat was die bevinding met die balkruit?
Biebers
Need for speed
Need for speed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Johannic
Kom ons toets die volgende
Laai min lading in beide bal en selindriese lading vir dieselfde geweer
Skiet 3 skote van elk vroeg oggend laai dieselfde lading in dieselfde dop los in ammo boks op dash die middag en meet dan die spoed
Ek sal dit volgende week probeer en as ek heel uitkom die data post
Gerard ek weet dit is te min data maar dit is 'n begin.
Raynie
Kom ons toets die volgende
Laai min lading in beide bal en selindriese lading vir dieselfde geweer
Skiet 3 skote van elk vroeg oggend laai dieselfde lading in dieselfde dop los in ammo boks op dash die middag en meet dan die spoed
Ek sal dit volgende week probeer en as ek heel uitkom die data post
Gerard ek weet dit is te min data maar dit is 'n begin.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Brandspoed
Raynie
Dis wat ek gedoen het maar nie die spoed gemeet nie,sal die spoed meet ;)maar gaan op my normale lading soos gewoonlik skiet,as jy nie weer van my hoor nie stuur blomme :'(nee spot somme ek sal soos laas dit net weer 15 min in direkte son los waneer dit so 30c is trust me dis genoeg om die S321 omtekrap
Dis wat ek gedoen het maar nie die spoed gemeet nie,sal die spoed meet ;)maar gaan op my normale lading soos gewoonlik skiet,as jy nie weer van my hoor nie stuur blomme :'(nee spot somme ek sal soos laas dit net weer 15 min in direkte son los waneer dit so 30c is trust me dis genoeg om die S321 omtekrap
Biebers
Need for speed
Need for speed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Johannic
As jy S321 en S335 gaan doen sal ek S355 en S341 doen.
Raynie
As jy S321 en S335 gaan doen sal ek S355 en S341 doen.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Gerard
Re: Brandspoed
Raynie,
Gebruik nou 'n 30-06 met 'n 180gr koe?l en laai 55gr S385 / S361 en vertel wat jy kry.
Jy grond dit op die feit dat dit so lyk in jou toets met die 308NM.Volgens my is S385 stadiger
Gebruik nou 'n 30-06 met 'n 180gr koe?l en laai 55gr S385 / S361 en vertel wat jy kry.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Gerard
Lyk dit so of is dit so ?
Ek het nie 'n 30-06 nie maar het iets naby 30-06 AI kan ek dit daarin toets?
Somchem data vir 30-06 met S361 is as volg
Begin 58gr 2664vps
Maks 62gr 2822vps
Is daar 'n rede dat ek 55gr lading moet gebruik ?
Sal dit nie beter wees om met .270Win die toets te doen ,beide word aanbveel vir 130gr en 150gr en S385 word nie vir die 30-06 aanbeveel nie ek vermoed dit is te Stadig vir die 30-06

Last edited by raychell on Sun Dec 19, 2010 9:34 pm, edited 1 time in total.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
krisie
Re: Brandspoed
More Gerard\Raynie.
Wees tog versigtig met hierdie toetse. Ek het gisteraand `n groot skok opgedoen,KOU SO LANK aan hierdie een, S385, 73gr, 180gr koe?l spartan ,1ste skoot 3743 ft/s, 2de,3563 ft/s, met geen tekens van druk. Ek sal eers namiddag terug wees.
LEKKERDAG.
KRISIE.

Dit sal help as jy die kaliber bysit. Dan hoef ons (ek met my vrot geheue) nie terug te krap in vorige bydraes en ander besprekings om uit te vind nie. Hou in gedagte dat jy nie gladde of gegroefde monometaal koe?ls op dieselfde ladings kan laai as loodkern koe?ls nie.
Kleiner beginladings word gebruik vir gladde en gegroefde koper en geelkoper koe?ls.
Medium beginladings word gebruik vir loodkern koe?ls.
Groter beginladings kan gebruik word vir dryfband koe?ls.
Wees versigtig om aanbevole ladings om te ruil tussen koe?ltipes.

RERARD.
Sorry man, ek het gedog dat Krisie se 308NM by julle almal al was gesteek het, dit is tog waar hierdie topic begin het. Nou moet ek eers loop mielies plant.
KRISIE.
Sorry man, ek het gedog dat Krisie se 308NM by julle almal al was gesteek het, dit is tog waar hierdie topic begin het. Nou moet ek eers loop mielies plant.
KRISIE.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Brandspoed
Ek het toe maar my eie toetsie met die 222 gedoen. Ek het elkeen 20gr gegooi. S335 gee 'n 95% dopvul en S321 87%. Ek het die "koue vars" geskiet en hier is hulle data:
Koud (uit die herlaaikamer na buite waar die temp 27C was)
S321
2762 vt/sek
2769
2768
S335
2824
2822
2829
Warm
Die volgende is geskied nadat hulle die hele dag bakkie gery het (in die vensterbank) Temp in die bakkie was 53C. Het hom die hele dag in die son laat staan (die baas het darem koelte gekry)
S321
2730
2649
2617
S335
2752
2740
2741
Groete en gese?nde Kersfees
Koud (uit die herlaaikamer na buite waar die temp 27C was)
S321
2762 vt/sek
2769
2768
S335
2824
2822
2829
Warm
Die volgende is geskied nadat hulle die hele dag bakkie gery het (in die vensterbank) Temp in die bakkie was 53C. Het hom die hele dag in die son laat staan (die baas het darem koelte gekry)
S321
2730
2649
2617
S335
2752
2740
2741
Groete en gese?nde Kersfees
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Brandspoed
222
Baie interresant, sien jou "warm" patrone het stadiger spoed geskiet as die "koues" heel teenstrydig met wat almal beweer.
Mooi loop
Francois