Truvelo armory division!!.50 kaliber...
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Last edited by dawiec on Wed Nov 05, 2014 4:52 pm, edited 1 time in total.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Ek sien daai man se veters is klaar los. Is hy dalk bang die "recoil" lig hom uit sy skoene uit? 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Wonder of jy 70 ladings uit n blik kruit gaan kry.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
mens het nie doppe nodig vir die 50 nie.
Mens seat sommer die koeel direk in die blik kruit.........
Mens seat sommer die koeel direk in die blik kruit.........
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Die man skiet n 20 mmLudwig wrote:Moet sê, sal ook self nie omgee vir so een nie....
[img]https://dl.dropboxusercontent.com/u/393 ... s/20mm.jpg[/img]
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Ek sit nie 'n hel by die tafeltjie langs daai ou by die skietbaan nie...
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Daai Muzzle break gaan n ordentlike veere stower wees
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Goeie m@er! Daai lyk soos iets uit n Steven Spielberg film.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Dis vir my bietjie overkill.
Soos om n meter wors te he, niemand wil die hele ding eet nie.
Soos om n meter wors te he, niemand wil die hele ding eet nie.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Moet se die manne begin die .50 BMG's koop....grotendeels vir sportskiet maar kan egter ook werk vir olifante op n kilometer.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Hie was ons dag saam die man, wat 'n lieflike platform
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Jaloesie is 'n verskriklike dingHaan wrote:Dis vir my bietjie overkill.
Soos om n meter wors te he, niemand wil die hele ding eet nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Truvelo armory division!!.50 kaliber...
Haha nee ek hou baie van die lang afstand geweere maar ek begeer nie so een nie.
As jy nou kan kies tussen die kanon of n custom geweer met n krieger loop,McMillan kolf,Bat,Surgeon of Defiance of wat jy ookal wil he met n Jewell sneller in n "standaard" kaliber van jou keuse.
Sal jy regtig die kanon vat?