GenoO ja. Toe jy so lekker oor lope ens. gesels het.
Jy gaan vir ons in die moeilikheid laat beland. Veral vir my.

GenoO ja. Toe jy so lekker oor lope ens. gesels het.





Jassie wrote:Kursus gangers - Magaliesburg 2015
1. Geno
2. Katefbessie (Eerste Taffie kursus)
3. Rossouw Joubert (Eerste Taffie kursus)
4. G-Force
5. Thomas Dreyer (Eerste Taffie Kursus)
6. Reggie Gerber (Eerste Taffie Kursus)
7. Dawie Malan
8. Blok
9. deon762 (Eerste Taffie Kursus)
10. Kampies
11. Brno Pierre (Eerste Taffie Kursus)
12. Gerrit Nightro (Eerste Taffie Kursus)
13. Alex Kilbride (Eerste Taffie Kursus)
14. NicoSmit(Eerste Taffie Kursus)
15. Jakes (Eerste Taffie Kursus)
16. .243RSA Schalk (Eerste Taffie Kursus)
17. Cobus Cobb
18. Jacques Smit (Eerste Taffie Kursus)
19. HennieC (Eerste Taffie Kursus)
20. Willem Pelser
21. Eddie Cik (Eerste Taffie Kursus)
22. Ivan de Jager (Eerste Taffie Kursus)
23. Ian Beytell
24. Christiaan de Beer (Eerst Taffie Kursus)
25. Roland Risi (Eerste Taffie Kursus)
26. Kobus Swart (Eerste Taffie Kursus)
27. PJS
28.Magroffel (Eerste Taffie kursus)
29.Jassie
30.Jaco Swart (1ste Taffie Kursus)
31.Theo Englezakiz ( 1 ste Taffie Kursus)
32.
33.
34.
35.


















En jy Katefbessie moet asseblief tog net nie weer jou camoverf van jou bakkie afwas nog voor ons eers gaan roep het nie.Asb manne... veral jy Dawie Malan.. moet nou nie moan as jy in 'n tent ingedeel is en jy wou graag in 'n chalet gewees het om jou make-up te doen nie. Jy is die naweek daar om kursus te loop en nie om in 'n 5 ster lodge te bly nie.