2014 Transvaal Roepkursus

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply

Kies asb 'n venue

Bosparadys - Magaliesburg
22
69%
Kommandonek - Vredefort
10
31%
 
Total votes: 32

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Behalwe vir die skryf benodighede wat van so 6 Charles Glass outjies vir die pouses?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Cobus(Cobb) »

NicoSmit wrote:Behalwe vir die skryf benodighede wat van so 6 Charles Glass outjies vir die pouses?
6?????? is jy die drywer wat almal huistoe vat??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Wil nou nie wys ek is 'n vraat nie so ons begin maar op 6 en werk boontoe soos die tyd nader kom
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Net 'n gedagte, Bosparadys is reeds vol bespreek tot einde desember toe. So as jul wil he ek moet die venue book sal iemand die call moet maak! Eugene?
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Is reg Ruan. Book hom.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Geno wrote:Is reg Ruan. Book hom.
Tjap! die venue is gebook vir die 6/7de Desember 2014!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by PJS »

Hoe bedoel jy nou?
Katefbessie wrote:
Geno wrote:Is reg Ruan. Book hom.
Tjap! die venue is gebook vir die 6/7de Desember 2014!

Ek dag die meeste het vir die 16-17 Januarie 2015 gestem?
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

PJS wrote:Hoe bedoel jy nou?
Katefbessie wrote:
Geno wrote:Is reg Ruan. Book hom.
Tjap! die venue is gebook vir die 6/7de Desember 2014!

Ek dag die meeste het vir die 16-17 Januarie 2015 gestem?
Geno het gese hy kan nie die 16-17 Jan maak nie, so ons sal dit in desember moet doen.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Katefbessie wrote:
Geno het gese hy kan nie die 16-17 Jan maak nie, so ons sal dit in desember moet doen.

Wat jy waar kry?

Die kursus is 16-17 Januarie!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Geno wrote:
Katefbessie wrote:
Geno het gese hy kan nie die 16-17 Jan maak nie, so ons sal dit in desember moet doen.

Wat jy waar kry?

Die kursus is 16-17 Januarie!

Jammer julle. Ek het weer snot in my ogies en ore gehad.
Ek sal 16-17 Januarie book.

Om te wys hoe jammer ek is, is die eerste 2 kaste Windhoek op my.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Dankie Ruan.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

amper bek#$% k ek myself nou
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Hahahha... Het julle geweet 'n admin lid kan jou post edit???
Last edited by Geno on Thu Nov 06, 2014 1:29 pm, edited 1 time in total.
Reason: Laat dit vir jou 'n les wees...
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Hy kan hom delete ook
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Oukay manne, alle grappies op 'n stokkie.
Ek het al die chalets op bosparadys vasgemaak vir vrydag 16 Januarie en saterdag 17 Januarie.

Ek gaan 'n lys begin waar jy jou naam opsit asook die naam van die vriend of pel wat jy graag sal wil saambring.
Dui ASB aan as dit jou EERSTE kursus SPESIFIEK BY OOM TAFFIE gaan wees agter jou naam.

Ek sal later 'n deposito bedrag en besonderhede deurgee wat jou plek sal bevestig.
Asb manne maak vinnig jul planne of jul gaan kom bywoon aangesien ons oom Taf moet laatweet asook die chalets moet vol stop.

LET ASB ook dat JARACAL manne voorkeur sal kry tot die kursus en first come first serve.

Die manne wat hou van hengel... Daar is lekker damme met karp, baber en bass voor die chalets.

As jy kom copy asb net die lys en sit jou naam by:

Kursus gangers - Magaliesburg 2015

1. Geno
2. Katefbessie (Eerste Taffie kursus)
3. Rossouw Joubert (Eerste Taffie kursus)
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
19.
20.
21.
22.
23.
24.
25.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

As jy kom copy asb net die lys en sit jou naam by:

Kursus gangers - Magaliesburg 2015

1. Geno
2. Katefbessie (Eerste Taffie kursus)
3. Rossouw Joubert (Eerste Taffie kursus)
4. G-Force
5. Thomas Dreyer (Eerste Taffie Kursus)
6. Reggie Gerber (Eerste Taffie Kursus)
7. Dawie Malan (Eerste Taffie Kursus)
8. Blok
9. deon762 (Eerste Taffie Kursus)
10. Kampies
11. Brno Pierre (Eerste Taffie Kursus)
12. Gerrit Nightro (Eerste Taffie Kursus)
13. Alex Kilbride (Eerste Taffie Kursus)
14.
15.
16.
17.
18.
19.
20.
21.
22.
23.
24.
25.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

As jy kom copy asb net die lys en sit jou naam by:

Kursus gangers - Magaliesburg 2015

1. Geno
2. Katefbessie (Eerste Taffie kursus)
3. Rossouw Joubert (Eerste Taffie kursus)
4. G-Force
5. Thomas Dreyer (Eerste Taffie Kursus)
6. Reggie Gerber (Eerste Taffie Kursus)
7. Dawie Malan (Eerste Taffie Kursus)
8. Blok
9. deon762 (Eerste Taffie Kursus)
10. Kampies
11. Brno Pierre (Eerste Taffie Kursus)
12. Gerrit Nightro (Eerste Taffie Kursus)
13. Alex Kilbride (Eerste Taffie Kursus)
14.NicoSmit(Eerste Taffie Kursus)
15.
16.
17.
18.
19.
20.
21.
22.
23.
24.
25.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

As jy kom copy asb net die lys en sit jou naam by:

Kursus gangers - Magaliesburg 2015

1. Geno
2. Katefbessie (Eerste Taffie kursus)
3. Rossouw Joubert (Eerste Taffie kursus)
4. G-Force
5. Thomas Dreyer (Eerste Taffie Kursus)
6. Reggie Gerber (Eerste Taffie Kursus)
7. Dawie Malan (Eerste Taffie Kursus)
8. Blok
9. deon762 (Eerste Taffie Kursus)
10. Kampies
11. Brno Pierre (Eerste Taffie Kursus)
12. Gerrit Nightro (Eerste Taffie Kursus)
13. Alex Kilbride (Eerste Taffie Kursus)
14.NicoSmit(Eerste Taffie Kursus)
15. Jakes (Eerste Taffie Kursus)
16. .243RSA Schalk (Eerste Taffie Kursus)
17. Cobus Cobb
18. Jacques Smit (Eerste Taffie Kursus)
19. HennieC (Eerste Taffie Kursus)
20.
21.
22.
23.
24.
25.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

As jy kom copy asb net die lys en sit jou naam by:

Kursus gangers - Magaliesburg 2015


1. Geno
2. Katefbessie (Eerste Taffie kursus)
3. Rossouw Joubert (Eerste Taffie kursus)
4. G-Force
5. Thomas Dreyer (Eerste Taffie Kursus)
6. Reggie Gerber (Eerste Taffie Kursus)
7. Dawie Malan (Eerste Taffie Kursus)
8. Blok
9. deon762 (Eerste Taffie Kursus)
10. Kampies
11. Brno Pierre (Eerste Taffie Kursus)
12. Gerrit Nightro (Eerste Taffie Kursus)
13. Alex Kilbride (Eerste Taffie Kursus)
14. NicoSmit(Eerste Taffie Kursus)
15. Jakes (Eerste Taffie Kursus)
16. .243RSA Schalk (Eerste Taffie Kursus)
17. Cobus Cobb
18. Jacques Smit (Eerste Taffie Kursus)
19. HennieC (Eerste Taffie Kursus)
20. Willem Pelser
21. Eddie Cik (Eerste Taffie Kursus)
22. Ivan de Jager (Eerste Taffie Kursus)
23.
24.
25.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Ian »

Katefbessie wrote:As jy kom copy asb net die lys en sit jou naam by:

Kursus gangers - Magaliesburg 2015


1. Geno
2. Katefbessie (Eerste Taffie kursus)
3. Rossouw Joubert (Eerste Taffie kursus)
4. G-Force
5. Thomas Dreyer (Eerste Taffie Kursus)
6. Reggie Gerber (Eerste Taffie Kursus)
7. Dawie Malan (Eerste Taffie Kursus)
8. Blok
9. deon762 (Eerste Taffie Kursus)
10. Kampies
11. Brno Pierre (Eerste Taffie Kursus)
12. Gerrit Nightro (Eerste Taffie Kursus)
13. Alex Kilbride (Eerste Taffie Kursus)
14. NicoSmit(Eerste Taffie Kursus)
15. Jakes (Eerste Taffie Kursus)
16. .243RSA Schalk (Eerste Taffie Kursus)
17. Cobus Cobb
18. Jacques Smit (Eerste Taffie Kursus)
19. HennieC (Eerste Taffie Kursus)
20. Willem Pelser
21. Eddie Cik (Eerste Taffie Kursus)
22. Ivan de Jager (Eerste Taffie Kursus)
23. Ian
24.
25.
21.
22.
23.
24.
25.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

As jy kom copy asb net die lys en sit jou naam by:

Kursus gangers - Magaliesburg 2015

1. Geno
2. Katefbessie (Eerste Taffie kursus)
3. Rossouw Joubert (Eerste Taffie kursus)
4. G-Force
5. Thomas Dreyer (Eerste Taffie Kursus)
6. Reggie Gerber (Eerste Taffie Kursus)
7. Dawie Malan (Eerste Taffie Kursus)
8. Blok
9. deon762 (Eerste Taffie Kursus)
10. Kampies
11. Brno Pierre (Eerste Taffie Kursus)
12. Gerrit Nightro (Eerste Taffie Kursus)
13. Alex Kilbride (Eerste Taffie Kursus)
14. NicoSmit(Eerste Taffie Kursus)
15. Jakes (Eerste Taffie Kursus)
16. .243RSA Schalk (Eerste Taffie Kursus)
17. Cobus Cobb
18. Jacques Smit (Eerste Taffie Kursus)
19. HennieC (Eerste Taffie Kursus)
20. Willem Pelser
21. Eddie Cik (Eerste Taffie Kursus)
22. Ivan de Jager (Eerste Taffie Kursus)
23. Ian Beytell
24.
25.
Last edited by Katefbessie on Thu Nov 06, 2014 2:08 pm, edited 1 time in total.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Frikkiedbr »

en manne wat nie kan skiet nie kan hulle ook kom?
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
De beer
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by De beer »

Eks daar. Eerste kursus. Nommer 24
Last edited by De beer on Sun Nov 09, 2014 10:21 am, edited 1 time in total.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Frikkiedbr wrote:en manne wat nie kan skiet nie kan hulle ook kom?
Frikkie, soos jy kan sien is die belangstelling hoog en sal ons graag voorkeur wil gee aan manne wat regtig graag meer wil leer om spesifiek hul jakkalsjagtery te verbeter.
Indien daar plek oop is na die voorkeur is jy en wie ookal nie skiet nie meer as welkom om die besonderse geleentheid te kom mee maak. Ek hoop jy verstaan
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Post Reply