Goeie dag!
Is hier van jul wat al met die scope te doen gekry het.Hoe vind jul hom?Ek het na een gaan kyk en is baie verbaas hoe helder die beeld is.Wil graag jul menings hoor voor ek koop.
Mtc Genesis 5-20x50 LR
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mtc Genesis 5-20x50 LR
Ek het daai een nog nie self gebruik nie maar ek het al n paar mtc scope gehad en was meer as tevrede met hulle.Ek ken die ou wat die nuwes (optisan, selfde scope onder ander naam) in bring taamlik en het al met klomp verskillende vergrotings gespeel en hul is almal goed.Hull verkyker reeks is ongelooflik vir die pryse
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Mtc Genesis 5-20x50 LR
Capt, kan jy vir ons die kontakbesonderhede gee?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Mtc Genesis 5-20x50 LR
Ek sien die genesis is nie deur optisan vervaardig nie.Dit lyk my hy word in korea gemaak.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mtc Genesis 5-20x50 LR
James hier is hulle, praat met louis.http://airgunwarehouse.co.za/
Tel: (+27) 11 900 4477
Cell: (+27) 78 193 7513
Fax: (+27) 86 652 3965
Email: enquiry@airgunwarehouse.co.za
Physical Address:
23 Neville Street
Brakendowns
Alberton
Gauteng
1454
South Africa
Berklec dit is n snaakse storie hoe die MTC/Optisan storie werk en ek is ook nie heel seker ek verstaan dit nie.Die genesis kan heel moontlik daar gemaak word soos jy se hoekom sal ek nie weet nie maar die maatskapy (MTC Optics) word deur Sammie and Gary Cooper in die UK bestuur/besit en hulle wou n scope maak wat volgens hul sou voldoen aan die meeste Air rifle jagter/sport skuts.So ver ek verstaan is die MTC en Optisan scope maar dieselfde ding kom uit die selfde plek uit die naam het net verander weens een of ander regulasie in die UK.Die scope word vir hulle gebou onder hul naam maar deur Optisan soos in baie gevalle maar. Soos ek se ek he al met al 2 gespeel en hulle is maar dieselfde. Ek is seker dit was op n tyd self MTC Optisan of so iets.
Die reeks is glad nie sleg nie en ek sou se hulle is dalk bq beter as Nikon. Ek het al een of 2 van die nuwe 8-32 en een van die nuwe 6-24 gesien wat baie wit word op vol mag so kyk maar net vir dit.
Ek sal bq vir jou probeer uit vind waar die Genesis in pas in die prentjie
Dit lyk of die genesis deel van die MTC reeks is maar nie deel van die Optisan reeks is nie so dan word hy nie deur Optisan gebou nie. Daai genesis lyk ongelooflik baie na n Rudolph
Hulle word dalk hier gebou.Lyk na n baie lekker scope
http://www.su-optics.com/