Strelok balistiese program
-
marco
Strelok balistiese program
Naand manne het enige iemand ondervinding van die basiese strelok program. Ek het hom afgelaai en bietjie gespeel met hom en als lyk goed net gewonder of enige iemand terugvoering wil gee wat hom huidiglik gebruik.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Strelok balistiese program
Naand Marco.
Solank jy die trompsnelheid en bc korrek inlees, is Strelok nogal akkuraat. Ek het my geweer op 100m gezero, Strelok se elevasie tabel gebruik en die gong op 400m met die eerste skoot raak geskiet. By gesê, ek het nog nooit voor dit gekyk hoeveel klieks ek moet lig om op 400m te skiet nie en het bloot net Strelok se aanbeveling gevolg. Vriend van my gebruik dit ook en hy het ook baie goeie resultate daarmee.
Groetnis
Philip

Baie dankie Philip
Ons skiet die naweek n komp en ek sal hom daar toets vir die eerste. Soos ek se als lyk goed.
Ons skiet die naweek n komp en ek sal hom daar toets vir die eerste. Soos ek se als lyk goed.
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Strelok balistiese program
+1 werk 100% vir die 100m-500m wat ek dit op gebruik het, die BC en spoed kalibrasie feature werk lekker. En jy kan die G7 BC's gebruik as jy die lang koeels gebruik.PhilipJordaan wrote:Naand Marco.
Solank jy die trompsnelheid en bc korrek inlees, is Strelok nogal akkuraat. Ek het my geweer op 100m gezero, Strelok se elevasie tabel gebruik en die gong op 400m met die eerste skoot raak geskiet. By gesê, ek het nog nooit voor dit gekyk hoeveel klieks ek moet lig om op 400m te skiet nie en het bloot net Strelok se aanbeveling gevolg. Vriend van my gebruik dit ook en hy het ook baie goeie resultate daarmee.
Groetnis
Philip
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Strelok balistiese program
Onthou ook maar van altitude
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Strelok balistiese program
Strelok werk vir my beter as Bullet flight
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Strelok balistiese program
Hoe gemaak as jou spesifieke teleskoop/reticle nie default op strelok is nie?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok balistiese program
Soos watter teleskoop?Pieter Vorster wrote:Hoe gemaak as jou spesifieke teleskoop/reticle nie default op strelok is nie?
Hou op om so te ween en kners en skaf die "Pro" weergawe aan. Ek dink nie daar is 'n kruishaar wat nie daaroo beskikbaar is nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Strelok balistiese program
Pieter Vorster wrote:Hoe gemaak as jou spesifieke teleskoop/reticle nie default op strelok is nie?
Dan kyk jy na die drop tabel en draai daai turret dat hy so trrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Strelok balistiese program
As die reticle nie daar is nie dan mail jy vir die developer (my pa het al vir hom n mail of twee gestuur oor n paar klein issues), en dan moet ons almal weer on s'n ook opdate...
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok balistiese program
Piet, daai Duitse mill #43 kruishaar lyk baie soos 'n Nikko Stirling Mill kruishaar.
Kaptein, Piet gooi met 'n .270 maat. Hy skiet so plat dat hy net kr-kr stel dan is hy daar.
Kaptein, Piet gooi met 'n .270 maat. Hy skiet so plat dat hy net kr-kr stel dan is hy daar.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Strelok balistiese program
Gawie(7mm) wrote:Piet, daai Duitse mill #43 kruishaar lyk baie soos 'n Nikko Stirling Mill kruishaar.
Kaptein, Piet gooi met 'n .270 maat. Hy skiet so plat dat hy net kr-kr stel dan is hy daar.
Ek het al gehoor as jy n 270 op 100m zero skiet hy 3 duim hoog op 200
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Strelok balistiese program
Ek het al gehoor as jy n 270 op 100m zero skiet hy 3 duim hoog op 200[/quote]
Lekker man!
Lekker man!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Strelok balistiese program
Ook lekker dat jy die program kan kalibreer volgens jou trefpunt...
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Strelok balistiese program
Dankie manne ek sal gaan kyk.
Gawie- ek koop dan nou juis vir my ook 'n scope met kolletjies en nou wil jy he ek moet gaan krrr-krr met hom. Terloop - hys vir die nuwe 243, die 270 is mos oopvisier uit die heup uit...

Gawie- ek koop dan nou juis vir my ook 'n scope met kolletjies en nou wil jy he ek moet gaan krrr-krr met hom. Terloop - hys vir die nuwe 243, die 270 is mos oopvisier uit die heup uit...
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Strelok balistiese program
Gawie(7mm) wrote:Soos watter teleskoop?Pieter Vorster wrote:Hoe gemaak as jou spesifieke teleskoop/reticle nie default op strelok is nie?
Hou op om so te ween en kners en skaf die "Pro" weergawe aan. Ek dink nie daar is 'n kruishaar wat nie daaroo beskikbaar is nie.
Ek het die Pro weergawe........ maar hys nie daar nie..
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Strelok balistiese program
Jammer maat. Smaak my jy hou daarvan om stroom-op te wees.
Kolletjies is vir dames. Manne met hare op hul bors skiet met strepies!!!
Kolletjies is vir dames. Manne met hare op hul bors skiet met strepies!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Strelok balistiese program
Strepies in scopes kom eers in 2020 in Grootfontein uit saam met elektriese stowe en G-strings...Gawie(7mm) wrote:Jammer maat. Smaak my jy hou daarvan om stroom-op te wees.![]()
Kolletjies is vir dames. Manne met hare op hul bors skiet met strepies!!!
Teloops -- hier het die Scope (tydskrifte) ook nog kolletjies (of sterretjies)..
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Strelok balistiese program
Marco daar is n mildot (usmc) recticle wat behoort te werk anders kan jy strelok + aflaai dit kos R 57. Dit het die meeste kruishare op.
Groete
Groete
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Strelok balistiese program
Upgrade na Strelok+.
Daar kan jy op verskillende vergrotings ook die reticle opsie gebruik. En as jou scope nie daar is kan jy die ontwerper van Strelok email. Hy sit hom sommer gougou by.
Daar kan jy op verskillende vergrotings ook die reticle opsie gebruik. En as jou scope nie daar is kan jy die ontwerper van Strelok email. Hy sit hom sommer gougou by.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Strelok balistiese program
O togGawie(7mm) wrote:Jammer maat. Smaak my jy hou daarvan om stroom-op te wees.![]()
Kolletjies is vir dames. Manne met hare op hul bors skiet met strepies!!!