''Consealed carry"
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
''Consealed carry"
Manne n vraag oor ''consealed carry''. Sonder om so slim soos n boom vol uile te klink... dit is kommentaar wat ek gekry het na die onderwerp die een dag op die baan op gebring is. Volgens die wet is al persoon wat nie hoef te ''conseal'' nie is lede van organissasies wat hulle wapens in uniform dra, dws Polisie, spietkops, weermag ens. Verstaanbaar en ekt geen probleem daarmee nie, was self in die Polieste. Dan sê die 1 lot geen deel van die wapen mag sigbaar wees nie, ook verstaanbaar - mag die ''holster" dan wys? en dan sê n ander lot daar mag ook nie n ''shadow'' wys van die pistool wat onder jou hemp gedra word nie. Ek kan onthou dat daar in die wet verwys word dat die vuurwapen gedra moet word in n skede wat doelgerig vir die vuurwapen ontwerp was. Wat dink julle hiervan?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: ''Consealed carry"
Dit moet in n "holster" wees en dit moet "covered" wees.Dis al.Dis n beter opsie om hom te "conceal" en nie net "cover" nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: ''Consealed carry"
Dws nie eers die ''holster'' mag sigbaar wees nie?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: ''Consealed carry"
"Open carry" is buitendien dwaas en maak jou onnodig n teiken indien jy jou op die verkeerde plek bevind.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: ''Consealed carry"
Korrek ja.En dis gevaarlik vir jou ook in my opinie.andre007 wrote:Dws nie eers die ''holster'' mag sigbaar wees nie?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: ''Consealed carry"
Ek stem saam. Hoe minder mense weet wat jy ''dra'' hoe beter. Persoon is maar altyd net bekomerd dat die ''holster'' se punt bietjie uitsteek as jy gaan sit en of jou hemp/t hemp dit nie mooi toemaak nie.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: ''Consealed carry"
So hoe kan jy die wapen 100% conceal as jy n t-hemp aan het?G-force wrote:Korrek ja.En dis gevaarlik vir jou ook in my opinie.andre007 wrote:Dws nie eers die ''holster'' mag sigbaar wees nie?
Al hang die hemp oor kan die vorm nogsteeds gesien word.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: ''Consealed carry"
Inside Waist Band holster.sako 30-06 wrote:So hoe kan jy die wapen 100% conceal as jy n t-hemp aan het?G-force wrote:Korrek ja.En dis gevaarlik vir jou ook in my opinie.andre007 wrote:Dws nie eers die ''holster'' mag sigbaar wees nie?
Al hang die hemp oor kan die vorm nogsteeds gesien word.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ''Consealed carry"
Met n ordentlike IWB holster en n goeie belt sal jy hom nie maklik onder n t-hemp sien nie.EK dra n full size pistool en self ook nou en dan n rollie en nie eers my vrou weet as ek hul dra nie.G het so ruk terug op n ander forum fotos van sy setup gewys en mens kon glad nie sien hy dra iets nie.
Ek ken so veel ouens wat oop dra en ek weet nie van een van hulle wat al gestop is deur die SAP nie.Daar in die NW loop die manne met hom so op die heup en niemand kyk eers 2 keer nie maar ek dink ook so G gese het dit is beter as niemand weet nie.Element of surprise and all that

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: ''Consealed carry"
Al hang die hemp oor kan die vorm nogsteeds gesien word.[/quote]
Inside Waist Band holster.[/quote]
Dankie Ge.
Ek dra hom ook so,moet mooi kyk om te sien iets is onder die hemp.
Inside Waist Band holster.[/quote]
Dankie Ge.
Ek dra hom ook so,moet mooi kyk om te sien iets is onder die hemp.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: ''Consealed carry"
Ge, kan jy vir ons n link na die artikel plaas, of link deurgee?Capt. Oblivious wrote:Met n ordentlike IWB holster en n goeie belt sal jy hom nie maklik onder n t-hemp sien nie.EK dra n full size pistool en self ook nou en dan n rollie en nie eers my vrou weet as ek hul dra nie.G het so ruk terug op n ander forum fotos van sy setup gewys en mens kon glad nie sien hy dra iets nie.
Ek ken so veel ouens wat oop dra en ek weet nie van een van hulle wat al gestop is deur die SAP nie.Daar in die NW loop die manne met hom so op die heup en niemand kyk eers 2 keer nie maar ek dink ook so G gese het dit is beter as niemand weet nie.Element of surprise and all that
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: ''Consealed carry"
No person may carry a firearm in a public place unless the firearm is carried –
a) in the case of a handgun—
i) in a holster or similar holder designed, manufactured or adapted for the carrying of a handgun and attached to his or her person; or
ii) in a rucksack or similar holder; or
b) in the case of any other firearm, in a holder designed, manufactured or adapted for the carrying of the firearm.
2) A firearm contemplated in subsection (1) must be completely covered and the person carrying the firearm must be able to exercise effective control over such firearm.
http://www.acts.co.za/firearms-control- ... index.html
Die wet vereis nie dat die vuurwapen onsigbaar is nie. Ek dink uit 'n persoonlike veiligheids oogpunt sal ek probeer dat niemand weet ek dra 'n handwapen nie. Soms kan die wapen "print" maar vir my is dit die beste as selfs my pelle nie weet nie.
Ek beskou dit as 'n wen as ek by 'n funksie is en een van my pelle wat weet ek dra vra "het jy dit nou by jou?"
Dit is belangrik om te oefen met die versteekte holster, help nie jy oefen net met jou speedbelt nie. Versteekte dra verg ook 'n hoër mate van bewustheid, dit gaan langer vat om jou wapen uit te kry.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: ''Consealed carry"
Ge'.
Watter IWB holster gebruik jy. Kan jy dalk vir ons die skakel plaas van die artikel waarna Capt O verwys?
Watter IWB holster gebruik jy. Kan jy dalk vir ons die skakel plaas van die artikel waarna Capt O verwys?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: ''Consealed carry"
Daardie 15U van Lindsay Ross is perfek. Ek dra dit gereeld kerk toe en net een vriendin het dit al opgemerk - en nee ek dra nie apendix (voor) nie so daar was nie verwarring nie 8-)
Vir <R300 is dit darem bitter goeie geld.
Vir <R300 is dit darem bitter goeie geld.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: ''Consealed carry"
Jy kan ook kyk na Sticky holster, ek een en sit baie gemaklik en plak stewig vas.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: ''Consealed carry"
Hier is die hybrid leer/kydex holster.andre007 wrote:Ge'.
Watter IWB holster gebruik jy. Kan jy dalk vir ons die skakel plaas van die artikel waarna Capt O verwys?
Ek sal daai link moet soek,dis erens op die forum.
http://www.hailstormza.com/Comp-Tac-MTA ... p_442.html
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3990
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: ''Consealed carry"
G-force het my ook BAIE goeie raad gegee, ongelukkig was die MTAC uitverkoop en ek het 'n Lindsay Ross U15 gekry, ongelukkig pas hy nie my lyf nie. Toe kry ek 'n Glock clip soos die http://www.themicholster.com/ en vir my werk dit bitter goed. Ek dra gemaklik en sonder print.G-force wrote:Hier is die hybrid leer/kydex holster.andre007 wrote:Ge'.
Watter IWB holster gebruik jy. Kan jy dalk vir ons die skakel plaas van die artikel waarna Capt O verwys?
Ek sal daai link moet soek,dis erens op die forum.
http://www.hailstormza.com/Comp-Tac-MTA ... p_442.html
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: ''Consealed carry"
'n Goeie belt is baie belangrik. My CR Speed Belt is my gunsteling.
Het ook 'n trigger guard holster soos Tau, maar my G-Code Incog is awesome, veral vir AIWB. Gebruik hom ook op die 15:00 posisie op MTB. Moes hom wel met heat gun en dremel customize, maar dis mos maar hoe ons manne is. :-)

9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: ''Consealed carry"
Ek gebruik die Comp Tac Iwb vir my Glock 19 maar ek dink die Old Faithfull is net so goed vir die helfde van die prys.
T hemp of kerk hemp, geen probleem
T hemp of kerk hemp, geen probleem
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: ''Consealed carry"
Ek het self ook 'n Comp Tac. Het verskeie belde probeer en dra vir die laaste drie maande elke liewe dag my "daniels Holster - Cobra duty belt". Dit maak 'n HELSE verskil.