NWK Retail skietkompetiesie 1 November 2014

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

NWK Retail skietkompetiesie 1 November 2014

Post by andre007 »

More manne, vir die wat nie reeds Nwk se maandelikse nuusbrief gekry het nie plaas ek die advertensie, Ek adverteer nie namens die mense nie en is hoegenaamd nie geaffilieerd met hulle nie en plaas dit maar in die belang van die lede in die Lichtenburg omgewing wat n prysie wil gaan losskiet. Vir die volledige advertensie tik ''http://www.nwk.co.za:8080/nwkgroup/imag ... %20bl1.jpg'' in jou ''search bar'' om dit op te spoor.
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/nwk_zps1f573b21.jpg
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: NWK Retail skietkompetiesie 1 November 2014

Post by Riaan Kriel »

Die een gaan 'n grote wees. NWK Kleinhandel/Retail het heelwat pryse op die spel, groot borgskappe is vanaf verskaffers verkry en dit gaan deel vorm wees van die Expo. Die kompetisie gaan die vorm van die SAJWV se Vlakvarktabel aanneem. Dit is oop vir almal wat belangstel.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: NWK Retail skietkompetiesie 1 November 2014

Post by Riaan Kriel »

Wie op Jaracal gaan more die een bywoon? Ek weet onse mod Wouter gaan nie kan nie weens sy operasie, maar wie gaan wel hier in Ltx wees more?

Sit bietjie name op die lys, dat ons persoonlik kan ontmoet. Ek gaan die hoofbaanoffisier wees more vir die wat wil kom kennis maak en hulleself voorstel.
1.) Duracell
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: NWK Retail skietkompetiesie 1 November 2014

Post by Wouter Roets »

Riaan

Lyk my hierdie gatgant gedeelte van ons wereld kry nie veel aftrek nie. Silent Hunter(Henk) en Jakkalsgat(Jaco) is op pad hier na my toe soos ek nou hier skryf en sal ook more daar wees as ons vanaand onsself kan gedra. Sterkte vir more en skiet raak ou maat. Wens regtig ek kon ook deelneem.

Groetnis
Wout
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: NWK Retail skietkompetiesie 1 November 2014

Post by Riaan Kriel »

Hi Wouter, ek het vanmiddag tussen 1-2 met Gerrie de Beer en Sarel van Sudami X-ring gesels, hulle bly by Lakeside gastehuis.

Ek het van Henk se KD 1 gekoop vir my .303 vanoggend by die ekspo. Stuur groete vir die manne. Hoop om julle daar te sien. Jy sal moet rustig vat met die maag. ;)
Post Reply