Dagse almal. Ek is bietjie rekenaar gestremd het my sewe maande geneem om uit te vind hoe om n post te stuur. Ek geniet die forum vreeslik. Ek is mal oor jag, teiken skiet en visvang. My ou musgrave 30 nul 6 is my ou staatmaker. Wag vir 243 howa, 303, bruno. 22 en 38 special se papiere.
Groete uit die paarl
Jason
nog n bolander
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
nog n bolander
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: nog n bolander
Welkom Jason. Dis sommer 'n lekker klompie gewere wst jy oppad het. Hoop als lopp glad met dit.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: nog n bolander
Welkom Jason.
Die Paarliete kan amper hul eie bende begin.
Die Paarliete kan amper hul eie bende begin.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: nog n bolander
Welkom Jason.
Ons Bolanders sal 'n plan moet maak om mekaar raak te drink....
Ons Bolanders sal 'n plan moet maak om mekaar raak te drink....
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: nog n bolander
Welkom Jason
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: nog n bolander
Welkom buurman. Lyk my ons kan al ons eie komando form hier.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: nog n bolander
Welkom hier
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: nog n bolander
Welkom, Jason. hoop jy geniet dit hier. Soos Gawie(7mm) se, kan ons 'n staatsgreep oorweeg met al die Paarliete!joe rocket wrote:Dagse almal. Ek is bietjie rekenaar gestremd het my sewe maande geneem om uit te vind hoe om n post te stuur. Ek geniet die forum vreeslik. Ek is mal oor jag, teiken skiet en visvang. My ou musgrave 30 nul 6 is my ou staatmaker. Wag vir 243 howa, 303, bruno. 22 en 38 special se papiere.
Groete uit die paarl
Jason
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: nog n bolander
Welkom Jason,
Glo jy sal die forum geniet!
Groete van n Mede bolander
Glo jy sal die forum geniet!
Groete van n Mede bolander
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
