Nou advies asb. Ek wil met die minste skote moontlik (partoon voorraad is laag
Kan julle jul "resepte" deel asb.
Bv:
Eerste skoot op 25m A4 teiken: verstel, dan skoot op 100m teiken:verstel, nog 'n skoot: verstel, nog 'n skoot: fyn verstel, 2 skote vir groepering?
Klink dit tipies? Is dit realisties om met 6 patrone reg te kom? Ek het my Lynx met 12 skote ingestel, maar het ook maar lekker gespeel.
Ek skiet 'n Howa 30-06, omtrent hoe lank tussen skote om te voorkom dat die warm loop my nie rondneuk nie?
Dankie manne, ek luister by die radio asb.

