Riaan Ehlers
Nuwe Bolander
-
rehlers
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Oct 28, 2014 1:29 pm
Nuwe Bolander
Hallo Almal,Eks nuut op die forum my lengte is 168cm lank en my gewig is ek is besig om aan te werk
Ek's besig om aan my vorm te bou vir my stewige nuwe 416 Rigby!! Ek het reeds 'n 30-30 Marlin Delux Lever Action,Sako 375 Carbine Full Stock asook my ou staatmaker 'n Tikka 30-06. Vriendelike Groete uit die Paarl.
Riaan Ehlers
Riaan Ehlers
-
.303 JAGTER
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm
Re: Nuwe Bolander
Baie welkom Riaan, geniet dit hier by ons. Ek sien jy bou redelik goed aan jou arsenaal ook.
Vertel so bietjie oor waar jy graag jag, ens. Met daardie mooi gewere het jy sekerlik al menige bokke laat bakkie ry.
Groete.
Hennie
Vertel so bietjie oor waar jy graag jag, ens. Met daardie mooi gewere het jy sekerlik al menige bokke laat bakkie ry.
Groete.
Hennie
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Nuwe Bolander
Baie welkom, jy sal dit geniet hier op die forum. Onthou net die Currie beker seisoen is verby, baie geluk aan die WP. Maaaar ons praat eers volgende seisoen weer daarooor.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Nuwe Bolander
Welkom! Was jy gister in S&O saam met Gawie gewees?
Groete
Marius
Groete
Marius
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe Bolander
Dagsê buurman.
Tussen die werk, skiet en gholf bly daar nou min tyd oor vir slaap as jy hier vashaak.
Groetnis.
Gawie.
Tussen die werk, skiet en gholf bly daar nou min tyd oor vir slaap as jy hier vashaak.
Groetnis.
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Bolander
Dagse Riaan en welkom in ons midde. Lyk my ons moet 'n lys van al die Paarl manne bymekaarmaak vir die dag as die oorlog aanbreek. Netjiese arsenal wat jy daar het.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Bolander
Mooi Riaan. Die Paarliete groei aan!
Ons kan later 'n nuwe Party stig!
Baie welkom.
Ons kan later 'n nuwe Party stig!
Baie welkom.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Nuwe Bolander
Welkom Riaan!
Hier moet jy net lank genoeg bly....dit gaan nog vir jou baie lekker raak!!
Hier moet jy net lank genoeg bly....dit gaan nog vir jou baie lekker raak!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe Bolander
MJK wrote:Welkom! Was jy gister in S&O saam met Gawie gewees?
Groete
Marius
Saam met my? Nooooit. Ek loop nie in werkstyd rond nie!!
Kan dalk tee-tyd daar ingeglip het
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
rehlers
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Oct 28, 2014 1:29 pm
Re: Nuwe Bolander
Hallo Marius,Gawie(7mm) wrote:MJK wrote:Welkom! Was jy gister in S&O saam met Gawie gewees?
Groete
Marius
Saam met my? Nooooit. Ek loop nie in werkstyd rond nie!!![]()
Kan dalk tee-tyd daar ingeglip het
Dit was ek ja maar ek en Gawie het mekaar daar gekry om besigheid te kan praat
Lekker dag!

