Wie kan vir my vertel wat is die verskil in die Grade van die Bees vleis?
Ek het die naweek C-Graad T-Bone geeet en dit was die lekkerste T-bone wat ek nog gehad het.
Dankie
A,B of C graad?
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
A,B of C graad?
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: A,B of C graad?
Kortweg. Ouderdom vd dier, word bepaal deur stadium van tande wissel. Die 0 -6 is die vet persentasie vd karkas, waar 0 niks vet het en 6 baie vet is...
- Karoo Klong
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Aug 24, 2014 7:07 pm
Re: A,B of C graad?
Rooster1089
Cassie en Polla is heeltemal reg.
Toe die destydse Vleisraad nog bestaan het, was een van hulle slagsprueke
"A is sagter, C is smaakliker"
asook
"lam is sagter, skaap is smaakliker"
Daar is nietemin baie faktore wat daartoe lei tot die sagtheid van vleis.
Ek stem heelhartig met jou saam dat C graad vleis smaakliker is.
Karoo groete

Johan van Wyk
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: A,B of C graad?
As ek vir myself koop, bestel ek C5/6 skaap, laat hang hom 14dae en sny hom. Lekkerder kan jy nie kry nie.
Vir my is die geheim is nie vet klas, tot n A1 lam is taai, enige vet dier se vleis is sagter en sappiger. As die kastrol pla, koop die vet skaap en sny maar bietjie af eerder as om die maer een te koop.
My beskeie opinie!

Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: A,B of C graad?
Stem 100% Baie smaakliker !! Selfde met bees.ROBBIE1 wrote:As ek vir myself koop, bestel ek C5/6 skaap, laat hang hom 14dae en sny hom. Lekkerder kan jy nie kry nie.
Vir my is die geheim is nie vet klas, tot n A1 lam is taai, enige vet dier se vleis is sagter en sappiger. As die kastrol pla, koop die vet skaap en sny maar bietjie af eerder as om die maer een te koop.
My beskeie opinie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: A,B of C graad?
Julle moet nou oplet in die klas!!
Robbie is 'n slagter/slaghuisman homself!!
Smirre
Robbie is 'n slagter/slaghuisman homself!!
Smirre
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: A,B of C graad?
Geno hulle was laas week so rondom R54/kg.
Maar hulle is baie skaars!
Maar hulle is baie skaars!