Goeie dag mense
Ek wil by julle hoor wat dink julle van die bo genoemde punt en het julle al met hom gejag wat was julle ondervinding met die punt
Is skoot plasing baie belangrik met die punt sal julle hom aan beveel voor julle bv n SP punt sal gebruik.
Ek wil die punt op my 308 laai vir jag 150gr peregrine g-5 as ek nou reg is.
Sal graag wil hoor wat julle van hom dink.
.30 cal Peregrine punte vir 308
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: .30 cal Peregrine punte vir 308
Hallo
Onthou daardie koeels is lank vir hulle gewig. Vervaardigers sal maklik se dat koeel X dalk geskik gaan wees vir n gegewe groefdraai, maar dikwels lyk alles stabiel in vlug, maar met n koeel wat dalk net effe te lank is, verhoog mens jou risiko vir moontlike tuimeling ens na impak met die dier. Het die koeels nog net op my 243ai gebruik en kon nie enige fragmentasie waarneem nie- inteendeel baie mooi omgeklink, diep penetrasie ens. Kyk dalk net of jou geweer se groefdraai- meeste 308 groefdraaie is 1-12 en dan kan die korter (ligter) koeel dalk beter resultaat lewer, veral op die korter afstande waar stabilisasie na impak n nog groter rol speel.
Moenie bang wees vir in ligter koeel, selfs 130 grein, nie- die mono-tipe koeels is heeltemal sterk genoeg vir genoegsame penetrasie en a.g.v. konstuksie is vleisskade nie dieselfde factor as by gewone koeels wat neig om op te breek nie.
Probeer by die kundiges uitvind of die lengte van die koeel sal werk vir jou groefdraai.
Groete
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: .30 cal Peregrine punte vir 308
Baie dankie vir die info mossie ek sal so maak
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: .30 cal Peregrine punte vir 308
Ek het 220gr Vrg 3 op my 3006 gebruik ek kon nie een koel kry nie het reg deur altwee die bwb's gegaan wat ek geskiet het en vleis skade was baie minder as die vorige jare toe ek met 180 gr Proamms geskiet het Ek skiet net gearbox skote so jou vleis skade sal meer wees
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: .30 cal Peregrine punte vir 308
Hoop jy het diep sakke want die Peregrine koels is nie goedkoop nie. Vergelykend van prys kan jy baie maklik Nossler of ander premium punte gebruik. Ek sien geen voordeel in die punt nie.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble