Die manne wat Vaal Hackle wil gaan vang, daar is plek vir tussen 4 en 6 ouens. Daar is glo n paar Protea vlieghengelaars wat ook die naweek daar gaan wess, so nogal seker n goeie geleentheid om bietjie te gesels met die ouens.
Sal koste bevestig en hier opsit. Verblyf is basies maar skoon, yskas werk en daar is plek vir braai na lang dag op die water.
Vaal Hackle stroom af van Hakuna Matata en ook nie te ver van Ian (Kommandonek) se plek nie.
Laat weet my Maandag, 27ste op laatste asb.
Lekker naweek
Johan
Vaal Hackle 14-16 November 2014
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Vaal Hackle 14-16 November 2014
Ek is daardie week by 'n dam besig om geelvis te vang. Dink nie ek moet die hengel rek met 'n oorbly oppad terug nie. 
Dit behoort goed te wees.
Dit behoort goed te wees.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Vaal Hackle 14-16 November 2014
By 'n dam... kan net Sterkies wees, geniet hom CarlCarl wrote:Ek is daardie week by 'n dam besig om geelvis te vang. Dink nie ek moet die hengel rek met 'n oorbly oppad terug nie.
Dit behoort goed te wees.
Lyk my ek is op my eie... wat seker ook nie sleg is nie, meer water vir my om te vang....