Herlaai data vir 30-06 en 375

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Herlaai data vir 30-06 en 375

Post by grumpy »

Ek wil 165gr Frontier punte laai in my 30-06. PMP doppe, large rofle primers en S335 kruit. Ek soek n min en max lading asb.

Ook soek ek n lading vir 250gr Frontier punte vir my Howa 375 Ruger, Hornady doppe, Magnum rifle primers en S355 kruit. Soek ook n minen max lading asb.

Ek gebruik reeds 220 Impala Bosvelder in die 375 Ruger. Ek wil net opsie he met n swaarder punt asb.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai data vir 30-06 en 375

Post by tripodmvr »

S335 is nie 'n goeie roep met die 30-06 nie. Met S355 sal dit beter gaan, maar S365 is die een vir hom.
S355 - begin 48gr en spoed voorspel is 2580vps

Vir 375 Ruger
S355 - Begin 68gr vir voorspelde spoed van 2520vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Herlaai data vir 30-06 en 375

Post by grumpy »

Dankie oom Tripod. Ek het genoeg S355. Ek wil reeds weg beweeg van S365 omrede die verskille in die Lott nommers en variasies!

Ek wil ook begin met die Barnes 168gr TTSX om te laai vir die 30-06 as oom data het vir my asb.

Ook die Impala 130gr vir die 30-06.

Dankie vir al die info ek wardeer. Gaan more skietbaan toe AS die weer dit toelaat!! >:(

Wat ek het moet ek oor die crony skiet en spoed kry dan kan oom dit vir my verder uitwerk of net laat weet watse spoed ek moet behaal ten minste?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai data vir 30-06 en 375

Post by tripodmvr »

168 ttsx
Begin met 47gr S355 - berekende spoed 2580vps.

130 Impala
Begin 51 en berekende spoed is 2880vps

Skiet 3 of 5 skote met beginlading oor chrony en dan kan ons kalibreer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Herlaai data vir 30-06 en 375

Post by grumpy »

Baie dankie. Ek wou vandag skietbaan toe gaan maar die weer speel nie saam nie! >:(
Post Reply