Nog n nuweling

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
goodstuff
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm

Nog n nuweling

Post by goodstuff »

Hi almal,
Ek's Goodstuff en ek's 'n nuweling hier & bly in die Boland
Het die mooiste Howa .308 met 'n stainless bull barell aangeskaf by Huntex kaap en sit en wag in spanning vir my liksens sodat ek hom kan gaan optel.
Groete
slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm

Re: Nog n nuweling

Post by slagdop »

Welkom hier. Sien jy's ook een van die manne wat like van swaar dra. Geluk met jou keuse.
User avatar
goodstuff
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm

Re: Nog n nuweling

Post by goodstuff »

slagdop wrote:Welkom hier. Sien jy's ook een van die manne wat like van swaar dra. Geluk met jou keuse.

Hi slagdop - ja, sal seker maar leer op die harde manier... maar hel, dis n mooi roer!
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nog n nuweling

Post by Heinz Petersen »

Welkom hier en voorspoed met die koop van jou volgende geweer. As jy eers sien wat die ander manne koop dan wil jy ook net koop.
Ek sien die wind pomp weer daar by julle.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nog n nuweling

Post by Gawie(13mm) »

Middag Gustav.
Welkom hier op die forum. Klop aan by Oom PWV. Hy en sy Howa verstaan mekaar baie mooi.

Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nog n nuweling

Post by PWV »

Welkom op die forum. Behalwe vir 'n paar, is hier net goeie ouens!!! ><) ><)
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nog n nuweling

Post by Boesman10 »

Dagse Goodstuff. Welkom hier op die forum. Duidelik het ek jou intro gemis. As jy iemand soek om mee te gaan saam jag of paar jagplekke in die Wes Kaap soek stuur vir my epos na master@wetdog.co.za. Hopelik sien ek jou by die Franschoek Sjampagne fees die einde van November.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
.303 JAGTER
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm

Re: Nog n nuweling

Post by .303 JAGTER »

Baie welkom Goodstuff, jy gaan dit sommer baie geniet hier op die Forum, baie geluk met daardie mooi roer, ek beoog om in die nabeie toekoms ook n .308 Howa of miskien die Savige Axis II-xp te koop.
Baie groete.
Hennie
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nog n nuweling

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet dit baie
User avatar
goodstuff
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm

Re: Nog n nuweling

Post by goodstuff »

Dankie almal - wag nou net in spanning dat ek my roer kan gaan haal!
Die scope word darem gefit volgende week ook.
@Boesman10 - sal laatweet sodra ek reg is - sien by die fees

Groete
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Post Reply