Oefen ko?els vir 375?
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Oefen ko?els vir 375?
Wil graag weet watter ko?els julle manne gebruik om meer te oefen met julle driekwart duime?
Om daai bonded ko?els te gebruik om mee te oefen gaan man se sak bietjie ruk.
Kalahari Groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
..........1000gr loodballe!watter ko?els julle manne gebruik om meer te oefen met julle driekwart duime?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Oefen ko?els vir 375?
Hi Hein
Kry n 6mm dan hoef jy nie kom-kommer oor kostes/pyn nie

Mooiloop

-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Hornady interlocks of pmp se 300greiners.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Ek is in proses om my Pa se 375 H&H oor te neem.
Vir teikein skiet en speel sal ek kyk na frontier SP punte.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Oefen ko?els vir 375?
Ja julle twee 6mm narre.
Is nogal besig met 'n 6mm projek. Al die verskillende kalibers kos mos geld? Iemand het mos iewers genoem dat as jou stokperdjie nie geld kos nie, is dit nie meer 'n stokperdjie nie.
Rasmus en Gerhard,
Het so bietjie pryse gekyk.
Hornady Interlock 300gr R400/50
GS Customs 200gr +/-R500-365/50 hang af watter een jy wil he.
Frontier Spartans 250gr R406/50
Frontier Game Rangers 300gr R424/100
Capstan Bonded 250gr R380/50
Julle moet maar se watter een sal werk vir oefen?
Hein
Is nogal besig met 'n 6mm projek. Al die verskillende kalibers kos mos geld? Iemand het mos iewers genoem dat as jou stokperdjie nie geld kos nie, is dit nie meer 'n stokperdjie nie.
Rasmus en Gerhard,
Het so bietjie pryse gekyk.
Hornady Interlock 300gr R400/50
GS Customs 200gr +/-R500-365/50 hang af watter een jy wil he.
Frontier Spartans 250gr R406/50
Frontier Game Rangers 300gr R424/100
Capstan Bonded 250gr R380/50
Julle moet maar se watter een sal werk vir oefen?
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Hein
Waar kry jy die pryse? By VLT is die pmp's R 281 / 50 en die hornady's R 271/ 50
Waar kry jy die pryse? By VLT is die pmp's R 281 / 50 en die hornady's R 271/ 50
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Oefen ko?els vir 375?
Rasmus,
Nou sien jy, hoekom hou ek so van die forum. Moes laasmaand R350 vir 270 Hornadys betaal en toe kos hulle R280 by VLT.
Het by die PMP groepering komp 'n pak van daai 300gr gekry en hulle groep nogal mooi in my kwartduim.

Last edited by KSV on Tue Dec 14, 2010 4:23 pm, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Claw koeels het ook nie slegte pryse nie.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Hein.
So ry ek toe sondag daai haelbui net mooi mis.\
Ek koop 300gr pmp by KLK vir R280\50. Werk lekker in die 3\4duim
Vra vir Wiebe by die kluis.
Robert

Oorwining deur opleiding
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Ja wat daai 300gr maak heel gaaf in meeste 375'e waarvan ek weet. Die pmp's is ook heel gaaf vir jag alhoewel ek verkies om n bonded koeel te gebruik maar soos jy s? hulle raak duur vir sommer net skiet.
Waar bly jy dat jy so rof gecharge word?
Waar bly jy dat jy so rof gecharge word?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Hein....
Net 'n vinnige vraag: Jy is nie dalk van plan om die 375 op die 50m jakkalse te try nie?

Tenminste sal almal op die bakkie dan WAKKER wees.

Dont tell me, show me......
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Ek wil nog my 500 Jeff gebruik met 570gr lood punte vir n middag roep sessie...243Songdaug wrote: Hein....
Net 'n vinnige vraag: Jy is nie dalk van plan om die 375 op die 50m jakkalse te try nie?![]()
![]()
Tenminste sal almal op die bakkie dan WAKKER wees.
Daai jakkals lekke naby in roep en dan klop.
Daar sal seker net stert en ore oor bly maar dan is dit een vleis vreter minder
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: Oefen ko?els vir 375?
Hi
Ek gebruik Claw se 300greiners. Hulle is lekker akkuraat in my yster. Beste is clover op 100m. Ek laai 68 grein S355.
Groete

Happiness is... a warm gun!