yukon scopes
- Roden
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm
yukon scopes
Hi, ek kyk nou vir n yukon scope met night sight en automatic zoom. gaan hom meestal vir rooikatte en nag jag gebruik ,maar wil nou nie net koop nie want daardie scopes is bitterlik duur, kos by die R10000 so ja, wat dink julle van hom
