Somchem Lotte - Is dit moontlik?
-
EddieTaute
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Mon May 26, 2014 2:33 pm
Somchem Lotte - Is dit moontlik?
My vraag is mbt to Somchem en die Lot nommers vir S365.
Ek soek en koop op hierdie stadium net lot 76 S365 omrede my data redelik goed is daarvoor. Al die blikke S365 wat ek tot dusver aangekoop het was lot 76 met 'n datum van 04/2014.
Gister koop ek toe weer twee blikke Lot 76 maar nou verskil die datums. Een is 04/2014 en die ander 07/2014, is dit regtig moontlik dat dit dieselfde lot en eienskappe sal he?

Eddie T
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
Sako Finnbear: .30-06 Spr
Musgrave: .243 Win
Ruger 10/22
Tikka T3 260 Rem
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Ek dink daardie datum verwys na die verpakkingsdatum. Ek dink darem nie hulle sal 'n ander lot onder dieselfde nommer verpak nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
NJ v N
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Apr 26, 2013 5:51 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
So vinnig gekyk oor die laaste jaar was daar maar net 7 lotte.
So daar is nie elke maand een nie.
Dit kan wees dat hulle wel oor n tydperk van 2maande (kan 61 tot 2 dae wees) verpak is.
So daar is nie elke maand een nie.
Dit kan wees dat hulle wel oor n tydperk van 2maande (kan 61 tot 2 dae wees) verpak is.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Wat my verbaas is dat daar so baie Lotte van S365 is die' jaar. Van S335 dink ek was daar maar 1 lot en dit is tog die gewildste dryfmiddel. Iets klop nie lekker met die klein hoeveelhede van S365 nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Ek sou dink S365 is die gewildste
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
S365 se Lot nommers is nou by 80. Vir S335 is dit al by Lot 706.
Al die weermag ammunisie wat PMP laai gebruik meestal S335 vir die 7,62.
Al die weermag ammunisie wat PMP laai gebruik meestal S335 vir die 7,62.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Wat vreemd is ek het laasweek by Safari nog 2 blikke van lot 74 gekry.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Die weermag se 7,62 ammu, is tot iewers in die laat 70's met S335 (MR2) gelaai. Die later lotte, is met S341 (B762) gelaai. As die kopstempel sê bv. B88 (bo) en 12 (onder), dan dui die "88" die jaar aan, en "12" dui aan dis S341. "13" is S321. Ek glo S335 sal met "11" aangedui word, maar het dit nog nooit gesien nie. "B" dui aan dis in die nuwe aanleg, langs Kerkstraat verlenging gemaak. "A" was die ou aanleg, agter Yskor. Ek hoop ek het reg onthou...tripodmvr wrote:S365 se Lot nommers is nou by 80. Vir S335 is dit al by Lot 706.
Al die weermag ammunisie wat PMP laai gebruik meestal S335 vir die 7,62.
Sover ek kan bepaal, het die lot nommers, van MR 2, direk oorgeloop na S335. Wat was die militêre benaming nou weer?
Selfde met MR205, wat later S341 geword het. Die militêre benaming, vir dieselfde kruit, is B762. Lotnommers behoort ook nie gedupliseer te wees nie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
R1M1?338LM wrote:
Sover ek kan bepaal, het die lot nommers, van MR 2, direk oorgeloop na S335. Wat was die militêre benaming nou weer?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Nee, ek bedoel die kruit se Militêre naam/nommer. R1M1 was deel van die kopstempel. Dit het tipies gelees, R1M1 7,62 A78 of so iets. Loskruit ("blanks") was gewoonlik LR1M1 ens.James Wilson wrote:R1M1?338LM wrote:
Sover ek kan bepaal, het die lot nommers, van MR 2, direk oorgeloop na S335. Wat was die militêre benaming nou weer?
MR2 en S335 was dieselfde ding. Maar daar was 'n derde naam/nommer, vir militêre gebruik. Dus een produk, met 3 name. Maar die lotnommers het op mekaar gevolg, ongeag die naam op die houer.
-
Louis Oli5
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Apr 06, 2014 8:08 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Manne ,julle het n goeie punt beet. Ek het ook gesukkel toe ek moes gaan van lot 69 na74,maar daar is n reload grafiek om te volg en hulp by die web site (reload@rheinmetall-denelmunition)
Of gebruik hulp opsie ,daar is n man Manie wat terug kom met raat.
Lekker dag ,Louis
Of gebruik hulp opsie ,daar is n man Manie wat terug kom met raat.
Lekker dag ,Louis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Vra eerder raad op die forum. Jy vra nou vir jakkals of hy die skaap geeet het. Hul grafieke wys 1% veranderings terwyl manne se gewere amper opblaas. Geen wonder jy het gesukkel met Lot 74 - die lot is net soos Lot 71 amper 16% frisser met spoed in die 243. Kom gesels hier en ons kan dan raad gee.Louis Oli5 wrote:Manne ,julle het n goeie punt beet. Ek het ook gesukkel toe ek moes gaan van lot 69 na74,maar daar is n reload grafiek om te volg en hulp by die web site (reload@rheinmetall-denelmunition)
Of gebruik hulp opsie ,daar is n man Manie wat terug kom met raat.
Lekker dag ,Louis
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Ek glo nie ons sal lott 80 S365 op die rakke sien nie want sover ek verstaan het PMP daai hele batch gevat.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
@338LM338LM wrote:Nee, ek bedoel die kruit se Militêre naam/nommer. R1M1 was deel van die kopstempel. Dit het tipies gelees, R1M1 7,62 A78 of so iets. Loskruit ("blanks") was gewoonlik LR1M1 ens.James Wilson wrote:R1M1?338LM wrote:
Sover ek kan bepaal, het die lot nommers, van MR 2, direk oorgeloop na S335. Wat was die militêre benaming nou weer?
MR2 en S335 was dieselfde ding. Maar daar was 'n derde naam/nommer, vir militêre gebruik. Dus een produk, met 3 name. Maar die lotnommers het op mekaar gevolg, ongeag die naam op die houer.
MR2 se benaming RP41.
Watter jare het jy by PMP gewerk, watter aanleg?
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Somchem Lotte - Is dit moontlik?
Nee, nooit daar gewerk nie, stel net lankal belang in skiet. Ek was wel in die wapenhandel betrokke, en het 'n paar werknemers geken, soos bv Schalk C.swc-tr wrote: @338LM
MR2 se benaming RP41.
Watter jare het jy by PMP gewerk, watter aanleg?