Dagsê

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
TheReaper
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Oct 17, 2014 10:21 am

Dagsê

Post by TheReaper »

Hello mense,

Ek jag al vir 'n hele paar jaar, maar het eers laasjaar my eie (eerste, maar beslis nie die laaste) geweer gekoop, 'n .308 CZ550.

Ek het ook baie onlangs begin herlaai. So onlangs dat nog nie eens tyd gehad het om by die skietbaan uit te kom om my eerste batch rondtes uit te toets nie... En ek gaan dit ook nie hierdie naweek kan maak nie :(

Ek is 'n Software Developer, en ek bly in Stellenbosch.

Ek is seker ek gaan nog baie dinge hier leer...
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dagsê

Post by PWV »

Reaper
Welkom hier. Sien jy het 'n waardige skietyster!
Skiet jy by Durbanville?
Pieter W.V.
TheReaper
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Oct 17, 2014 10:21 am

Re: Dagsê

Post by TheReaper »

PWV wrote:Reaper
Welkom hier. Sien jy het 'n waardige skietyster!
Skiet jy by Durbanville?
Pieter W.V.

Hello Pieter, ja ek is 'n lid by Durbanville. As jy ook daar skiet mag ons dalk al ontmoet het. Ek DINK ek het so paar maande terug met 'n Pieter daar gepraat, haha.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Dagsê

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet dit baie
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Dagsê

Post by Boesman10 »

Welkom @TheReaper. Great om te sien ons Boland mense raak al hoe meer. As jy Wes Kaap plekke soek om te gaan jag laat my weet dan kan ek 'n paar voorstelle maak. Sien jou op die skietbaan - ek is ook lid by DSK.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
TheReaper
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Oct 17, 2014 10:21 am

Re: Dagsê

Post by TheReaper »

Boesman10 wrote:Welkom @TheReaper. Great om te sien ons Boland mense raak al hoe meer. As jy Wes Kaap plekke soek om te gaan jag laat my weet dan kan ek 'n paar voorstelle maak. Sien jou op die skietbaan - ek is ook lid by DSK.

Ek sal jou beslis opvat vir die jag plekke. Ek gaan een keer 'n jaar Thabazimbi se kant toe vir jag. Ek geniet die bos baie, maar die trip is maar 'n duur en uitputtende affere. Tensy dit katte en honne reën Saterdag is ek verseker op die skietbaan.
Post Reply