Tragies en dit gebeur nogal gereeld dat mense op so 'n wyse verongeluk.
http://www.netwerk24.com/nuus/2014-10-1 ... eis-egpaar
Koedoe eis egpaar - Noord-Kaap
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Koedoe eis egpaar - Noord-Kaap
Tragies, gebede gaan aan die familie en vriende.
Die koedoes op daai pad raak net al hoe meer en gevaarliker
Die koedoes op daai pad raak net al hoe meer en gevaarliker
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Koedoe eis egpaar - Noord-Kaap
Baie tragies. Sterkte aan die familie wat agterbly.
Veiligheid eerste manne!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Koedoe eis egpaar - Noord-Kaap
Dit is so. Meeste van die plase daar is aan "vooraf benadeeldes" terug gegee, wat nie self op die plase iets doen nie, en die koedoes teel aan dat dit bars. Wat opsigself nie n slegte ding is nie, maar instandhouding van heinings en om getalle te beheer is wel n goeie idee.Danie01 wrote:Tragies, gebede gaan aan die familie en vriende.
Die koedoes op daai pad raak net al hoe meer en gevaarliker
Ek het self n koedoekoei geslaan 10km buite Campbel in 2012, en daardie selfde aand nog meer as dertig gesien op pad Kimberley toe oor 90km.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Johan243
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm
Re: Koedoe eis egpaar - Noord-Kaap
Naand
Het al self n paar close calls gehad op daai pad as jy so 6 uur in die oggende daar ry oppad Upington toe.Het 2 weke terug n kamera daar by die Delportshoop afdraai op die Vaalrivier se brug getrap,wag nog vir die skok.Daar moet n man maar katvoet ry met af die koedoes
Johan