Ek n karooboer en jagter wat in stad beland het, nie as gevolg van keuse nie, maar omstandighede.
Woon tans in Kaapstad omgewing (Strand).
Ons het n besigheid waar ons wild- en volstruisvleis aankoop, verwerk en landswyd bemark.
Dus as jagters of boere wil gesels oor vleis bemarking, moet nie skroom om my te kontak nie.
Groete
Leo
Jaracal maats - Wees gegroet
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jaracal maats - Wees gegroet
Welkom Leo. Sien jy sit met selle situasie as ek. Ek is in Pretoria en ak kan jou belowe dis nie uit eie keuse nie.
Geniet die forum.
Geniet die forum.
-
leogreeff
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Oct 12, 2014 6:21 pm
Re: Jaracal maats - Wees gegroet
Pvdw - Dankie .. Sal defnitief n gereelde deelnemer wees.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Jaracal maats - Wees gegroet
Welkom @leogreef. Hoop jy geniet dit hier in die Kaap. So as 'n extra paar bokkies geskiet het of 'n Zebra karkas of twee huistoe bring moet ek seker net voor die tyd vir jou kontak of hoe werk jou besigheid? Sal jy in die Paarl kom optel of moet mens iewers aflaai? Ook - wat se pryse sal jy offer vir wat se wild?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Jaracal maats - Wees gegroet
Welkom leogreef, hoop jy geniet dit baie op die forum