Dink eerder Taffie moet dit verduidelik. Hy het dit immers gepost. Ek's hopeloos te onkundig in die veld om enigiets daaroor kwyt te raak.Gerrit Visser wrote: Christo "ware 308" [25' loop 1:12 twist] kan jy jou stelling verduidelik?
308 - Alfa & Omega
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
JOHANNIC
Jy sak al hoe dieper weg - nie eens backpaddle help meer nie! Moenie halwe nonsens op 'n openbare forum skryf en dan verwag almal daar buite moet verder as hulle neuse dink nie! Gaan lees jou oorspronklike post weer baie mooi en besluit dan watse afleidings die gewone normaal denkende persoon sou gemaak het.
Ek het my punt gemaak en ek hoop die saadjie is geplant. As jy verder hieroor wil praat, pm my.
Moderators - jammer ek het die topic so bietjie ge-"hijack". Terug na die 308 - DIEAlfa & Omega

As ek reg onthou (dit was hele tydjie terug) het die 308 meer benchrest kompetisies gewen as enige ander kaliber bo 6mm. In Amerika het dit meer Hunters Class benchrest kompetisies gewen as al die ander kalibers saam. Ek dink nie hierdie inligting is te v?r verkeerd nie en sal graag wil weet wat vandag se w?reldwye uitslae is. As ek maar so na die kompetisies in SA se uitslae kyk - feature die ou 308 maar altyd.
Ek het iewers alreeds ges? - die meeste rakgewere daarbuite, in enige kaliber, skiet beter as hulle base. Elke kaliber het sy spesifieke toepassingsveld waar hy "beter" behoort te vaar as ander as sy baas sy werk ook doen.
Francois - vertel ons bietjie meer van die "wind backing"
Ek het al baie die 6mmBR oorweeg, maar die wind storie pla my man!

Groete

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
madako wrote: JOHANNIC
Jy sak al hoe dieper weg - nie eens backpaddle help meer nie! Moenie halwe nonsens op 'n openbare forum skryf en dan verwag almal daar buite moet verder as hulle neuse dink nie! Gaan lees jou oorspronklike post weer baie mooi en besluit dan watse afleidings die gewone normaal denkende persoon sou gemaak het.
Ek het my punt gemaak en ek hoop die saadjie is geplant. As jy verder hieroor wil praat, pm my.
Moderators - jammer ek het die topic so bietjie ge-"hijack". Terug na die 308 - DIEAlfa & Omega![]()
![]()
![]()
As ek reg onthou (dit was hele tydjie terug) het die 308 meer benchrest kompetisies gewen as enige ander kaliber bo 6mm. In Amerika het dit meer Hunters Class benchrest kompetisies gewen as al die ander
Francois - vertel ons bietjie meer van die "wind backing"![]()
![]()
Ek het al baie die 6mmBR oorweeg, maar die wind storie pla my man!
![]()
Groete
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Jammer manne ek probeer Quote, kry dit nog nie reg
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Gert
Om gewere te evalueer moet ons dit eenvormig kry. Ek kan nie aanneem dat 'n 308 220grein koe?ls kan skiet nie, want die true 308 kan nie. Die 308 is bekend gestel met 1in12 twist as opvolger van die 30-06 Springfield wat as milit?re geweer gebruik is. Omdat die 308 ligter koe?ls sou skiet is die twist slapper gemaak. Al2 is 308's, die een slegs met 51mm- en ander met 64mmdop.
Probeer vandag 'n fabrieks 308 koop en luister bietjie wat is die twist van die loop. Die lengte sal ook enige iets wees vanaf 24 tot 26duim. Plankroere het die 26duim loop verkies en is so vervaardig. Jy kan seker vandag by vervaardiger(Bruno, Savage, Howa ens gaan aanklop vir custom made en order van jou keuse.
Netso is dit onvanpas om met 243's en die 6mm Rem te gaan vergelyk. Die een het 51- en ander 57mmdop. Wat meer is het die ou 6mm Rem(244 Remington) sy stryd teen die 243 met sy 1 in 10twist verloor omdat hyself net met 1in12 loop beskikbaar was. Vandag noem hulle dit 'n 6mm Rem en is nou net(frabrieks gewere) met 1in 10 twist loop beskikbaar.
My punt is, as ons die 30-06 'n 1in10 loop opsit is dit nie regtig meer 'n 30-06 nie, maar 308(7.62x51) inproved.
OK, ek raak nou puntenerig, maar hoop julle sien wat ek bedoel.
Ek sien ons gaan nou niks verder in hierdie gesprek nie.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
FM met 30gr op 300m het jy minder as 1800f/s oor en met 10km/h wind skuif jou punt 37cm [as ons eers in voette begin werk
] 308 155gr op 300m 2150F/s wind 13cm. Ek probeer uit 308 box kom, maar jy help nie. Ek sou s? as ek jakkie op 300m in die middel van sy lyf mik mis jy. Dan gaan skaapboer grom.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Gert
6mm BR, 95gr Berger, 2450 fps op 300 meter, 17cm windskuif met 16 km/uur wind, lading is 29gr S335. Ek is nie een vir al die ballistic syfertjies nie, werk liewer op werklike resultate, hierdie is maar net ter inligting na aanleiding van jou 30gr voorbeeld.
Madako, jy gaan nie sukkel in die wind met 'n BR nie, ek was oortuig ek sou sukkel, maar jy sal in ongeloof staar na die vermoens van 'n 6mm BR.
Dawie

Die 6mm br is baie goed gebalanseerde roer en met 95gr berger wat se BC so hoog is,kan n man nie verkeerd gaan nie,hulle is eenvoudig n kop bo die ander

Biebers
Need for speed
Need for speed
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Johannic
Ja, stem saam, dis goed gestel, die kaliber vind 'n uiters goeie balans tussen al kenmerke wat nodig is vir 'n goeie roer. Hy het beperkinge, soos enige iets anders, maar laat ek nou nie 'n debat begin oor kalibers nie, ek sal volstaan deur te verklaar dat die BR vir my perfek is, vir my behoeftes, dis maar al.
Dawie
Ja, stem saam, dis goed gestel, die kaliber vind 'n uiters goeie balans tussen al kenmerke wat nodig is vir 'n goeie roer. Hy het beperkinge, soos enige iets anders, maar laat ek nou nie 'n debat begin oor kalibers nie, ek sal volstaan deur te verklaar dat die BR vir my perfek is, vir my behoeftes, dis maar al.
Dawie
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Tafjak in my boek of die geweer 1:10 of 1:14 met 18' tot 31' loop het gaan nie sy kaliber verander nie, maar wel wat sy kamer gesny is. As ek praat van 'n 308 bedoel ek 7.62x51mm [nie eens 308AI nie] Ek dink? 308 is 'n 30 kaliber wat in 1908 ontwerp is?
Dawie het al baie sterk 'n 6br oorweeg' sal die 6br voer uit Remington lang aksie? Gebruik jy gewoonlik 95gr punte? Dit is nie 'n strikvraag nie, maar jy lok my nou uit die 308[7.62x51] box. Die trajek 15mm beter as 308 op 100m en 25mm beter op 500m met 300m zero. Dan is die 308 seker nie v?r van 'n platskieter af nie of hoe? Skiet jy ook met 'n gradeboog. [Grappie]
Gert
Dawie het al baie sterk 'n 6br oorweeg' sal die 6br voer uit Remington lang aksie? Gebruik jy gewoonlik 95gr punte? Dit is nie 'n strikvraag nie, maar jy lok my nou uit die 308[7.62x51] box. Die trajek 15mm beter as 308 op 100m en 25mm beter op 500m met 300m zero. Dan is die 308 seker nie v?r van 'n platskieter af nie of hoe? Skiet jy ook met 'n gradeboog. [Grappie]
Gert
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Gert
............so 'n 30 BR is ook dan 'n 308?Gerrit Visser wrote: Tafjak in my boek of die geweer 1:10 of 1:14 met 18' tot 31' loop het gaan nie sy kaliber verander nie, maar wel wat sy kamer gesny is. As ek praat van 'n 308 bedoel ek 7.62x51mm [nie eens 308AI nie] Ek dink? 308 is 'n 30 kaliber wat in 1908 ontwerp is?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Gert
Ek haal jou aan.....
Wil net hier noem dat ek gladie TEEN n 308 is nie, het dit seker al iewers anders ook genoem, maar dat daar wel ander roere ook is om mee te skiet, en dit maklik is om iets anders mis te kyk as jou 308 vir jou werk en jy uiters tevrede met hom is. Ek het darm self met een oppi baan geskiet, met n ander een n paar diensskiet kompetiesies gewen, en met n ander een seke so 8000 Springbokke, en n paar ander goete, geskiet.
Johan
Die BC van die 30gr koeel is 0.119 en die spoed is 5278ft/sec.
Mooi loop, en onthou om paar tikke op te sit.
Mooi loop
Francois
Ek haal jou aan.....
Daar was niks ter sprake van wind drift nie, maar as jy wil sal ek vir jou n kaliber kry wat minder drift as n 308, behoort nie te moeilik te wees nie. Het geweet jy gaan die rigting inslaan.Ek glo nie daar is iets wat plat genoeg skiet dat ek nie hoef te stel of op te mik, van 100m na 300m vir 'n 4" teiken nie,
Wil net hier noem dat ek gladie TEEN n 308 is nie, het dit seker al iewers anders ook genoem, maar dat daar wel ander roere ook is om mee te skiet, en dit maklik is om iets anders mis te kyk as jou 308 vir jou werk en jy uiters tevrede met hom is. Ek het darm self met een oppi baan geskiet, met n ander een n paar diensskiet kompetiesies gewen, en met n ander een seke so 8000 Springbokke, en n paar ander goete, geskiet.
Johan
Die BC van die 30gr koeel is 0.119 en die spoed is 5278ft/sec.
Mooi loop, en onthou om paar tikke op te sit.
Mooi loop
Francois
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Gert
Ek skiet die 95gr punte as ek moet springbokke skiet in die dag. Ek skiet nie verder as 350 meter op die plaas nie, omdat ek nie dink ek is goed genoeg om lewende diere ordentlik dood te skiet (kop of nek skote) verder as dit nie, dit los ek maar vir die manne wat regtig kan skiet, dus weet ek nie wat die BR op 500 meter sal maak nie, as ek weer by 'n f-klas kompetisie opdaag sal ek dit probeer.
Een van die BR se beperkings is dat hy nie maklik voer uit enige magasyn nie, maar as Savage en Remington kan gewere bou waaruit hy voer sal enige gunsmith wat sy sout werd is dit ook kan doen.
Wat die"afmik" aanbetref, wel, dit pla my gelukkig glad nie, skiet nog my lewe lank met kalibers waarmee ek moet afmik, ek het 'n Nightforce met die NPR-R2 "reticle" in, dit maak die hele afmik dink natuurlik nog baie makliker.
Sien, dis hoekom ek se elke ou gaan 'n ander ideale kaliber verkies, ek is glad nie gepla met 'n "super fast" platskiet dingetjie wat lope vreet maar jy gee net 1" toe op 300 nie, vir die volgende ou is dit belangrik, gelukkig verskil ons almal, dit veroorsaak dat daar lekker baie kalibers (doppe) is om van te kies!

Tafjak as jy 'n 30br in 308 kamer kan kry en 308 in 30br se kamer moet ek saamstem.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Gert
.......eintlik eers in 1952. Die 30-06 is in 1903 begin en eers in 1906 aanvaar as milit?re rondte, vandaar die 30kaliber en 06 die jaar waarin dit indiens geneem is.Ek dink? 308 is 'n 30 kaliber wat in 1908 ontwerp is?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 308 - Alfa & Omega
ek hoop die topic lewer iewers iets posetief op :-\. intussen net om alles verder te ontwrig hou maar in gedagte dat die 308win en die 7,62 NATO, nie dieselfde kaliber is nie. ons gebruik hier in SA maar die twee so tussen mekaar, maar dit is nie so n algemene praktyk in die res van die wereld nie. ek skiet gereeld 7,62 in my 308win. maar was ek al by waar n geweersmit n persoon gewaarsku het om nie 308win in sy 7,62 gemerkte loop te skiet nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Fransman
Hier is iets vir jou(myne ook maar) liking:
338/50 Talbot= 250grein teen 3500fps! So 11duim drift op 400m met 16km cross wind en 7duim drop op 400meter met scope 2duim hoog gemonteer.
Hier is iets vir jou(myne ook maar) liking:
338/50 Talbot= 250grein teen 3500fps! So 11duim drift op 400m met 16km cross wind en 7duim drop op 400meter met scope 2duim hoog gemonteer.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Dawie dit is ook hoe ek voel oor kaliber en Johan het gou gesien ek sal ook met my ou stadige 4x4 bakkie daar kom waar ander met hulle vinnige M3 kom, maar andersom? As die antwoord ja is het ons mos 'n goeie kaliber.
Moet my nie as 'n alfa & omega 308-man beskou nie liewer as 'n realis.
Moet my nie as 'n alfa & omega 308-man beskou nie liewer as 'n realis.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Tafjak dankie oor regstelling [1908 na 1952]
338/50 talbot Sjoe dit is te veel skop vir my gekroonde tande, Dink jy ons sal toe gelaat word om vir jak met hom te kan piets.
338/50 talbot Sjoe dit is te veel skop vir my gekroonde tande, Dink jy ons sal toe gelaat word om vir jak met hom te kan piets.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Gert
Ja die ou vet agterosse kom ook daar
FM
Ja dis nou soos n laser se trajek teen daardie spoed,jeepers dis vinnig
Groete johan
Taffie
Ek sal darem lekke flich met daardie kanon
Ja die ou vet agterosse kom ook daar
FM
Ja dis nou soos n laser se trajek teen daardie spoed,jeepers dis vinnig
Groete johan
Taffie
Ek sal darem lekke flich met daardie kanon
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Jinne Gert, dit sou ek nou nooit kon raai nie!? Wys jou net, "don't judge a book by it's cover!" Nou, behalwe vir 'n 308, watter kaliber is daar wat nog naastenby goed genoeg of beter skiet?Gerrit Visser wrote: ... Moet my nie as 'n alfa & omega 308-man beskou nie liewer as 'n realis ...
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Sorry manne
Die Talbot gooi toe sommer lekker teen 3700fps wat natuurlik my ou syfertjies na speelgoed lyk. Die nuwe syfers lyk nou so:
Scope 50mm bo die boreline en zero op 275m(om nie die 2duim bo die kruishaar te breek nie) en ou is dit ewe skierlik net onder die 2duim drift en 5.8duim drop op 400meter. O ja, met 16km/h dwarswind.
Johan
Gert
Jammer oor die 30BR ding, maar eintlik het ek bedoel 308BR, maar daar gelaat. So al2 is 'n 308Winchester.
Mooiloop

..nee man! Ons kibbel so bietjie oor die verskillende kalibers om miskien net iets beter te kry as Gert se roer. So, by the way ek ken 'n paar manne wat nie gaan flinch met darie roer nie!Ek sal darem lekke flich met daardie kanon
Gert
Jammer oor die 30BR ding, maar eintlik het ek bedoel 308BR, maar daar gelaat. So al2 is 'n 308Winchester.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Gert

......jong, dit is ook 'n ander vraag. Wetie of ek enige bewyse van jakkals gaan kry om my bounty op te eis nie!Dink jy ons sal toe gelaat word om vir jak met hom te kan piets.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Louis/Francois/Gerit/Johan/jmb/ en ander 308-manne
Kan ons nou tot 'n slotsom kom? Lyk darem of die pap nou goed genoeg geroer is en nie te veel gebrand het nie.
Myne: As jy 308 besit kan jy dit gebruik vir jag en skiet, solank jy die kaliber se voor- en nadele kan manage. Akkuraat genoeg om koedoe en springbok te skiet. Kan tot 'n paar skiet-titels om jou nek hang met die ou.
As jy nie een besit nie en geweer wil aanskaf om te skiet en te jag, is daar ander kalibers wat die werk dieselfde of beter sal doen en moet so bietjie rond gekyk word.