Die pastoor druk Meraai 3 keer onder die water en na die 3de keer sê die Pastoor:
"Jy's nou gedoop en van vandag af is jy 'n nuwe skepsel.. die ou ene is weg.”
“Geen alkohol meer oor jou lippe nie! So van vandag af is jy Maria!!"
Later toe Meraai (nou Maria) by die huis kom, is sy reguit yskas toe.
Sy haal 'n bottel yskoue wyn uit. Sy tap die wasbak vol water en druk die bottel 3 x onder die water en sê; "Djy is nou Oros!"
Maraai
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Maraai
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

