Renoster stropers
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Renoster stropers
Deon wou ek ook mos sè, jammer dat hulle dit nooit sal toelaat, my broer hulle het helikopter sien opstuig onverwags op sy wildsplaas op n afgelee plek, wit ouens, hulle registrasienommers was versteek, definitief renosterpoachers. Die blxksems!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Renoster stropers
deon762 wrote:ek dink hulle moet bounte hunting in bring dan skep ons sommer mos baie werk. Vir die begrafnis ondernemerdie tannie wat die blomme moet doen op sy begrafnes en die bakker vir die broodjies na die tyd en o ja die mislike paliteit om die gate te grou en toe te gooi
Hul kan maar net my petrol betaal
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.