Hello menere groete uit die berge..
- rustycoetzer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Dec 19, 2011 12:34 pm
Hello menere groete uit die berge..
Wentzel "Rusty" Coetzer is my naam kom van Cradock se wereld uit bly tussen die berge en daar niks wat lekkerder ruik as kruitbrand in more nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hello menere groete uit die berge..
Welkom Rusty.
Glo jy sal dit geniet hierso.
Is jy dieselfde Rusty wat die chopper se skid raakgeskiet het met die haelroer? Indien wel, het ons verlede jaar op Cradock ontmoet.
Groete
Glo jy sal dit geniet hierso.
Is jy dieselfde Rusty wat die chopper se skid raakgeskiet het met die haelroer? Indien wel, het ons verlede jaar op Cradock ontmoet.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Hello menere groete uit die berge..
Welkom
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- rustycoetzer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Dec 19, 2011 12:34 pm
Re: Hello menere groete uit die berge..
haha
ja dis ek daai baie dankie geno daai chopper skid pronk nou mooi in my bar
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Hello menere groete uit die berge..
Welkom Rusty, ek hoop jy geniet dit op die forum
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hello menere groete uit die berge..
Rusty
Ek dog jy is al hier op die forum. Gaan dit goed?
Frikkie Coetzee
Ek dog jy is al hier op die forum. Gaan dit goed?
Frikkie Coetzee
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hello menere groete uit die berge..
Baie welkom Rusty.
Darem al 2 Cradock manne wat behoort te weet waar 'n mens volgende jaar koedoe, takbok en 'n vark of 2 kan jag....
Darem al 2 Cradock manne wat behoort te weet waar 'n mens volgende jaar koedoe, takbok en 'n vark of 2 kan jag....
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Hello menere groete uit die berge..
Ek het Julie by Ntoni gejag en toe gehoor dat daar herlwat Coetzers bly.
Ek is ook een maar ken nie daai wêreld se Coetzer nie.
Welkom hier.
Hoor hoeka een het sy Unimog of so iets misbruik
Ek is ook een maar ken nie daai wêreld se Coetzer nie.
Welkom hier.
Hoor hoeka een het sy Unimog of so iets misbruik
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- rustycoetzer
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Dec 19, 2011 12:34 pm
Re: Hello menere groete uit die berge..
yes Christo baie dankie ja ek bly 15min van Ntoni en jag baie daar maar daai Coetzer met die unimorg is n ander dam se gans en baie baie ver langs familie my pa het ons hele stamboom en is ken baie van ons familie geskiedenis!
