Nuwe aansluiting

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Josias
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Oct 03, 2014 9:28 am

Nuwe aansluiting

Post by Josias »

More Manne

Ek is Sias van Schalkwyk en woon in Bloemfontein. Ek het in die Oos-Vrystaat groot geword op 'n plaas en is mal oor Jag visvang en motorfieste.

Dit is 'n voorreg om deel te kan wees van 'n forum waar manne weet waarvan hulle praat.

Dankie
Sias
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe aansluiting

Post by Boesman10 »

Welkom Sias. Vertel ons meer oor waar jy gewoontlik jag en wat se tipe wapens jy het. Groetnis uit die Paarl.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by jamalley »

Welkom Sias, hoop jy geniet dit op die forum - vertel bietjie meer oor jou wapens en jagplekke (Waar in die Oos Vrystaat het jy grootgeword?)
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluiting

Post by Jacquesb »

Welkon Sias
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply