243, 100gr and 105gr, S365 Start Loads

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
OvaR8ed
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Oct 02, 2014 12:24 pm

243, 100gr and 105gr, S365 Start Loads

Post by OvaR8ed »

Ek wil 2 ladings ontwikkel for my 243.

Geweer: Rem 700BDL
Loop: 22"
Twist: 1 in 9.125
Kruid: S365 Lot? (Ek sal moet gaan kyk)

Ek soek n stadige lading vir 'n 105 gr speer spitzer vir bosveld jag op afstande tussen 70m en 150m, dan 'n vinniger lading vir 100 gr hornady interlock boat tails vir karoo springbok op afstande tussen 150m en 300m.

Wat is goeie begin en maximum ladings vir elke toepassing en watter tiepe muzzle spoed is idiaal vir elke toepassing om vleisvermorsing to vermei...?
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: 243, 100gr and 105gr, S365 Start Loads

Post by alecjohnson »

Speer 38.2gr
en
hornady 39.4gr

Ek het 0m 84% dopfulling gewerk volgens ql se standaard S365 kruit.

max lading kan ek nie vir jou bepaal nie, maar moet nie oor 3000fps gaan nie,

lyk my node sal le om en by 2978fps en
vir minder vleis skade met daai koels 2586fps of 2699fps
OvaR8ed
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Oct 02, 2014 12:24 pm

Re: 243, 100gr and 105gr, S365 Start Loads

Post by OvaR8ed »

Dis min of meer wat ek ge-duim-suig het.

Ek het gistraand ladings 37.5, 38.0 en 38.5 vir die 105gr speers gelaai, en 38.0, 38.5 en 39.0 vir die 100gr hornadys. Ek sal maar eers hierdie ladings gaan skiet en kyk van daar af...

Dankie
Post Reply