Impala punte vir JAG
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ek skiet so lekker met hom want ek weet toe my oupa grootjie een gesteel het, het hy helse klomp van daai onderdrukkers se doppies geklap en hulle eintlik gewys hoe die ding nou eintlik werk 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ek het 'n paar van die Impala's 130gr die skerppunt gekry. Die punte het het .4gr in gewig verskil. Ek het 8 wat presies 130gr weeg gelaai voor 43.5gr s335 Lot690. [stadige lot] Laai ook toe 3 155gr Noslers. 6 van die 8 Impala's was onder 1"thou" die ander 2 onder 2 "thou" Noslers was 2683f/s gem. en die Impala's was 2909, 2911 en 2916f/s. TPL 70.2 .8mm van lande. Die punt sit baie diep in die dop. Die Lapua dop sal nie nog kruit kon neem nie.
Die orige 5 skiet ek op 200m 'n 29mm groep, die gate amper vierkantig. ek kon selfs tel hoeveel lande my loop het op die gate. Ek gorrel, maar as ek met lot685 sou skiet, sal die 7.62 3000f/s haal.
Paar dae later skiet ek "n takbok ooi in die wingerd. Die plan was om die bok op die blad te skiet. Die ooi was mooi dwars toe die skoot breek ongelukkig het sy bly vorentoe beweeg van ry na ry +- 130m
Die ingang gat was groter as 7.62mm ek skat +- 10. Die punt is deur die lewer en bietjie na agter uit. Onmiddelik na die skoot tref kon ek 'n klomp derms [op daardie staduim gedink dit is long] by die uitgangs wond sien. Die skootplaing was te veel na agter. Ek sit en hou die bok dop om te kyk wanneer sy wil omval. Wel 500m verder val sy om en vrek. Wat my verstom het was die groter as kaliber ingang gat en die uitgang gat was tussen twee ribbe omtrent 25mm groot met twee hande derms wat deur die gat gesuig is. die derms was heel, maar die lewer was vol snye.
Geen vleis skade behalwe 2 gate. As jy na die ingangs wond kyk kan jy sien die hare om die gat is ook gesny.
Groete Gert

Biltongjagter
Re: Impala punte vir JAG
Gerrit Visser s?:
In hierdie beskrywing van jou Gerrit, veral omdat die Impala koe?l nie kan versplinter of paddastoel/mushroom nie, dui die groter as kaliber grootte uitgangswond, ook op 'n tuimelende koe?l tydens penetrasie, veral as die lewer wat vol snye was in ag geneem word as bewys daarvan.
Groete,
Koos.
'n Groter as kaliber ingangsgat dui duidelik daarop dat die koe?l getuimel het tydens impak - 'n koe?l wat stabiel was op impak kan nie anders as om net 'n kaliber grootte ingangswond na te laat nie.Wat my verstom het was die groter as kaliber ingang gat en die uitgang gat was tussen twee ribbe omtrent 25mm groot met twee hande derms wat deur die gat gesuig is. die derms was heel, maar die lewer was vol snye.
In hierdie beskrywing van jou Gerrit, veral omdat die Impala koe?l nie kan versplinter of paddastoel/mushroom nie, dui die groter as kaliber grootte uitgangswond, ook op 'n tuimelende koe?l tydens penetrasie, veral as die lewer wat vol snye was in ag geneem word as bewys daarvan.
Groete,
Koos.
-
jmb
Re: Impala punte vir JAG
Ek stem saam met Koos 'n koeel punt wat normaal reguit in gaan sal nie 'n groter as kaliber gat maak nie. Dit geld nie vir varminter punte nie aangesien hulle basies ontplof op impak. Dit is egter nie by die Impala die geval nie. Ludwig die spoedverskil tussen 'n boog en 'n geweer is so baie dat dieselfde fisika nie geld nie. Wat 'n koeel aanbetref is 'n bok se vel solied en het nie tyd om mee te gee nie. By 'n pyl is die speod soveel laer dat die vel elasties is en dan inbuig en 'n groter wond as punt omtrek kan veroorsaak. Die Impala punt is vir alle praktiese doeleindes solied net soos die punte wat in swaar kalibers soos 416 e gebruik word op buffels en olifante. Hierdie punte is ontwerp vir penetrasie en nie vir 'n groot wondkanaal nie. Dus is tuimel die enigste wyse vir 'n Impala om 'n groter as kaliber ingangs wond te kan kry.
-
Biltongjagter
Re: Impala punte vir JAG
Ludwig, net soos Johan hier verduidelik, is dit die rede.
Kyk na hierdie koppeling hierna, blaai af na die ingangs- en uitgangswonde op die Blesbok dan sal jy sien hoe lyk hulle waar 'n perfek gestabiliseerde koe?l gebruik is - selfs die uitgangswond is net 'n raps groter as die kaliber grootte ingangswond en dit slegs weens di? koe?l se spesifieke vermo? om bepland te vervorm tydens penetrasie.
http://www.techfund.co.za/gscgalchrisopperman2008.asp

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Manne
Ek het al n paar hoespoed video's gesien op die inpak van koeels en die velle, membrane het defnetief eers n bietjie meegegee voordat dit gebreek het. As jy in ag neem dat die Impala Koeel met die rand van sy punt sny wanneer hy die medium ingaan kan hy sekerlik n groter as kaliber ingangswond veroorsaak. Dink so daaraan. Gaan vat n jaglappie en druk n skerppunt voorwerp daardeur wat dieselfde deursnee het as die Impala en jy behoort met n gat te sit wat dieselfde deursnee te sit as die voorwerp. Vat nou n Impala koeel en druk die in en voordat hy breek trek n sirkel om die lappie waar hy in kontak kom op die kant van die koeel waar die snyvlak sit. As jy daai sirkel uitsny behoort dit mos aansienlik groter te wees as die deursnee van die koeel. As n koeel tumble maak hy tog nie n ronde gat nie maar eerder n ovaal een.
Laat weet maar of my redenasie water dra.
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
jmb
Re: Impala punte vir JAG
Koos dink jy die impalas begin tuimel op impak weens die lang skerp punte en die swaartepunt van die koeel dus heelwat ver na agter? Impala's is redelik akkuraat op papier so ek het niegedink dat hulle in vlu tuimel nie? Twist,koeelgewig, swaartepunt, koeeldravlak lengte, koeellengte, looplengte ,afstand en spoed het egter mos als 'n effek op stabilisering so dit is moeilik om hieroor 'n opinie te kan kry.
-
jmb
Re: Impala punte vir JAG
Wouter dit is moeilik om uit meeste hoe spoed fotos te kan bepaal wat die induiking veroorsaak. Onthou die koeel word gevolg deur 'n laedruk area wat 'n suig aksie agter die koeel veroorsaak. Dit kan dus lyk of die koeel die vel induik maar dit is na my beskeie mening
eerder die suig aksie wat dit so laat lyk.Die koeel beweeg geweldig vinnig deur die vel. Die vel bied baie min weerstand aan so 'n skerp voorwerp wat so vinnig beweeg. onthou die vel moet basies saam met die koeelpunt na binne beweeg vir die gat om groter as die koel te wees. Dit beteken of dat die vel so taai is dat die koeel nie dit oombliklik penetreer nie of dat die vel weens friksie aan die punt kleef en sodoende ingetrek word.Beide scenarios is onwaarskynlik weens die geweldige snelheid. Dink aan die Japanese samurai swaardvegter wat in die lug 'n appel kloof. Die appel word perfek gesny en wyk nie van sy trajek af nie. Dit is weens die skerp lem en hoe spoed van die impak. Vir alle praktiese doeleindes is 'n koeel baie skerper en ongelooflik baie vinniger as daai swaard.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Jo
Ek stem saam dit is moeilik om presies te sien op die vel op die videos waar hy breek, maar vir my kom dit nog steeds neer waar hy sny, aan die buitekant. Hoekom is dit die een eienskap wat Impala nog elke keer toon as dit by sy "performance" kom?
Hoe verklaar n ou n ronde gat aan die ingangskant as die koeel dan tuimel?
Onthou daai Katana swaard sny die appel, net soos daai skerp skouer, hy breek hom nie soos normale koeeels nie.
Wout
Ek stem saam dit is moeilik om presies te sien op die vel op die videos waar hy breek, maar vir my kom dit nog steeds neer waar hy sny, aan die buitekant. Hoekom is dit die een eienskap wat Impala nog elke keer toon as dit by sy "performance" kom?
Hoe verklaar n ou n ronde gat aan die ingangskant as die koeel dan tuimel?
Onthou daai Katana swaard sny die appel, net soos daai skerp skouer, hy breek hom nie soos normale koeeels nie.
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Biltongjagter
Re: Impala punte vir JAG
Johan, as daardie Impala koe?l trek soos die een in die onderste deel van die skets in hierdie voorbeeld hierna, maw daar sprake is van 'n 'angle of attack', ja, dan tuimel die Impala op impak en al die pad tydens penetrasie daarna.
http://www.techfund.co.za/images/GSCang ... TechQA.jpg
Gerrit se duidelike beskrywing van die baie groter uitgangswond asook die snye op die lewer is verdere bewys daarvan.
Toetse wat ekself met 130gr Impalas gedoen het, het Gerrit se waarnemings ook presies uitgewys.

Last edited by Biltongjagter on Fri Dec 10, 2010 11:58 am, edited 1 time in total.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Manne
Ek wil net een ding duidelik maak en dit is dat ek self geen ondervinding met die Impalals het nie en ook geensins in hulle belangstel vir my doeleindes nie. Ek praat maar net so bietjie saam en probeer maar net so bietjie logika toepas om dit wel te kan doen. Ek verstaan hoekom mense na hulle kyk met net een kaliber tot hul beskikking maar ek dink nog steeds daar is beter dinge op die mark om dit reg te kry.
Verduidilik net weer asb vir my hoe n koeel wat tuimel dit reg kry om n ronde ingangswond kan maak?
Wout
Ek wil net een ding duidelik maak en dit is dat ek self geen ondervinding met die Impalals het nie en ook geensins in hulle belangstel vir my doeleindes nie. Ek praat maar net so bietjie saam en probeer maar net so bietjie logika toepas om dit wel te kan doen. Ek verstaan hoekom mense na hulle kyk met net een kaliber tot hul beskikking maar ek dink nog steeds daar is beter dinge op die mark om dit reg te kry.
Verduidilik net weer asb vir my hoe n koeel wat tuimel dit reg kry om n ronde ingangswond kan maak?
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
jmb
Re: Impala punte vir JAG
Wouter ons sal maar daardie toets op die bok by jou moet doen. Ek kan op geen ander manier dink waarop ons die vraag gaan oplos nie. In elk geval nie 'n lekkerder manier nie. 
-
Biltongjagter
Re: Impala punte vir JAG
Indien Impala reeds in vlug tuimel, is dit moontlik dat Impala met sy agterkant eerste die bok getref het - dus rondegat.Verduidilik net weer asb vir my hoe n koeel wat tuimel dit reg kry om n ronde ingangswond kan maak?
Met die volhoudende tuimeling direk na impak bring dit dalk mee wat Gerrit hier bevestig het -
- ingangswond moontlik daardeur vergroot op 'n manier.Wat my verstom het was die groter as kaliber ingang gat ...
Wie weet regtig?
Feit is, Impala het in Gerrit se beskrywing getuimel.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ek het ook al GS punte geskiet en na my meniing is dit nie appels met appels nie.
Ek glo nie die punt het nie getuimel nie, dalk net voor uitgang, maar dan dink ek sou die punt nie deur die vel gegaan het nie.
Die punt het 4 sny vlakke ek kon duidelik sien hoe die hare rontom [+- 1mm]
gesny was. As ek moet s? slaan Ludwig die spyker op die kop.
Ek het later "n paar groepe getoets op tikpapier wat mider weerstand as vel gee en selfs daarop kon ek my groewe lees. Doen toetse op 200m en nie een punt het getuimel nie. Ek glo ook dat die "snygroewe" weerstand veroorsaak soos veer vir pyl en punt voor hou.
Dit is seker te gou om te s?, maar ek vermoet die Impala ontwerp is ons denke voor.
Net nog toetse op bokke gaan kan wys. Sodra ek tyd kry' en sal foto's neem.

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ha ha ha
Ek dink wragties nie die koeel het die bok met sy agterkant getref nie,dan kan hulle seker om ndraai ook skiet

Is Impala nie dalk ontwerp om n groter ingangs wond te maak nie?
As n koeel tuimel kan dit mos ontmoonlik so koeel ronde gaatjie maak in papier soos die impalas wel doen nie(dit lyk mos of die gaatjie met n pons uitgedruk is)
Wonder maar net

Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Biltongjagter
Re: Impala punte vir JAG
Johan, verduidelik asseblief hoe sou 'n koe?l wat 'n rapsie oor die 2900vps by die tromp trek, dit skielik regkry om 130m verder 'n groter as kaliber ingangswond te maak, dit alles terwyl hy sodanig perfek reguit trek?Is Impala nie dalk ontwerp om n groter ingangs wond te maak nie?
Ek sou graag jou storie hieroor wou hoor
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG
Kooooos
Is Impala koeels nie DALK ontwerp om n groter ingangs wond te maak nie?{DALK,DALK,DALK}
Of dink jy nie daar is mense wat slim genoeg is om so koeel te ontwerp nie?
Ek hoop jy het my storie hieroor geniet.
Dalk vir Gerard vra hy ken mos van die tiepe van goed
Groete johan

Wragies ons het n klomp slimkoppe in Springbok land
,wonder of dit nie n skokgolf of iets is wat dit doen nie,sal nice wees om te weet hoe dit werk.
Ek het n klompie 65gr vir243 ek moet dit nog toets
Ek het n klompie 65gr vir243 ek moet dit nog toets
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Biltongjagter
Re: Impala punte vir JAG
JOOOEEEHAAAAAN
spesiaal aan jou, daardie DALK van jou is nie dalk nie, maar beslis nie haalbaar nie.
Het beslis jou storie geniet, dit s? meer as wat jy gehoop het dit sal s?!
Ludwig, iewers op hierdie forum het ek en mense wat v?r meer as ek weet, uitgewys dat die sogenaamde 'hydrostatic shockwave' nie 'n wetenskaplik gefundeerde feit is nie. Dis eerstens 'n weersprekende term in die sin dat iets wat 'static' is, nie met 'n snel bewegende koe?l geassosieer kan word nie.
Soos 'n hoogs gekwalifiseerde mediese en forensie analitikus dit stel:
Maar soek dit op die forum en lees dit maar self.
NS Ludwig, lees hier einste plasing reg van die begin af en besluit vir jouself of die 'hidrostatiese skokgolf' foefie 'n wetenskaplik bewese feit is.

Ander ouens wat op dieselfde gebied ook gekwalifiseerd is s? weer dit is moontlik haalbaar.Veraf skade veroorsaak deur sg "hidrostatiese druk" (daai naam steek ook dwars in die krop want hidrostaties beteken wat????? ) is 'n bron van groot mite en versinsels.
Maar soek dit op die forum en lees dit maar self.
NS Ludwig, lees hier einste plasing reg van die begin af en besluit vir jouself of die 'hidrostatiese skokgolf' foefie 'n wetenskaplik bewese feit is.
Last edited by Biltongjagter on Fri Dec 10, 2010 4:42 pm, edited 1 time in total.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ai tog Koos
Ek het dit gelees,ALLES
Is dit haalbaar of nie,Bo aan jou skrywe se jy nee beslis nie!
En onder staan dit is moontlik haalbaar
So ek sien dit so: Dit is DALK haalbaar
Ek het dit gelees,ALLES
Is dit haalbaar of nie,Bo aan jou skrywe se jy nee beslis nie!
En onder staan dit is moontlik haalbaar
So ek sien dit so: Dit is DALK haalbaar
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG
Het gou 'n bok gaan soek, wil die bok in die kop skiet om te sien of die kop sal pop. Niks gekry, die plan is om vir bokkie voor 'n papierbord staan te maak op 130m. 'n Impala of twee deur te sit. Dan kan ons mos nou sien wat gebeur.
Toe ek niks kry gooi ek somer op 'n staalplaat [gong]. Weer was ek verstom, ek het gedink Impala gaan deur die gong skiets. Net om seker te maak gooi ek nog een en een ook somer in die sandhoop. Van al die punte wat ek al geskiet het, het die Impala die minste skade gemaak- lyk of ek met 'n druiwe korrel teen die plaat geskiet het, net 'n "splash" wil lyk of punt opgebreek het. Ek gaan soek toe die punt in die sand -net die neus was gebuig.
o ja het vroe?r ges? Impala 130gr het 4 snyvlakke ek was verkeerd, dit het 5

Ludwig, ek wil my nie oor Kobus van Impala se ballistiese en forensiese ervaring uitlaat nie, want ek weet nie wat sy erkende, wetenskaplike kennisvlakke is nie.
S?, dit daar gelaat.
Maar omdat hoogs gekwalifiseerde mediese en ballistiese eksperts met baie jare se ondervinding op die gebied, asook gespesialiseerdes in die ingeneurs vakrigting, wat werklik ook wye fisika en ballistiese kennis het, dit uitspel dat 'hidrostatiese skokgolwe' 'n mite is, kan ek my net nie daarmee vereenselwig nie.
Soos ek voorheen al ges? het: Hope sogenaamde wetenskaplikes sweer hoog en laag dat 'kinetiese energie' verantwoordelik is vir 'n koe?l se versnelling uit 'n geweer se loop.
D?t, terwyl selfs ek en jy weet dat dit die opbou van gas onder geweldige ho? druk is, wat veroorsaak word deur die ontbrandende dryfmiddel, wat die koe?l se versnelling uit die geweer se loop veroorsaak.
Kinetiese energie is 'n handige maatstaf, maar nie die oorsaak van enige gebeurtenis nie.
S?, dalk is 'hidrostatiese skokgolwe' ook moontlik een of ander eienaardige maatstaf, maar ook nie die oorsaak van enigiets nie!
Lekker naweek,

Ek het orals op die net gaan soek na verwysings oor Impala. Op hierdie stuk afgekom.
Testing monolithic bullets in Africa
I have just returned from a hunt in South Africa. One of purposes of my trip was to test several newly invented bullets. All these bullets had one thing in common ? they were monolithic and made of brass or copper alloys. The reason why I in the first place bothered to use bullets of this kind was planned ban on projectiles containing lead. This ban will be probably imposed in Sweden and in other EU countries soon. All ?environmental? gibberish about danger of lead is just a smoke screen to hide intention of curtailing shooting and hunting.
Nevertheless, I was curious about terminal ballistic of these bullets. Manufactures write all kinds of stories regarding their miraculous performance in game. I decided to conduct my test in South Africa since there I would have more chances to shoot something.
I planned to test five different bullets but ended up in trying only three, even though I managed to take six different animals. The results were quite interesting
I hunted with .30-06 bolt action and used only my reloads. Velocities of all my reloads were bit above average factory loads with same bullet weights.
I started with South African made Impala bullet. These are strange bullets intentionally designed NOT TO EXPAND. According to manufacturer (www.impalabullets.co.za), this has been done to reduce meat damage. The issue of meat damage is important to me, because we mainly hunt for venison not for trophies in Sweden.
Impala bullets are light. In .30 caliber there is only one 130 grains bullet to choose. The shape is weird, with sharp conical nose of about 1/3 of bullets length. The bearing part has several driving bands and has bigger diameter than the base of the nose. My load gave 3064 f/s with perfect accuracy.
I was rather afraid of using this bullet on some bigger game and decided to shoot a grey duiker with it. Duiker makes good eating, but is rather small. When hit with conventional bullet from .30-06, the damage to the body is extensive. As it happened, the first game I taken with Impala was a bushbuck. After the shot he jumped one stride and stood there dying (which I did not know at that moment so I finished him with neck shot using another bullet). The first bullet hit slightly farther back than I liked but punctured both lungs. He was not going anywhere, though with bushbuck you never know. Entry and exit holes were caliber size as expected. Autopsy revealed both lungs severely shattered and practically no meat damage.
Following day, I shot Impala ram with this bullet. The ram fell on impact with both shoulders pierced and never moved. Here again ? in spite of hit in the bones ? the meat damage was nil and lungs trashed. I finally took a duiker and results were similar.
The next bullet I had chance to try was Ferrobull, a Swedish made 180 grains moly-coated bullet, which reminds somewhat of Barnes Triple-Shock. There is slight difference in shape between those two. Ferrobull has blunter nose and is not a boat tail. With Ferrobull (2765 f /s), I managed to take enormous Eland bull with extraordinary effect. Eland is the biggest antelope, weighting about 1500 pounds, and many PHs consider .30-06 rather to small. Nevertheless, my bull run only 35 yards and fell. Ferrobull is designed to expand according to manufacturer, and I expected to recover the bullet. To my surprise, the bullet exited after breaking both shoulders. Both holes were caliber size indicating that there was practically no expansion. This explains why the bullet went through. Total penetration through both shoulders on Eland with expanding bullet from .30-06 is unheard of. What is rather less clear is extent of damage to lungs. Bullet hit slightly above the heart, smashing lungs and arteries. The meat damage was again negligible.
With the third bullet, 180 grains Lapua Naturalis I took two blesbuck rams. The bullet has a thin channel drilled from the point down to 1/3 of bullet length. The entry to the channel is covered by plastic tip. According to manufacturer, this bullet is supposed to expand no sooner than after entering chest cavity, due to hydrodynamic pressure that builds up in the channel. This pressure can build only when bullet reaches tissues full of fluids and hence no premature expansion when passing through bones.
If my experience of taking two animals (mule deer size I should think) is sufficient to judge then I have to admit that Naturalis (2752 f/s) performs as advertised. First blesbuck was hit broadside behind the shoulders. He went down immediately. The bullet expanded and penetrated totally, but amazingly only few ounces of meat was lost on the exit side.
The other blesbuck was deliberately taken with quartering shot from the left rear, which destroyed the heart and right lung. I could recover perfectly mushroomed (albeit slightly bent) bullet from under the skin over smashed shoulder blade.
The perfect performance of Naturalis could be easily explained. This bullet does expand after all. That it expands after penetrating into cavity explains little meat damage on entry side. However, amount of damage to internal organs caused by non-expanding Impala and Ferrobull cannot be explained any other way but that it happened because of driving bands.
I could not try Barnes Triple-Shock on this trip (it has driving bands too). I would be very grateful if someone could share some experience with this bullet.
Roman
Die gevolgtrekkings is dieselfde in 'n paar artikels. Die impala punt wat teen hoe spoed geskiet word blyk skade te doen in die sagte orgaan weefsel waardeur dit trek. Dit maak 'n kaliber groott intree en uittree gat.
Geen koeelpunt wat teen hoe spoed trek kan 'n groter gat as sy kaliber maak as hy die bok solied tref nie. Jy kan hoeveel lemme ens aan die punt sit die gat is so groot soos die koeelpunt. Die Impala punte klink nie om nie en maak 'n kaliber grootte gat as dit uitgaan ,as dit nie tumble weens been defleksie nie. Dit kan niks anders doen nie want dit klink nie om nie. Die vorm van die punt en sy spoed moet dus op een of ander manier energie op die sagte weefsel oordra wat niks met punt vervorming ens. te doen het nie.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Middag Manne, vanuit n lekker warm Texas!jmb wrote: Wouter ons sal maar daardie toets op die bok by jou moet doen. Ek kan op geen ander manier dink waarop ons die vraag gaan oplos nie. In elk geval nie 'n lekkerder manier nie.![]()
Ek sien die Impala debat gaan nog aan!! Dis vir my mooi! Wout, jy moet daai Blesbokke van jou mooi leer plankdwars staan as ons daai toets kom doen vroeg volgende jaar!
Groete,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Impala punte vir JAG
Praat van plankdwars..
Gerrit, het daai takbok ooi plankdwars gestaan of teen 'n hoek? As teen 'n hoek, kan dit mos die effe groter as kaliber ingangswond verklaar, alhoewel die ingangswond seersekerlik effe ovaal sou wees?
Die groter uitgangswond: Die koe?l het mos deur 2 media beweeg, eers deur lug en toe deur die liggaam- vel en fascia(elasties) en lewer(minder elasties?) Die skerp kegel vorm van die punt kon seker weefsel sywaarts verplaas (temporary cavitation) en moontlik ook effe vorentoe verplaas soos dit daardeur beweeg.Sou dit dan moontlik wees dat hierdie koe?l wanneer dit die anderkant uitgaan 'n "vakuum" agter sy basis het wat die derms deur die uitgangswond uittrek en dat hierdie eienskap die groter uitgangswond kon verklaar?