7x57 Begin Lading

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

7x57 Begin Lading

Post by OupaZA »

Hi Manne,

Hulp vir 'n vriend asb

Sonchem Bokkie gee nie 'n begin lading vir die volgende nie, kan iemand asb help met 'n veilige begin lading om spoed te meet vir QL.
-Sako 7x57
-Siera Game king 175gr
-Kruit 355
-Pmp Doppe

Dankie vir hulp

Groete Emile
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7x57 Begin Lading

Post by tripodmvr »

Begin op 39gr. QL voorspel spoed van 2380vps met 24 duim loop. Kry jy vinniger moet jy versigtiger oplaai. Beperk jou spoed tot 2550vps alvorens jy syfers deur QL geloop het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: 7x57 Begin Lading

Post by OupaZA »

Baie dankie,

Sien die Somchem Boekie se 37.6gr vir 170gr. (weet moet bietjie minder wees met 175gr punt)

Ma sal jou raad volg.

Gaan hopelik die naweek bietji oor die chrony kan skiet.

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
Post Reply