Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post Reply
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2341
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse


Wonder of iemand dalk van hulp kan wees!!Ek het n Voere 30-06 wat ek bietjie aandag wil gee die kolf het n vernis laag op en die gladde geweer werk nie lekker nie. Hoe in die lewe haal n man al die vernis af sonder om te skuur. Die huidige checkering is 100% en wil nie werklik die skuur roete gaan nie. Wil graag eder net olie gee as die blink storie. Enige hulp sal waardeur word
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by alecjohnson »

dit is nou baie lank terug, maar ek was klein en my speelgoed kis moes oorgeverf word, toe het my pa so 'n snotterige chemikalie op die kis gesmeer wat die verf en vernis af laat "Borrel" het.

Dink die goed se naam is paint stripper. Dis nou nie die sort wat jy by Teaserz koop nie.

joe maar die reaksie van daai goed en swembadsuur was baie mooi; amper so mooi soos thinners, fomalite en swembadsuur>:D
Last edited by alecjohnson on Sun Sep 28, 2014 10:09 am, edited 1 time in total.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by G-force »

Kobus jy kry n paint stripper vir dit.Ek het dit gebruik en dit werk goed.Ek kan maandag die naam vir jou gee,dit le by my werk.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by Dries101 »

Nitromors, smeer die hele kolf laat reageer skraap vernis af, en gebruik n tandeborsel op die ruitwerk. Herhaal en was af met bietjie water
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2341
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by JAGTERSREG-JRM »

G-force wrote:Kobus jy kry n paint stripper vir dit.Ek het dit gebruik en dit werk goed.Ek kan maandag die naam vir jou gee,dit le by my werk.

Dagse


sal baie waardeur

Groete
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by Viking »

Gebruik oksaalsuur - haal die kolf af jy wil nie die metaal dele aan suur blootstel nie. Sowat 20 min dan was jy dit af met verdunde wassoda oplossing om die suur te neutraliseer. DIe hout kom baie skoon uit en nadat die kolf droog geword het vee jy dit met staalwol of 1000 skuurpapier net om die houtvesels plat te maak. Daarna kan jy enige goeie houtolie opsit of afwerk volgens jou eie keuse.
Daar is nie n makliker manier nie - ek het albei my .303 kolwe so skoongemaak en baie vensterrame en hout buitedeure!

Gebruik handskoene en lees meer oor die gebruike van oksaalsuur by -
http://www.woodfinishsupply.com/OxalicAcid.html
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by G-force »

Jagtersreg Motiverng wrote:
G-force wrote:Kobus jy kry n paint stripper vir dit.Ek het dit gebruik en dit werk goed.Ek kan maandag die naam vir jou gee,dit le by my werk.

Dagse


sal baie waardeur

Groete
Plascon-WOOD CARE restoration,coating remover for wood.Kode WCR1
Groete
Ge.
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/FullSizeRender_zps80d3702f.jpg~original[/image]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by Capt. Yoda »

Daai plascon produk wat G wys werk baie lekker.Moet net nie dat die stripper droog word op die houd nie
Jy strip n houd garage deur se varnish tjop tjop met dit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2341
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dankie Ge en al die ander manne ek sal na die jag die ding aanpak en terugvoer gee
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: Kolf- Hoe verwyder mens vernis sonder afskuur?

Post by 222 Sako »

Kobus

Sit so paar foto's "voor en na" vir ons op as jy kan asb. Jy het my nou ook aan die dink om dit te doen. Sê ook wat die beste is
om agterna op te sit.

Groete
Post Reply