inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

Post by JACQUES BOTHA »

Ek is weer gevra om n roep en inleiding kursus te gee in BLoemfontein
Dit sal op Jagersfontein pad aangebied word en ek wag nog vir die venue maar die datum is die 25 Oktober .
Ons gaan vroeg begin die oggend en dan nagskiet deurwerk die aand.
Kontak my gerus ek sal intusse die man wat reelings tref se nommer kry en dat julle hom ook kna kontak.
Omdat dit op die voorstoep is sal kursus geld in die omgewing van R300 wees
Groete
Jacques Botha
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

Post by JACQUES BOTHA »

Die kursus gaan so 90% skuif na die 18de toe laat weet asb of dit n probleem gaan wees op pm asb
Indien geen pronbleem doen ons die een dan die 18de Oktober
Groete
Jacques
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

Post by Pvdw »

Ek weet van 'n moontlikke klieënt vir jou. Ek stuur hom die info
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

Post by junglejulian »

Hi Jarques!
ek gaan probeer om die 18e se kursus datum te maak.ek weet die aliwal skiet en Gerrie coetzee groeperingskiet is die 25e Oktober wat miskien gaan inmeng sou jy die 25e die kursus wil aanbied.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

Post by Roger »

More,

wanneer is die volgende kursus in die sentraal - noord Vrystaat area?

Dankie,
Roger!
Too many to mention ;-)
Plaasboer
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Tue Feb 10, 2015 4:41 pm

Re: inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

Post by Plaasboer »

Jaques

Is dit moontlik dat ons so Kursus in Mpumalanga kan aanbied. Ons besit die groep Probleemdier Bestryding Suid Afrika op Facebook. Ek kan mense reel vir die Kursus wat defnitief sal belangstel. Ek dink dit sal n goeie idee wees om so n Kursus aan te bied want Gauteng is baie naby aan ons. Sou jy belangstel in so n Kursus kontak my.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

Post by Geno »

Plaasboer,

Daar was 3weke terug 'n kursus in Gauteng.
Goed, beter, 6millimeter!
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: inleiding tot problemdier beheer bloemfontein

Post by Jan-Hendrik »

Geno wrote:Plaasboer,

Daar was 3weke terug 'n kursus in Gauteng.
En wat n kursus was dit nie, JY HET UITGEMIS PLAASBOER!!
JAN-HENDRIK
Post Reply