Roepkursus Klipplaat - 10 -11 Oktober 2014

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Roepkursus Klipplaat - 10 -11 Oktober 2014

Post by tafjak »

Op hierdie datums word 'n roepkursus aangebied in Klipplaat. Dit begin die middag 14h00 en sal duur tot omtrent 15h00 die volgende dag.

Bring julle GPS'e saam vir praktiese oefening. Die vrydagaand word 'n nagjag-demonstrasie ook aangebied en die kursus sluit die volgende in:
1. Kursus CD met 40 klanke, wenke vir roepjag en ook kort uiteensetting van klanke op die CD.

2. Verblyf vir die vrydagaand is gratis met etes ingesluit.

Kursusfooi is R1500-00 per person.

Daar sal fluitjies en klanke beskikbaar wees om te koop indien jy sou belangstel.

my kontanknommer vir besprekings is : 082 295 3een 3ses

Mooiloop
zuma
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Sep 23, 2014 9:30 am

Re: Roepkursus Klipplaat - 10 -11 Oktober 2014

Post by zuma »

Hi Oom Taffie
dis Brian ek gaan my bes prober om da uit tekom ek skuur daai dag en n paar Murraysburgers saam te bring
hoop als gaan goed

sien uit
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Roepkursus Klipplaat - 10 -11 Oktober 2014

Post by tafjak »

Zuma

Dis reg, sal die manne inprop hier. lankal tyd dat hulle Klipplaat kom verken.

Mooiloop
Post Reply